Netwerk24 Klankgolwe

Nuus

News AF ↓ 26 episodes

Nuusmakers in hul eie woorde.

Author

Netwerk24 Klankgolwe

Category

News

Podcast website

www.netwerk24.com

Latest episode

Jan 16, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Nuus in nét 2 minute - 16 Januarie 2026 16.01.2026

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

LUISTER | Rika Sennett gesels oor die beginjare van televisie 19.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

LUISTER | Carike Keuzenkamp gesels oor Kraaines 19.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

DEEL 1 | Marida Swanepoel gesels oor die begindae van oorklanking 14.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

DEEL 2 | Marida Swanepoel gesels oor die begindae van oorklanking 14.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

DEEL 2 | Dorianne Berry oor die begin van Suid-Afrikaanse televisie (deel 2) 14.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

DEEL 1 | Dorianne Berry oor die begin van Suid-Afrikaanse televisie (deel 1) 14.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

EKSKLUSIEF | LUISTER SELF: Kleuterzone-belegger: Só het Bougas my ingekatrol 01.05.2025

Anthonie Bougas, stigter van die Kleuterzone Groep van Skole, het daarin geslaag om op groot skaal duisende beleggers met leë beloftes te lok om in sy kleuterskole-skema te belê. ’n Belegger, wat slegs as Alicia geïdentifiseer wil word, het in Augustus 2023 betrokke geraak en saam met haar man, suster en swaer saam sowat R1,5 miljoen in die skema verloor. Alicia het met Netwerk24 stemboodskappe tu...

Luister | Eksklusief - Bougas praat oor Liebenberg, ponzi's en hoe hy slaap in die nag 26.03.2025

Enkele dae nadat die bom om Anthonie Bougas, stigter van die Kleuterzone Groep van Skole, se kop gebars het, het Jana van der Merwe, Netwerk24 se ondersoekende redakteur, self met hom gesels. Luister hier na uittreksels van die gesprek op 20 Februarie, voordat hy landuit is. Netwerk24

Julano King sing die Paulus Joubert Sekondêre Skool se derby-liedjie 20.08.2024

Julano King (18) was die hoofseun van die Paulus Joubert Sekondêre Skool in die Paarl. Hy is op 17 Julie dood nadat hy glo deur 'n familielid in die nek gesteek is. Julano was ’n rymkletser wat voor sy dood, die skool se derby-liedjie opgeneem het. Netwerk24

Des Rohde, bestuurder: SAVF Die Anker, vertel aan Quinton Lourens meer oor die brand by die tehuis 11.07.2024

Des Rohde, bestuurder: SAVF Die Anker, vertel aan Quinton Lourens, Netwerk24-joernalis, meer oor die brand by die tehuis in Germiston waarin een inwoner dood is. Netwerk24

LUISTER | Dreigboodskap van 'n vermeende Colombiaanse dwelmkartel 05.07.2024

Dit is die stemboodskap waarin beweer word dat Peter Jaggers ontvoer is na Suid-Amerika toe. Netwerk24

LUISTER | Stemboodskappe tussen kunstenaar, kliënt 12.07.2023

Stemboodskappe wat Santha Vermaas, 'n Pretoriase kunstenaar, aan een van haar vermeende slagoffers gestuur het nadat die vrou vrae begin vra het oor geld wat sy betaal het vir goedere wat sy glo nie ontvang het nie. Netwerk24

LUISTER | Steenhuisen betuig medelye 05.06.2023

John Steenhuisen, leier van die DA, het Maandag sy medelye oor die dood van Tina Joemat-Pettersson, voormalige minister van energie, ANC-LP en voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee oor polisie, uitgespreek. Netwerk24

LUISTER | Telefoongesprek oor Cloete Murray maak opslae 29.03.2023

’n Telefoongesprek tussen twee likwidateurs enkele dae ná die koelbloedige moorde op die bekende likwidateur Cloete Murray, en sy seun Thomas, maak wyd opslae. Karen Keevy, wat vandeesweek as mededirekteur van Commonwealth Trust in Alberton bedank het, beweer in die gesprek met Johan Engelbrecht hulle het almal geweet “dis net ’n kwessie van tyd” voordat iemand vir Cloete Murray leed sou aandoen....

