GROOTfm 90.5

Mirrag met Annelie

Music AF ↓ 150 episodes

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoo...

Author

GROOTfm 90.5

Category

Music

Podcast website

www.grootfm.co.za

Latest episode

Jul 3, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

David Lazarus 20.03.2025

David Lazarus het al die pad uit Australiê by Annelie kom kuier om oor sy nuwe enkelsnit "I Struck Gold" te gesels

#KomOnsPraatDaaroor - 19 Maart 19.03.2025

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.

Spreeklewe - Ware Vriendskap 19.03.2025

“Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê. Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle beveel. Ek noem julle nie meer ondergeskiktes nie, want ‘n ondergeskikte weet nie wat sy baas doen nie. Nee, Ek noem julle vriende, omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.” (Joh 15:13-15). Jesus is die suiwerste voorbeeld van ‘n opregte vrien...

#KomOnsPraatDaaroor - 12 Maart 12.03.2025

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.

Dankbaarheid is 'n vorm van aanbidding 12.03.2025

*Spreeklewe Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag (1 Tessalonisende 5:18). Van al die maniere om God te aanbid, is dankbaarheid waarskynlik die een wat die meeste misgekyk word. Een van die geheime van ‘n gelukkige lewe is dankbaarheid. As ek en jy dit kan reg kry om met dankbaarheid te leef, verander dit die wêreld vir ons. Begin ons verby die...

Loufi 07.03.2025

Loufi en Annelie gesels verslawing, sy bekering en hy wat 'n verskil wil maak.

Oppinuus - Prof Rouaan Maarman oor die doeltreffendheid van huiswerk in die Laerskool 06.03.2025

Prof Rouaan Maarman van die Universiteit van die Wes Kaap gesels met Annelie oor die doeltreffendheid of nie van huiswer in die Laerskool. Navorsing in die Wes-Kaap het bevind dat die uitskakeling van huiswerk in die Laerskool, leerdermotivering en -welstand verbeter het en het kommer uitgespreek oor die versterking van leergewoontes. Nog 'n studie wat agt openbare primêre skoolhoofde in Johannesb...

#KomOnsPraatDaaroor - 5 Maart 05.03.2025

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.

Spreeklewe - Gelowiges word nie gevrywaar van seerkry nie 05.03.2025

When I say, “I am a Christian” I still feel the sting of pain I have my share of heartache which is why I seek God’s name Johannes 17:14 -15 Ek het u woord aan hulle gegee, en die wêreld haat hulle, omdat hulle nie tot die wêreld behoort nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. 15Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar.

LositBeter - Reg teenoor Voorreg 04.03.2025

Annelie gesels met 3 skole Prestige College; The Glen High School en Willow Ridge High School oor die sanitêre produkte masjiene wat ons met die hulp van We buy Cars en Guerbet die laaste 2 jaar by hulle skole kon instaleer en die verskil wat dit in hulle meisies se lewens gemaak het. Ons verras hulle ook met goeie nuus!

Oppinuus - Mike Bolhuis 27.02.2025

Mike Bolhuis gesels met Annelie oor die arrestasie van Thabang Malan wat daarvan beskuldig word dat hy bedrog gepleeg het en mense met skelm slenters gevang het

Spreeklewe - Gelowiges is nie perfek nie 26.02.2025

*Spreeklewe “Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die Waarheid.” (Joh 14:16,17) When I say, “I am a Christian” I’m not claiming to be perfect My flaws are far too visible but God believes I’m worth it" liefde, blydskap, vrede, geduld, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing (Gal 5:22-23).

#KomOnsPraatDaaroor -19 Februarie 19.02.2025

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.

Spreeklewe -Wysheid begin met die dien van die Here 19.02.2025

When I say, “I am a Christian” I don’t think I know it all I submit to my confusion asking humbly to be taught Spreuke 1:1-7 1Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel. 2Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat. 3So sal hulle 'n behoorlike opvoeding ontvang en 'n sin vir regverdigheid, reg en billikheid. 4Wi...

Oppinuus - Tienerselfdood voorkoming 13.02.2025

Maruné van Vreden – Helpende Hand Streeks maatskaplike werker, gesels met Annelie oor die skokkende statistiek van tienerselfdood in SA, dinge om voor uittekyk en hoe ouers en onderwysers kinders kan help

#KomOnsPraatDaaroor - 12 Februarie 12.02.2025

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.

Spreeklewe - Niemand is sonder sonde nie 12.02.2025

Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, 24maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus. 25-26Hom het God gegee as offer wat deur sy bloed versoening bewerk het vir dié wat glo. Hierdeur het God getoon wat sy vryspraak behels: Hy het die sondes wat Hy voorheen in sy verdraagsaamheid tydelik o...

Wouter Kellerman 11.02.2025

Wouter Kellerman kuier op die #BrunchmetAnnelie na sy 3rde Grammy wen! En hy het sy fluit saamgebring...

#KomOnsPraatDaaroor - 5 Februarie 05.02.2025

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.

God se krag kom tot volle werking wanneer ek swak is 05.02.2025

2 KORINTIËRS 12:9-10 Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging en moeilikhede ter wille van Christus, want as ek swak is, is ek sterk

Oppinuus -Brett Herron 30.01.2025

Die sekretaris-generaal van die GOOD-party, Brett Herron, gesels met Annelie oor die Sassa toelaag en die hofbeslissing wat Sassa en die ministers van Finanansies en Maatskaplike ontwikkeling om hindernisse te verwyder wat miljoene mense toegang tot nie maatskaplike hulp toelaag ontsê.

#KomOnsPraatDaaroor - 29 Januarie 29.01.2025

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.

Spreeklewe - Nederigheid 29.01.2025

Spreuke 15:25- 33 Die Here breek die hoogmoedige se huis af en beskerm die grond van die weduwee. 26Die Here het 'n afsku van bose planne; aangename woorde is vir Hom aanneemlik. 27Wie hom verryk ten koste van 'n ander, maak dat sy gesin verstoot word; wie omkoopgeskenke weier, sal lewe. 28'n Regverdige mens dink voor hy antwoord; goddelose mense sê net slegte dinge. 29Die Here is ver van die godd...

Charlize Berg 28.01.2025

Charlize Berg kuier in die ateljee saam met Annelie. Hulle gesels ma wees, social media en Charlize deel haar nuwe enkelsnit "Hoogtyd"

Oppinuus - Selfoon vrye skole 23.01.2025

Annelie gesels met Mev Marianne Haasbroek die Dissipline Hoof by Hoërskool Oos Moot oor hulle skool se besluit om selfoon vry te wees.

Listen to the Mirrag met Annelie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.