GROOTfm 90.5
Mirrag met Annelie
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoo...
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
#KomOnsPraatDaaroor - 18 Junie 18.06.2025 43:22
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Spreeklewe - Geloof soek God se Hart en Wil 18.06.2025 7:31
In vandag se wêreld is dit maklik om geloof te begin sien as iets wat net om ons behoeftes en ons begeertes draai. Baie mense vra: "Wat kan God vir my doen?" – kan Hy my genees, my seën, my finansies herstel? Maar ware geloof vra nie net vir God se hand nie – dit soek Sy hart. Jesus self het vir ons die pad gewys toe Hy in Getsemane gebid het: "Vader, as U wil, neem hierdie beker van My weg; nogta...
#KomOnsPraatDaaroor - 11 Junie 11.06.2025 43:58
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Oppinuus - Dr. Ronel Aylward CMR Noord - Kinderbeskermingsweek 05.06.2025 26:45
Dr. Ronel Aylward (Algemene Bestuurder, CMR Noord) het tydens #OppiNuus kom gesels oor kindermishandeling en die belangrikheid van kinderbeskermingsweek.
#KomOnsPraatDaaroor - 4 Junie 04.06.2025 43:01
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Spreeklewe - God Ken jou deur en deur 04.06.2025 6:07
God ken jou en deur Hom is alles moontlik Psalm 139 Die Bybel is vol voorbeelde van gewone mense wat buitengewone dinge gedoen het, nie deur hul eie krag nie, maar deur die krag van God. God ken jou – jou vrese, jou vrae, jou hart. En Hy roep jou nie omdat jy reeds sterk is nie, maar omdat Hy jou wil bemagtig. Wanneer jy Hom vertrou, sal jy dinge vermag wat jy nooit gedink het is moontlik nie.
#KomOnsPraatDaaroor - 28 Mei 28.05.2025 43:13
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
GEEweek - Tercia en Marius oor plankiesdorp 27.05.2025 18:15
Kairos CL se volgehoue betrokkenheid by die gemeenskap van Plankiesdorp strek oor meer as twee dekades – ’n pad wat ons keer op keer saam met gesinne stap. Hierdie reis behels nie net fisiese betrokkenheid nie, maar ook ’n diep geestelike en emosionele verbintenis. Ons dien al jare lank as ’n bron van hoop en ondersteuning in ’n gemeenskap wat dikwels groot uitdagings trotseer. Deur ’n verskeidenh...
GEEweek: Veroniq Getuienis 26.05.2025 21:43
Jare gelede het Oprah Winfrey gevra of daar behoeftige kinders in Suid-Afrika is wat baat sou vind by haar leerskool. Met die hand van God in aksie, is Veronique gekies as een van daardie kinders. Sy was destyds ook die hoofmeisie by Laerskool Generaal Nicolaas Smit. Sy het in baie behoeftige omstandighede groot geword. Vandag, met trots en dankbaarheid, deel ons dat Veronique, saam met nog twee d...
#KomOnsPraatDaaroor - 21 Mei 21.05.2025 47:07
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Alvin en Anrika Bruinders 15.05.2025 57:15
Anrika En Alvin Bruinders het vanoggend op #BrunchmetAnnelie hulle baie besonderse en bonatuurlike ‘journey’ kom deel. Na 17 onsuksesvolle ‘in vitro’s’ en die dood van hul pragtige dogter, Alaska, sewe dae na haar geboorte, deel Anrika en Alvin hul hartseer, maar bo alles hul oorwinnings, en hoe hulle die Here se goed- en getrouheid eerstehands beleef het. Ons ontmoet ook deur hulle staaltjies, hu...
#KomOnsPraatDaaroor - 14 Mei 14.05.2025 43:49
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
#KomOnsPraatDaaroor - 07 Mei 07.05.2025 43:43
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
#KomOnsPraatDaaroor - 30 April 30.04.2025 45:23
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
#GROOTBiddag - Dr Peieter Visseren Ds Schalk Strauss gesels oor vergifnis teenoor ander en naasteliefde 24.04.2025 36:00
Dr Pieter Visser & Ds Schalk Strauss het met Jennifer Myburgh gesels oor vergifnis teenoor ander en naasteliefde
#GROOTBiddag - Carina Serfontein van The Human Edge 24.04.2025 15:45
Carina Serfontein van The Human Edge het met Jennifer Myburgh gesels oor skuldgevoelens en vergifnis teenoor God
#GROOTBiddag - Jannie Putter, die Krag van jou woorde 24.04.2025 16:30
Jennifer Myburgh het met Jannie Putter gepraat oor: Die Krag van jou woorde - wat jy oor jouself en ander spreek
#KomOnsPraatDaaroor - 23 April 23.04.2025 44:50
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
#KomOnsPraatDaaroor - 9 April 09.04.2025 43:39
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Spreeklewe - 'n Tyd vir Stilword 09.04.2025 7:09
Jesjaja 40:31 maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. Lydenstyd is ’n tyd van bepeinsing en stilte. Afsondering is daarom baie nodig. Hoewel daar in hierdie tyd nagedink word oor God se oordeel oor die sonde, is dit ook ’n tyd om ons te verwonder oor die kruisiging as dié liefdesdaad van...
#KomOnsPraatDaaroor - 2 April 02.04.2025 44:03
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
#LositBeter - April Full 01.04.2025 29:59
Grootfm 90.5 se #Lositbeter verander April Fool hierdie jaar in April FULL! Wanvoeding is verwoestend - dit is die onderliggende oorsaak van meer as die helfte van kindersterftes in Suid-Afrika. Dit vernietig 'n kind selselmatig - hul kognitiewe ontwikkeling, hul immuunstelsel, hul liggaam sowel as hul spiergroei en maak hulle meer kwesbaar vir siektes en dood. Annelie gesels met Lilly Geerdts en...
Oppinuus -Yusuf Abramjee 27.03.2025 9:23
Die teen-misdaads aktivis Yusuf Abramjee gesels met Annelie oor die nuutste misdaad statistieke
#KomOnsPraatDaaroor - 26 Maart 26.03.2025 44:06
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Spreeklewe - Nogtans sal ek in die Here Jubel 26.03.2025 7:55
Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, 18nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.