LUISTER | Kwessie van betogings lei bykans tot rasseherrie in komitee 07.03.2023

Thapelo Mogale, ANC-LP, het tydens Dinsdag se sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor hoër onderwys, wetenskap en innovering gesê hy vind dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP, se uitlatings aanstootlik. Video: YouTube/ParliamentofRSA Netwerk24

Op die toneel - Zuma-ondersteuners dwing N3 tot stilstand 09.07.2021

Dennis Delport berig daar is tans grootskaalse verkeersontwrigting op die N3 tussen Durban en Pietermaritzburg. Netwerk24

Netwerk24 in Nkandla - Ambulans glo vir 'siek' Zuma 07.07.2021

Netwerk24-joernalis, Dennis Delport, doen regstreeks verslag uit Nkandla soos die Zuma-saak ontvou. Netwerk24

Netwerk24 in Nkandla - Ambulans toegang geweier na Nkandla 07.07.2021

’n Ambulans het pas by die hoofhek na die Nkandla-woonkompleks opgedaag, maar die dansende Zuma-ondersteuners weier om pad te gee en die ambulans te laat ingaan. Netwerk24-joernalis, Dennis Delport, doen regstreeks verslag uit Nkandla soos die Zuma-saak ontvou. Netwerk24

LUISTER: Netwerk24 se joernalis vertel uit Nkandla 02.07.2021

Só dans en sing ondersteuners nou voor Zuma se Nkandla-huis. Dennis Delport vertel op die toneel. Netwerk24

'n standbeeld vir Diana, prinses van harte 01.07.2021

'n Standbeeld van Diana, ontslape prinses van Britanje word op wat haar 60ste verjaardag sou wees in die gesonke tuin van Kensingtonpaleis in London onthul. Haar twee seuns, Prins William en Prins Harry het in 2017 opdrag vir die standbeeld gegee - toe hulle nog met mekaar gepraat het. Koninklike waarnemers soos Netwerk24 se Arlene Prinsloo, hoop dat die onthulling die twee broers daaraan sal heri...

'Toe soen die prins haar sommer twee keer!' 29.04.2021

'n Groot Suid-Afrikaanse vlag het tien jaar gelede langs die pad gepryk waar Engeland se Prins William en sy nuwe bruid, duisende mense gegroet het. Netwerk24 se eie Arlene Prinsloo het die vlag daardie dag in Londen laat wapper. Netwerk24

'n Afskeid vol simboliek in Brittanje 18.04.2021

'n Statige begrafnisdiens gestroop van oordaad is hoe Prins Philip van Brittanje se afskeid beskryf word. Desondanks was dit steeds 'n afskeid waarin simboliek 'n groot rol gespeel het, vertel Arlene Prinsloo van Netwerk24 wat regstreeks daaroor verslag gedoen het. Netwerk24

Prins Philip se anderster begrafnisdiens 16.04.2021

Koninklike protokol en tradisie moet die knie voor Covid-19-regulasies buig met die begrafnisdiens van Brittanje se prins Philip Saterdag. Is dié anderster begrafnis dalk tekenend van nog veranderinge wat vir die koningsgesin voorlê? Arlene Prinsloo, 'n webredakteur van Netwerk24, gee haar mening. Netwerk24

Prof. Christof Heyns praat oor sy loopbaan, menseregte en die moord op sy pa 29.03.2021

Die dood van prof. Christof Heyns het nie net as as ‘n skok gekom vir vriende en familie nie, maar ook vir talle mense in akademiese- en regskringe. Linda van Tilburg, oud TV-joernalis, het hierdie onderhoud in Oktober verlede jaar met hom gevoer nadat hy besluit het om hom nie weer beskikbaar te stel as lid van die Verenigde Nasies se Menseregte-komitee nie hoewel die regering wou gehad het hy mo...

Listen to the Nuus podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.