Leef Kerk
Leef Kerk
Welkom by Leef Kerk! Ons bemagtig mense deur die Woord van God en geestelike gemeenskap om die volheid van wie God hulle geskape het om te wees, uit te leef.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Uitdaging vir 2026 19.01.2026 50:55
Soek jy lewe & vrede?
Die Hele 12.01.2026 46:18
Hoe gaan ek oor die stryd / probleem kom? Hoe gaan ek oorwinning kry?
Hart of Hand 15.12.2025 28:55
Hoekom soek jy die Here?
Familie Denke 08.12.2025 43:33
Die Here het "familie" beplan en dit is vir Hom baie belangrik.
Die “hoe” van vrug dra 24.11.2025 45:57
Hoe dra ons "hierdie" vrug? Hoe kom ons daarby uit?
Ek in Hom en Hy in my 17.11.2025 37:54
Wat gebeur as Hy in my is en ek in Hom?
Beskerming 10.11.2025 48:26
Ons stryd is nie vleeslik nie, maar geestelik.
Nuwe Lewe 03.11.2025 39:10
Dit is SLEGS God wat lewe gee.
Tydloos 27.10.2025 45:29
Waar volgens orden jy jou tyd & lewe?
Wat het dit gekos? 20.10.2025 45:07
Daar is n prys DIEPER as die prys.
Netwerk 13.10.2025 51:05
"Jy moet jou naaste lief hê soos jouself." Matteus 22:39 Hoe het ek myself lief? As ek my naaste so moet lief hê, hoe gaan dit lyk?
Voorgee 06.10.2025 39:56
Hou op alles probeer bymekaar hou...wees net JOUSELF voor die Here en gee ALLES oor aan hom.
Goddelike Liefde 01.10.2025 37:06
God HET ons lief...maar wat soek God by ons?
Stadig om te praat 14.06.2023 42:55
Wat kan ons leer van Job se vriende
Selfs die storms 05.06.2023 44:41
Selfs die Storms luister na Hom
Is jy Gered of Wedergebore? 05.06.2023 48:41
Is jy Gered of Wedergebore?
Die God van NOU 05.06.2023 47:08
God praat met jou, maar is jy teenwoordig?
Die tipes mens (Anton van Deventer) 30.05.2023 49:01
Wat verstaan ons onder Geestelike mens of Natuurlike mens
Wanneer laas het jy God aanbid? 24.04.2023 34:32
Wanneer laas het jy God aanbid?
In Christus Deel 2 21.04.2023 37:39
Hoe vind ons, onself in Christus?
In Christus 13.04.2023 37:18
Is dit Christus in jou, of jy in Christus?
Goeie Vrydag Dr. Anton van Deventer 13.04.2023 33:21
Herinnering van wat daardie dag gebeur het
Die Krag van Belydenis 03.04.2023 37:18
Daar is krag in die Belydenis van ons sondes
Die Belangrikste Bestandeel 29.03.2023 49:10
Waste eienskap van Paulus staan vir ons die meeste uit?
Twee kante van dieselfde munt -Pastoor Anton van Deventer 26.03.2023 48:28
Regverdiging en Heiligmaking
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.