Cape Pulpit / Kaapse Kansel
MARRIAGE HOUR met KOBUS PAUW
Marriage Hour met Kobus Pauw is die perfekte podcast vir paartjies wat hul huwelik wil versterk, gesonde kommunikasie wil bou en die uitdagings van die huwelikslewe wil oorkom. Kobus Pauw, met meer as 30 jaar se ervaring in huweliksberading, deel insigte, wenke en praktiese oplossings om 'n suksesvolle en vreugdevolle huwelik te bou. As trots vader en grootoupa weet hy presies wat dit neem om gesonde verhoudings te bou en te handhaaf. Elke Vrydag aand om 18:00 op Radio Kaapse Kansel 729AM bring Kobus jy saam met hom op 'n reis van begrip, liefde en wen-strategieë wat jou sal inspireer en bemag...
Author
Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Category
Podcast website
Latest episode
Mar 17, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
MARRIAGE HOUR - Mentors 11.08.2023 20:37
11.08.2023 - MARRIAGE HOUR - Mentors
MARRIAGE HOUR - Eerlikheid in die Huwelik 04.08.2023 20:39
04.08.2023 - MARRIAGE HOUR - Eerlikheid in die Huwelik
MARRIAGE HOUR - Hoe om die vonk terug te sit 28.07.2023 21:57
28.07.2023 - MARRIAGE HOUR - Hoe om die vonk terug te sit
MARRIAGE HOUR - Hoe om Geestesgesondheid in 'n huwelik te verbeter 21.07.2023 20:39
21.07.2023 - MARRIAGE HOUR - Hoe om Geestesgesondheid in 'n huwelik te verbeter
MARRIAGE HOUR - Goeie kwaliteite waarna 'n vrou in 'n Man moet soek 14.07.2023 20:43
14.07.2023 - MARRIAGE HOUR - Goeie kwaliteite waarna 'n vrou in 'n Man moet soek
MARRIAGE HOUR - Effektiewe Kommunikasie Vaardighede 07.07.2023 21:34
07.07.2023 - MARRIAGE HOUR - Effektiewe Kommunikasie Vaardighede
MARRIAGE HOUR - Hoe verwerk ons uitbranding 30.06.2023 21:05
30.06.2023 - MARRIAGE HOUR - Hoe verwerk ons uitbranding
MARRIAGE HOUR - Uitbranding in die Huwelik 23.06.2023 21:00
23.06.2023 - MARRIAGE HOUR - Uitbranding in die Huwelik
MARRIAGE HOUR - Onvoorwaarlike liefde 16.06.2023 22:13
16.06.2023 - MARRIAGE HOUR - Onvoorwaarlike liefde
MARRIAGE HOUR - Algemene probleme en oplossing in verhoudings 09.06.2023 21:41
09.06.2023 - MARRIAGE HOUR - Algemene probleme en oplossing in verhoudings
MARRIAGE HOUR - Wat veroorsaak stress in die verhouding 02.06.2023 21:33
02.06.2023 - MARRIAGE HOUR - Wat veroorsaak stress in die verhouding
MARRIAGE HOUR - Grense vir skoonfamilie 19.05.2023 21:32
19.05.2023 - MARRIAGE HOUR - Grense vir skoonfamilie
MARRIAGE HOUR - Hoe weet ek, ek gaan met die regte maat trou? 12.05.2023 21:36
12.05.2023 - MARRIAGE HOUR - Hoe weet ek, ek gaan met die regte maat trou?
MARRIAGE HOUR - Verveeldheid in die huwelik 05.05.2023 21:22
05.05.2023 - MARRIAGE HOUR - Verveeldheid in die huwelik
MARRIAGE HOUR - 28.04.2023 28.04.2023 20:55
28.04.2023 - MARRIAGE HOUR
MARRIAGE HOUR - Beskerm jou huwelik 21.04.2023 21:42
21.04.2023 - MARRIAGE HOUR - Beskerm jou huwelik
MARRIAGE HOUR - 10 Gebooie vir 'n vrou 14.04.2023 21:29
14.04.2023 - MARRIAGE HOUR - 10 Gebooie vir 'n vrou
MARRIAGE HOUR - 10 Gebooie vir 'n man 07.04.2023 21:11
07.04.2023 - MARRIAGE HOUR - 10 Gebooie vir 'n man
MARRIAGE HOUR - Stres rondom ouerskap 31.03.2023 21:01
31.03.2023 - MARRIAGE HOUR - Stres rondom ouerskap
MARRIAGE HOUR - Ouerskap in die huwelik (pa's) 24.03.2023 21:16
24.03.2023 - MARRIAGE HOUR - Ouerskap in die huwelik (pa's)
MARRIAGE HOUR - Hoe kan ons minder verskil 17.03.2023 21:04
17.03.2023 - MARRIAGE HOUR - Hoe kan ons minder verskil
MARRIAGE HOUR - Maniere om 'n lewensmaat te kies 10.03.2023 21:40
10.03.2023 - MARRIAGE HOUR - Maniere om 'n lewensmaat te kies
MARRIAGE HOUR - Post Wedding Blues 03.03.2023 21:30
03.03.2023 - MARRIAGE HOUR - Post Wedding Blues
MARRIAGE HOUR - Emosionele mure 24.02.2023 21:29
24.02.2023 - MARRIAGE HOUR - Emosionele mure
MARRIAGE HOUR - Huweliks Konflik 17.02.2023 20:37
17.02.2023 - MARRIAGE HOUR - Huweliks Konflik
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.