Cape Pulpit / Kaapse Kansel
MARRIAGE HOUR met KOBUS PAUW
Marriage Hour met Kobus Pauw is die perfekte podcast vir paartjies wat hul huwelik wil versterk, gesonde kommunikasie wil bou en die uitdagings van die huwelikslewe wil oorkom. Kobus Pauw, met meer as 30 jaar se ervaring in huweliksberading, deel insigte, wenke en praktiese oplossings om 'n suksesvolle en vreugdevolle huwelik te bou. As trots vader en grootoupa weet hy presies wat dit neem om gesonde verhoudings te bou en te handhaaf. Elke Vrydag aand om 18:00 op Radio Kaapse Kansel 729AM bring Kobus jy saam met hom op 'n reis van begrip, liefde en wen-strategieë wat jou sal inspireer en bemag...
Author
Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Category
Podcast website
Latest episode
Mar 17, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
MARRIAGE HOUR - Verwagtings in 'n Huwelik 09.02.2024 20:28
09.02.2024 - MARRIAGE HOUR - Verwagtings in 'n Huwelik
MARRIAGE HOUR - Rooi vlae in 'n voor-huwelikse verhouding 02.02.2024 20:57
02.02.2024 - MARRIAGE HOUR - Rooi vlae in 'n voor-huwelikse verhouding
MARRIAGE HOUR - Is jy getroud met 'n huismaat 26.01.2024 20:19
26.01.2024 - MARRIAGE HOUR - Is jy getroud met 'n huismaat
MARRIAGE HOUR - Hoe om aktief te luister 19.01.2024 20:05
19.01.2024 - MARRIAGE HOUR - Hoe om aktief te luister
MARRIAGE HOUR - Vertroue 12.01.2024 19:50
12.01.2024 - MARRIAGE HOUR - Vertroue
MARRIAGE HOUR - Die liefde is 'n Ligtoring (saam Gustav) 05.01.2024 20:48
05.01.2024 - MARRIAGE HOUR - Die liefde is 'n Ligtoring (saam Gustav)
MARRIAGE HOUR - Stres in die Huwelik 29.12.2023 20:25
29.12.2023 - MARRIAGE HOUR - Stres in die Huwelik
MARRIAGE HOUR - Dinge om oor te dink voor jy trou 22.12.2023 21:38
22.12.2023 - MARRIAGE HOUR - Dinge om oor te dink voor jy trou
MARRIAGE HOUR - Waaroor om te praat voor jy trou 15.12.2023 20:46
15.12.2023 - MARRIAGE HOUR - Waaroor om te praat voor jy trou
MARRIAGE HOUR - Wanneer is jy gereed om te trou 08.12.2023 21:40
08.12.2023 - MARRIAGE HOUR - Wanneer is jy gereed om te trou
MARRIAGE HOUR - Kwaliteit Tyd 24.11.2023 20:39
24.11.2023 - MARRIAGE HOUR - Kwaliteit Tyd
MARRIAGE HOUR - Gesonde verwagtings in 'n verhouding 17.11.2023 20:34
17.11.2023 - MARRIAGE HOUR - Gesonde verwagtings in 'n verhouding
MARRIAGE HOUR - Die 3 by 3 reël 10.11.2023 21:00
10.11.2023 - MARRIAGE HOUR - Die 3 by 3 reël
MARRIAGE HOUR - Hoe om 'n ongelukkige verhouding te herstel 03.11.2023 20:47
03.11.2023 - MARRIAGE HOUR - Hoe om 'n ongelukkige verhouding te herstel
MARRIAGE HOUR - Dinge wat spanning in 'n Huwelik veroorsaak 27.10.2023 21:02
27.10.2023 - MARRIAGE HOUR - Dinge wat spanning in 'n Huwelik veroorsaak
MARRIAGE HOUR - Belangrike lesse uit 'n Huwelik 20.10.2023 20:51
20.10.2023 - MARRIAGE HOUR - Belangrike lesse uit 'n Huwelik
MARRIAGE HOUR - Hoe om negatiewe gedagtes te hanteer 13.10.2023 20:42
13.10.2023 - MARRIAGE HOUR - Hoe om negatiewe gedagtes te hanteer
MARRIAGE HOUR - Emosionele afstand in 'n verhouding 06.10.2023 20:52
06.10.2023 - MARRIAGE HOUR - Emosionele afstand in 'n verhouding
MARRIAGE HOUR - Om lief te hê 29.09.2023 21:09
29.09.2023 - MARRIAGE HOUR - Om lief te hê
MARRIAGE HOUR - Verlore liefde, wat nou 22.09.2023 20:58
22.09.2023 - MARRIAGE HOUR - Verlore liefde, wat nou
MARRIAGE HOUR - Belangrike dinge om te onthou van 'n verhouding 15.09.2023 20:51
15.09.2023 - MARRIAGE HOUR - Belangrike dinge om te onthou van 'n verhouding
MARRIAGE HOUR - Veiligheid 08.09.2023 21:11
08.09.2023 - MARRIAGE HOUR - Veiligheid
MARRIAGE HOUR - Die Man as Priester 01.09.2023 21:04
01.09.2023 - MARRIAGE HOUR - Die Man as Priester
MARRIAGE HOUR - Realiteite in 'n moeilike huwelik 25.08.2023 20:51
25.08.2023 - MARRIAGE HOUR - Realiteite in 'n moeilike huwelik
MARRIAGE HOUR - Hoe om te oorleef in 'n liefdelose verhouding 18.08.2023 20:47
18.08.2023 - MARRIAGE HOUR - Hoe om te oorleef in 'n liefdelose verhouding
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.