Leef Kerk
Leef Kerk
Welkom by Leef Kerk! Ons bemagtig mense deur die Woord van God en geestelike gemeenskap om die volheid van wie God hulle geskape het om te wees, uit te leef.
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
Vryheid 06.07.2026 1:00:51
Ware vryheid is om deur die Gees van liefde, krag en selfbeheersing gelei te word.
Stemme 29.06.2026 45:32
Nie elke stem in jou kop is joune nie...leer onderskei!
Wie is God vir jou? 22.06.2026 35:26
Wanneer "Vader" iets in jou hart beteken, verander dit die krag van jou gebede.
Verander jou toekoms 15.06.2026 35:58
Ons toekoms verander slegs deur 'n nuwe hoekom...
Verander jou verlede 08.06.2026 50:35
Jy is nie 'n produk van jou verlede nie.
Hoekom gebeur dit met my? 01.06.2026 56:01
Onderskei of jou moeilike omstandigheid tugtiging, 'n storm, 'n aanval of 'n gevolg is — en draai dit vir God se glorie.
Tydens die Storm 25.05.2026 46:19
Wat moet ons doen tydens die storm?
Diepte 18.05.2026 48:11
Wil jy die oes sien opkom in jou lewe? Het jy daardie hart?
Blindekolle 11.05.2026 43:55
Ons almal het blindekolle in ons lewens...
Wil jy sien? 04.05.2026 54:34
Differensiasie tussen hoor en sien op dieselfde gebeurtenisse...
In Hom 27.04.2026 58:19
Ons is nuwe skepsels...in Hom!
Alles Nuut 20.04.2026 49:14
Alles in die lewe het n vormingsproses in ons...
God van Lewe 13.04.2026 45:56
Wie is God vir jou?
Hy Leef! 06.04.2026 42:22
Onverdiende guns van God is die eweige lewe...
Goeie Vrydag 2026 04.04.2026 43:13
Die oorwinning is op die kruis betaal.
Raadgewers 30.03.2026 43:59
God roep ons tot gemeenskap...
Wat keer jou? 23.03.2026 49:26
Wat verhinder jou terwyl jy hier op aarde is, om onder Jesus se geestelike koningkryk in te beweeg?
Geestelike Gemak 16.03.2026 48:47
Ons is nie geskape (gebou) vir gemak nie...
Skanse 09.03.2026 42:41
Ons moet vestings (skanse) neer werp...
Krag van Omhoog 02.03.2026 50:08
Daar is n uitkoms...as die Here Jesus in jou boot is.
Waarde 2 23.02.2026 50:24
Wat doen jy met jou waarde?
Waarde 16.02.2026 50:27
Ons het n soeke na waar lê my waarde...
Kommunikasie 09.02.2026 51:06
Sonder kommunikasie val alles uitmekaar uit...
Help 02.02.2026 50:47
Bitterlik ween tot wonderwerk...
Leef Kerk 26.01.2026 42:48
n Entiteit met identiteit... #doelgerig #waarheid #rigting #standvastig
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet