Leef Kerk

Leef Kerk

Religion AF ↓ 78 episodes

Welkom by Leef Kerk! Ons bemagtig mense deur die Woord van God en geestelike gemeenskap om die volheid van wie God hulle geskape het om te wees, uit te leef.

Author

Leef Kerk

Category

Religion

Podcast website

leefkerk.co.za

Latest episode

Jul 6, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wat is jou Realiteit? 13.03.2023

Ons hoor gereed die frase "Die realiteit is". Wat beteken dit vir n geloowige?

Staan Wag 08.03.2023

God gee ons bevryding maar gee ons die opdrag om te waak en bid.

Hoe die Heilige Gees ons leer 27.02.2023

Hoe leer die Heilige Gees ons deur die Woord?

Lig in Donker 19 Feb 2023 27.02.2023

Die Woord is n Wapen maar dit het altyd lewe tot gevolg

Intentioneel 28.03.2020

Wat beteken dit om intentioneel te lewe met God se Woord

God wil iets doen 17.03.2020

In hierdie onseker tye waarin ons leef kan ons seker wees van een ding. God wil iets doen

"Disconnected"/ Ontkoppel 11.03.2020

Verskoon die Engelse titel maar luister gerus die boodskap om te verstaan.

Eindtyd profesië van die Bybel - Pastoor Anton van Deventer 11.02.2020

Dit wat ons in die nuus sien is alles tekens wat lei na die eindtyd.

Verander jou Realiteit 11.02.2020

Ons maak nuwe jaars voorneme want ons is nie gelukkig met ons realiteit nie. Tyd om dit te verander

Honger ons nog na God en Sy woord 11.02.2020

Wat is diepste honger van jou hart?

Blymoedige Beproewings 10.12.2019

Hoekom moet ons bly wees as beproewinge ons pad langs kom?

Wen die verlore grond terug 26.11.2019

Daar is nog sekere gedeeltes in ons lewe waar die vyand nog grond besit. Dit is tyd om dit terug te wen.

Die Bybel in 30 minute 13.11.2019

Waroor gaan dit alles eintlik?

Universitas 05.11.2019

Dit is n Meervoud...........

Ken jou vyand (Deel3) 29.10.2019

Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie.

Ken jou Vyand (Deel 2) 25.10.2019

Ons vyand is aktief teen ons besig maar die Woord van God wys ons sy strategie teen ons.

Ken jou vyand ( Deel 1) 15.10.2019

Ons weet ons het n vyand maar ons ken nie altyd sy strategie nie. In hierdie reeks Kyk ons na sy maniere en sodoende oorwinning in ons lewens oor hom te kry.

Wat is aan die gang? 03.10.2019

Wat is besig om te gebeur in ons land en waar is God in dit alles?

Finansiele Vryheid volgens die Bybel (Woord beginsels reeks) 20.08.2019

Ons volg Woord beginsels om Finsiele Vryheid te bekom.

Verhouding met God deur Mandy Mitchell 30.07.2019

n Boodskap oor waar ons, ons verhouding met God schade gedoen het en hoe om dit te herstel.

Aktiewe Vyande in jou lewe 11.07.2019

Ons verstaan nie altyd alles wat met ons as gelowiges gebeur nie. Daarom moet ons leer om die Vyande in ons lewens te identifiseer sodat ons terug kan baklei.

Die Reis nader aan God 02.07.2019

n kort opsomming van Sondag se boodskap

Woestyn tydperke 02.07.2019

Wat wys ons tye in die "woestyn" vir ons.

Geestelike Doelwitte 11.06.2019

Gaan ons soos boksers wees wat net in die lug rond slaan  en hoop ons slaan iets raak?

Worstel met God 27.11.2018

Het jy al ooit met God geworstel?

Listen to the Leef Kerk podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.