Leef Kerk
Leef Kerk
Welkom by Leef Kerk! Ons bemagtig mense deur die Woord van God en geestelike gemeenskap om die volheid van wie God hulle geskape het om te wees, uit te leef.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: leefkerk.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die Nuwe Hart 16.11.2026 58:33
'n Nuwe hart is die wegspring, nie die wenstreep nie.
Hartoorplanting 09.11.2026 50:22
God wil nie net jou gedrag regmaak nie; Hy gee 'n nuwe hart en Sy Gees in jou binneste.
Lei ons nie in versoeking 02.11.2026 1:02:05
Staan vas met die skild van geloof in wie Hy is!
Teologie 26.10.2026 1:02:45
Jesus het verkeerde teologie met die Woord self gebreek.
Die Koper Slang 19.10.2026 52:38
Daar is net Een wat red, en Sy Naam is Jesus!
Halwe 12.10.2026 56:56
'n Halwe waarheid is 'n balk... Liefde sonder waarheid en waarheid sonder liefde skep 'n god wat Hy nie is nie!
Balk 05.10.2026 52:43
Jy vind die smal pad net as jy geestelik kan sien — en die balk wat jou verblind, merk jy dikwels nie eers op nie.
Verander Koers 28.09.2026 1:03:42
Die storm is nie teen jou nie maar teen die ongehoorsaamheid - God laat dit waai sodat jy van koers kan verander.
Opregte Wandel 21.09.2026 45:37
Om in egtheid met God te wandel is om te kan beweeg sonder om te weet waarheen...
Egtheid 14.09.2026 41:55
God soek egtheid - dat jy Hom aanbid vir wie Hy is.
Hoe lyk Vergifnis 07.09.2026 49:42
Jy kan nie ander vergewe as jy nie eers jouself vergewe nie. Ontvang God se vergifnis vir jouself.
Power in forgiveness 31.08.2026 1:14:19
Vergifnis is nie om te verloor nie - dit breek die ketting van onvergewensgesindheid en maak jou vry om te groei.
Grense 24.08.2026 53:38
God skep orde deur grense...pad na balans, vrede & vreugde.
Vir Mekaar 17.08.2026 56:45
Jy is duur gekoop om 'n rol te speel...nie te sit en toekyk nie.
Rente 10.08.2026 59:44
Jy is nie geroep tot eienaarskap nie, maar tot rentmeesterskap...
Waar lê jou hart? 03.08.2026 54:40
Ek strewe na die transformasie van Christus in my lewe
My Leefwêreld 27.07.2026 54:52
Jou leefwêreld is dit wat jou gemoed, jou hart en jou vrede bepaal.
My juk 20.07.2026 49:13
Kies wie se juk jy dra, want die drywer van die juk bepaal jou uitkoms.
Emosies 13.07.2026 56:09
Jy mag die emosie voel, maar jy moet daaroor heers...
Vryheid 06.07.2026 1:00:51
Ware vryheid is om deur die Gees van liefde, krag en selfbeheersing gelei te word.
Stemme 29.06.2026 45:32
Nie elke stem in jou kop is joune nie...leer onderskei!
Wie is God vir jou? 22.06.2026 35:26
Wanneer "Vader" iets in jou hart beteken, verander dit die krag van jou gebede.
Verander jou toekoms 15.06.2026 35:58
Ons toekoms verander slegs deur 'n nuwe hoekom...
Verander jou verlede 08.06.2026 50:35
Jy is nie 'n produk van jou verlede nie.
Hoekom gebeur dit met my? 01.06.2026 56:01
Onderskei of jou moeilike omstandigheid tugtiging, 'n storm, 'n aanval of 'n gevolg is — en draai dit vir God se glorie.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.