GROOTfm 90.5
Mirrag met Annelie
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoo...
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Jennifer Myburgh gesels met Gert van der Westhuizen van Netrwerk24 13.02.2026 20:35
Jennifer Myburgh het op Mirrag met Gert van der Westhuizen van Netrwerk24 gesels oor die Staatsrede
Jennifer Myburgh gesels met Minister Willie Aucamp 13.02.2026 10:50
Jennifer Myburgh gesels met Minister Willie Aucamp , Minister van bosbou, Visser & die omgewing
Jennifer Myburgh gesels met Jonathan Erasmus, kommunikasie bestuurder van WaterCan 12.02.2026 10:26
Jennifer Myburgh het op Mirrag met Jonathan Erasmus, kommunikasie bestuurder van WaterCan gesels oor Suid Afrika se waterinfrastruktuur en die risiko van n groter water krisis
Jennifer Myburgh gesels met Keldermeester by Spier wyne, Johan Jordaan 11.02.2026 9:41
Jennifer Myburgh het op Mirrag met die Keldermeester by Spier wyne, Johan Jordaan, gesels oor sy gesogte toekening wat hy onlangs by die “Master winemaker 100” verower het
Jennifer Myburgh gesels met Anton Botha , President van SA Tug-of-War 11.02.2026 14:39
Jennifer Myburgh het op Mirrag met die President van SA Tug-of-War, Anton Botha, gesels oor die unieke sport. Alles is bespreek van wat maak n goeie atleet tot die gewildheid van die sport
Valentydsweek onderhoud 10 Februarie 10.02.2026 24:23
Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
Grootkraal 2 Februarie 2026 05.02.2026 3:31
Ons loer in by die Pretoria Boeremark
Oppinuus - Ms Lerato Phasha Acting Chief Officer: Municipal Finance & Fiscal Policy – SALGA 5 Februarie 05.02.2026 15:05
Annelie gesels met Lerato Phasha van Salga oor die Gautengse munisipaliteite se onderbesteding van hulle begrotings en hoe dit dienslewering beinvloed
Gielie Hofman - Skole sport en ouers 03.02.2026 21:47
Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
Oppinuus - Vroedvroue 22.01.2026 21:26
Annelie gesels met Sr Heather Pieterse oor vroedvroue en wat jy moet weet
Grootkraal 19 Januarie 2026 19.01.2026 4:53
Annelie loer in by die Pretoria Boeremark wat elke Saterdag tussen 05:30 - 09:30 plaasvind
Grootkraal 16 Januarie 2026 16.01.2026 12:00
Dis 'n nuwe jaar en tyd vir die eerste inloer by die Pretoria Boeremark!
Groot Kraal 19 Desember 19.12.2025 18:04
De Wet Vermeulen gesels met Elrica oor sy leer produkte en die passie van die Pretoria Boeremark.
Oppinuus - Willem Els oor fluitjieblaser beskerming 11.12.2025 20:17
Annelie gesels met Willem Els van die instituur vir Sekerheids Studies oor Marius van der Merwe of soos hy in die Mhlanga kommisie bekend gestaan het Getuie D se Moord. Die wetgewing oor die beskerming van fluitjie blasers en wat moet gebeur om toekomstige getuies en fluitjieblasers te beskerm
Francois van Rensburg 09.12.2025 21:30
Annelie gesels met Francois van Rensburg oor sy en Charlize Berg se nuwe Kersfees duet "Geseënde Kersfees" en kyk hoe goed hy ander kersliedjies ken
Sersant Anny Peters - lid Lid van die eenheid vir gesinsgeweld, kinder mishandeling en seksuele oortredings by die SAPS. 25.11.2025 11:49
Tydens 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders gesels Annelie met Sersant Anny Peters. Sy is 'n lid Lid van die eenheid vir gesinsgeweld, kinder mishandeling en seksuele oortredings by die SAPS. Sersant Peters praat oor haar werk en ook haar ervaring as verkragtings slagoffer.
Oppinuus - Minister Willie Aucamp 21.11.2025 16:21
Annelie gesels met die nuwe minister van bosbou, visserye en die omgewing oor sy nuwe portefeulje en planne vir sy termyn.
Grootkraal 14 November 2025 14.11.2025 4:53
Annelie loer in by die Grootkraal (Pretoria Boeremark)
Grootkraal 7 November 2025 07.11.2025 11:28
Annelie gesels met oom Piet en tannie Verna van Piet my vrou Vellies by die boeremark
Mirrag met Annelie - Oom Johan Havenga vier sy 100ste verjaarsdag - 6 November 06.11.2025 26:40
Oom Johan Havenga vier sy 100ste verjaarsdag saam met GROOTfm 90.5. Hy gesels met Elrica (in vir Annelie) oor sy passie vir rolbal en gee 'n paar wenke oor hoe om 100 jaar jonk te wees!
Klein Saterdag Sport - Quanita Bobbs 22.10.2025 10:53
Annelie gesels met die SA vroue hokkie kaptein Quanita Bobbs oor haar loopbaan en hulle kwalifikasie vir volgende jaar se wêreld beker.
Grootkraal 17 Oktober 2025 17.10.2025 4:49
Ons loer in by die Pretoria Boeremark
Grootkraal 3 Oktober 2025 03.10.2025 9:03
Daar Groot dinge aan die broei in Grootkraal met Groot pryse!
Oppinuus - Rianette Leibowits: Jou kinders en Chatbots 02.10.2025 19:47
Annelie gesels met Rianette Leibowits 'n kuberveiligheids spesialis oor die gevare van Chatbots en AI vir jou kinders en hoe om hulle te beskerm
Grootkraal 26 September 2025 26.09.2025 8:44
Ons loer in by die Pretoria Boeremark! Annelie deel ook haar ervaring by die afgelope aandmark
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.