GROOTfm 90.5
Mirrag met Annelie
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoo...
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Grootkraal 19 September 2025 19.09.2025 8:44
Ons loer in by die Pretoria Boeremark en gesels met boeremarkers wat gereeld die mark bywoon
Tino 18.09.2025 26:05
Tino kuier op Mirrag met Annelie en hy het sy kitaar saamgebring! Hy het ook 'n nuwe enkelsnit #OpenDop Luister hier na die onderhoud en sy lekker kuier
Oppinuus - Ruda Landman oor Bouwer van Niekerk se moord 18.09.2025 23:08
“Die skokmoord op die Bouwer van Niekerk, ’n insolvensieprokureur, op 5 September 2025 in sy kantore in Saxonwold, Johannesburg het Suid-Afrika diep geruk. Hy was ’n man wat bekendgestaan het as ‘onkorrupteerbaar’. Die moord is wyd veroordeel – deur regsberoepe, organisasies soos SARIPA, en onder meer deur die minister van justisie, wat aangedring het op eenwaardige en vinnige ondersoek. Maar hy i...
Prime Circle - Calling on Angels 16.09.2025 25:30
Annelie gesels met Prime Circle oor hulle nuwe enkelsnit Calling on Angels en hulle pad met middel misbruik
Grootkraal - 12 September 12.09.2025 8:57
Ons loer in by die Pretoria Boeremark om uit te vind wat is nuut die naweek
Grootkraal: Pta Boeremark 5 September 2025 05.09.2025 11:44
CD en Pieta kom kuier by Annelie in die ateljee en gesels oor die Pta Boeremark ons hoor ook by van die uitstallers wat verwag kan word
Will Linley 04.09.2025 22:33
Will Linley het op #MirragsaamAnnelie kom kuier! Hy vertel van sy debuut album #Dontcrybecauseitsover en Annelie leer hom Afrikaanse idiome
#KomOnsPraatDaaroor - 27 Augustus 27.08.2025 45:07
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
#KomOnsPraatDaaroor - 20 Augustus 20.08.2025 43:52
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Spreeklewe - Plaas jou vetroue in God en nie in mense nie 20.08.2025 6:46
Psalm 118:8 Om by die Here te skuil,is beter as om op mense te vertrou. Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.” Joh 16:33 Jesus is ook verloen en teleurgestel nie net deur Judas nie maar deur Petrus 3 keer. Hy verstaan daai seer, daai teleurstelling die breek van vertroue en lojaliteit. Hy weet h...
#KomOnsPraatDaaroor - 13 Augustus 13.08.2025 43:59
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Spreeklewe - Waar is God as jy gebroke is 13.08.2025 5:36
Psalm 34:19 sê: "Die Here is naby die gebrokenes van hart, en Hy verlos die verslaes van gees." Wat ’n kosbare belofte! God is nie bang vir ons seer of ons swakheid nie. Hy draai nie sy gesig weg wanneer ons hartseer is nie. In teendeel – dit is juis dan wanneer Hy naderkom, soos ’n Vader wat sy kind vashou. Die wêreld kan dalk oordeel, maar God sien ons trane en tel elkeen van hulle op. Jesus sê...
#KomOnsPraatDaaroor - 6 Augustus 06.08.2025 44:31
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Spreeklewe - God se planne vir jou 06.08.2025 5:53
"En ons weet dat alles meewerk ten goede vir dié wat God liefhet, wat volgens sy voorneme geroep is." — Romeine 8:28
#KomOnsPraatDaaroor - 30 Julie 30.07.2025 44:55
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Tussen Hemel en Aarde - 25 Julie 25.07.2025 29:28
Ronel du Plessis, Ursula Ludick en Danielle Retief kom gesels oor die nuwe kort dokumenter “Tussen Hemel en Aarde” wat gaan oor die storie van die tragiese verdrinking van hulle 10 maande oue bab, Jan Nathaniel, in 2021
#KomOnsPraatDaaroor - 23 Julie 23.07.2025 59:59
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
#KomOnsPraatDaaroor 16 Julie 16.07.2025 45:43
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Spreeklewe - Vergifnis 16.07.2025 6:34
Efesiërs 4:31-32 sê: "Laat alle bitterheid, woede, gramskap, geskreeu en kwaadpraat onder julle verdwyn, saam met alle boosheid. Wees vriendelik en vol medelye teenoor mekaar, en vergewe mekaar, soos God julle ook in Christus vergewe het." Daar is ’n ou gesegde wat lui: “Haat is soos om self uit ’n beker met gif te drink en te wag dat die ander persoon sterf.” Dis ’n kragtige beeld van wat gebeur...
#KomOnsPraatDaaroor - 9 Julie 09.07.2025 46:52
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Spreeklewe - Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. 09.07.2025 5:31
Kolossense 3:13-15 13Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. 14Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind. 15En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede m...
#KomOnsPraatDaarooe 2 Julie 02.07.2025 43:43
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
#KomOnsPraatDaaroor - 25 Junie 25.06.2025 44:09
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Stella en Zaretha - Behoort 20.06.2025 21:34
Stella en Zaretha kom gesels met Annelie oor hulle nuwe enkelsnit "Behoort"
Oppinuus -Prof Renate Schoeman 19.06.2025 11:18
Prof Renate Schoeman is 'n psigiater en gesels met Annelie oor die korrelasie tussen kinders se skermtyd en hulle geestesgesondheid
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.