GROOTfm 90.5

Mirrag met Annelie

Music AF ↓ 150 episodes

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoo...

Author

GROOTfm 90.5

Category

Music

Podcast website

www.grootfm.co.za

Latest episode

Jul 3, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Nicholis Louw en Pieter Pruis 03.07.2026

Nicholis Louw en Pieter Pruis neem die Mirrag met Annelie ateljee oor! Hulle gesels oor hulle nuwe liedjie "Feit soos 'n koei" en is sommer net lekker laf so op 'n Vrydag middag.

Myan Subrayan 01.07.2026

Annelie gesels met Myan Subrayan oor sy werk met van ons land se Grootste sportsterre, sy getuienis en dat hy geskiedenis gemaak het as die eerste Indier wat as spreker in Afrikaans by die Voortrekker monument opgetree het. En oor die ware "Curry Cup"

Justin Serrao 25.06.2026

Annelie gesels met Justin Serrao oor sy musiek en sy jare in die bedryf en toets sommer ook sy Afrikaans

Paul Vos - Regional Managing Director of CIPS Southern Africa CIPS Southern Africa 24.06.2026

Annelie gesels met Paul Vos oor die rol van AI in die verkrygings prosedures van Maatskappye

Anelma - Fiesta 11.06.2026

Grootfm se eie Anelma van Heerden is die nuwe aanbieder van die Kyknet program Fiesta! Annelie gesels met haar oor feeste, tv en radio en of sy koffie of sosiale media verkies

Skemer 09.06.2026

Skemer kuier by Annelie op Mirrag! Hulle gesels verhoudings, gee raad, Annelie toets hulle rigting wysers en hulle deel hulle nuwe liedjie "Rigting"

Wynand Strydom 01.06.2026

Wynand Strydom kuier in die ateljee saam met Annelie en gesels geskiedenis en sy nuwe enkelsnit 31 Mei

Kinderbeskermingsweek 01.06.2026

Annelie gesels met Wouter Prozinsky van Rockf of Hop ('n plek van veiligheid vir babas en kleuters) en AO Marinda Austin van die Social Crime Prevention Unit van die SAPD oor Kinderbeskermings week, die tema en hoe ons, ons kinders kan veilig hou

Gee-week - Eleos oor hulle streetshower en sopkombuis 29.05.2026

Annelie gesels met Natasha en Annalie van Eleos oor hulle streetshowers en sopkombuis

Geeweek - Saai berading 28.05.2026

Franelyn kom deel haar storie met Annelie en praat oor die belangrikheid van berading en betyds hulp kry vir geestes gesondheid

Geeweek - Eleos oor hulle na-skool 27.05.2026

Annelie gesels met Marné (maatskaplike werker) Amalie en Grace (Matrikulant) oor Eleos se na-skool projek waar hulle kinders voed, help met huiswerk en verantwoordelikheid leer

Groot Gee-Week: Hanna Charity 26.05.2026

Charlene Jackson; Annamarie Labuschagne en Karin Moller van Hannah Charity se Little House Educare Sentra kom gesels oor hulle vroeë ontwikkelings sentrums (kleuterskole) en die werk wat hulle doen

Groot Gee-week: Saai 25.05.2026

Dr Theo de Jager kom gesels met Annelie oor die werk wat Saai in ons boeregemeenskap doen

Oppinuus: Andile Tshona - SASSA 14.05.2026

Andile Tshona media verhoudinge offisier van SASSA gesels met Annelie en Tanya oor 2 dekades van SASSA

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is 13.05.2026

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel. Hy erken dat die, die mees eerlike weergawe van Jan Blohm tot op hede is en dat hy wil hê mense moet weet dat daar hoop is. 💝

Oppinuus - Onderwys aktivis Hendrik Makanete - NSFAS 07.05.2026

Annelie Bouwer gesels met die onderwys aktivis Hendrik Makaneta oor NSFAS wat onder administrasie geplaas is. En hoe die pad vorentoe lyk

Liefvlam 06.05.2026

Liefvlam het by Annelie kom kuier op #MIRRAG oor haar nuwe enkelsnit, ‘Ek Mis Jou Nou’.🎶✨ ‘n Persoonlike lied oor verlange, herinneringe en om iemand se lig en liefde elke dag saam met jou te dra. Beskikbaar op alle digitale platforms! Gaan luister Nou! 🎶

Logan Pietersen 05.05.2026

Logan Pietersen het op #MIRRAG kom kuier by Annelie Bouwer oor sy nuwe enkelsnit, ‘Help My Glo’. Met eerlike woorde, rou emosie en ‘n boodskap wat gaan bly!

Jennifer en Lise het in Oppinuus met Adv Johan Jonck van Arrive alive gepraat oor pasveiligheid 04.05.2026

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werkli...

Jennifer het op Mirrag met die sanger en musikant Anna Davel gesels oor Jazz musiek.  04.05.2026

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werkli...

Jennifer het op Mirrag met Bobby Jacobs van Food Forward SA 29.04.2026

Jennifer het op Mirrag met Bobby Jacobs van Food Forward SA gesels oor hoe baie ons kos ons vermors en die wonderlike werk wat hulle doen.

Jennifer Myburgh gesels op Mirrag met die Springbok sewes speler, Ryan Oosthuizen. 29.04.2026

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werkli...

Jennifer gesels met Dr Chris van Straten oor Wereld Malaria dag 28.04.2026

Jennifer het op Mirrag met Dr Chris van Straten van Internation SOS gesels oor Wereld Malaria dag 25 April.

Jennifer gesles met Solomon Cupido oor die kuns van komedie. 28.04.2026

Jennifer het op Mirrag met die akteur, stemkunstenaar en komediant: Solomon Cupido gesels oor die kuns van komedie.

Groot Biddag - Vergifnis 23.04.2026

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.

Listen to the Mirrag met Annelie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.