Leef Kerk

Leef Kerk

Religion AF ↓ 78 episodes

Welkom by Leef Kerk! Ons bemagtig mense deur die Woord van God en geestelike gemeenskap om die volheid van wie God hulle geskape het om te wees, uit te leef.

Author

Leef Kerk

Category

Religion

Podcast website

leefkerk.co.za

Latest episode

Jul 6, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Vryheid 06.07.2026

Ware vryheid is om deur die Gees van liefde, krag en selfbeheersing gelei te word.

Stemme 29.06.2026

Nie elke stem in jou kop is joune nie...leer onderskei!

Wie is God vir jou? 22.06.2026

Wanneer "Vader" iets in jou hart beteken, verander dit die krag van jou gebede.

Verander jou toekoms 15.06.2026

Ons toekoms verander slegs deur 'n nuwe hoekom...

Verander jou verlede 08.06.2026

Jy is nie 'n produk van jou verlede nie.

Hoekom gebeur dit met my? 01.06.2026

Onderskei of jou moeilike omstandigheid tugtiging, 'n storm, 'n aanval of 'n gevolg is — en draai dit vir God se glorie.

Tydens die Storm 25.05.2026

Wat moet ons doen tydens die storm?

Diepte 18.05.2026

Wil jy die oes sien opkom in jou lewe? Het jy daardie hart?

Blindekolle 11.05.2026

Ons almal het blindekolle in ons lewens...

Wil jy sien? 04.05.2026

Differensiasie tussen hoor en sien op dieselfde gebeurtenisse...

In Hom 27.04.2026

Ons is nuwe skepsels...in Hom!

Alles Nuut 20.04.2026

Alles in die lewe het n vormingsproses in ons...

God van Lewe 13.04.2026

Wie is God vir jou?

Hy Leef! 06.04.2026

Onverdiende guns van God is die eweige lewe...

Goeie Vrydag 2026 04.04.2026

Die oorwinning is op die kruis betaal.

Raadgewers 30.03.2026

God roep ons tot gemeenskap...

Wat keer jou? 23.03.2026

Wat verhinder jou terwyl jy hier op aarde is, om onder Jesus se geestelike koningkryk in te beweeg?

Geestelike Gemak 16.03.2026

Ons is nie geskape (gebou) vir gemak nie...

Skanse 09.03.2026

Ons moet vestings (skanse) neer werp...

Krag van Omhoog 02.03.2026

Daar is n uitkoms...as die Here Jesus in jou boot is.

Waarde 2 23.02.2026

Wat doen jy met jou waarde?

Waarde 16.02.2026

Ons het n soeke na waar lê my waarde...

Kommunikasie 09.02.2026

Sonder kommunikasie val alles uitmekaar uit...

Help 02.02.2026

Bitterlik ween tot wonderwerk...

Leef Kerk 26.01.2026

n Entiteit met identiteit... #doelgerig #waarheid #rigting #standvastig

Listen to the Leef Kerk podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.