Leef Kerk
Leef Kerk
Welkom by Leef Kerk! Ons bemagtig mense deur die Woord van God en geestelike gemeenskap om die volheid van wie God hulle geskape het om te wees, uit te leef.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: leefkerk.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
"Disconnected"/ Ontkoppel 11.03.2020 30:13
Verskoon die Engelse titel maar luister gerus die boodskap om te verstaan.
Eindtyd profesië van die Bybel - Pastoor Anton van Deventer 11.02.2020 1:00:54
Dit wat ons in die nuus sien is alles tekens wat lei na die eindtyd.
Verander jou Realiteit 11.02.2020 33:09
Ons maak nuwe jaars voorneme want ons is nie gelukkig met ons realiteit nie. Tyd om dit te verander
Honger ons nog na God en Sy woord 11.02.2020 35:20
Wat is diepste honger van jou hart?
Blymoedige Beproewings 10.12.2019 44:08
Hoekom moet ons bly wees as beproewinge ons pad langs kom?
Wen die verlore grond terug 26.11.2019 37:25
Daar is nog sekere gedeeltes in ons lewe waar die vyand nog grond besit. Dit is tyd om dit terug te wen.
Die Bybel in 30 minute 13.11.2019 40:51
Waroor gaan dit alles eintlik?
Universitas 05.11.2019 30:09
Dit is n Meervoud...........
Ken jou vyand (Deel3) 29.10.2019 37:08
Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie.
Ken jou Vyand (Deel 2) 25.10.2019 42:03
Ons vyand is aktief teen ons besig maar die Woord van God wys ons sy strategie teen ons.
Ken jou vyand ( Deel 1) 15.10.2019 42:07
Ons weet ons het n vyand maar ons ken nie altyd sy strategie nie. In hierdie reeks Kyk ons na sy maniere en sodoende oorwinning in ons lewens oor hom te kry.
Wat is aan die gang? 03.10.2019 38:56
Wat is besig om te gebeur in ons land en waar is God in dit alles?
Finansiele Vryheid volgens die Bybel (Woord beginsels reeks) 20.08.2019 58:28
Ons volg Woord beginsels om Finsiele Vryheid te bekom.
Verhouding met God deur Mandy Mitchell 30.07.2019 40:51
n Boodskap oor waar ons, ons verhouding met God schade gedoen het en hoe om dit te herstel.
Aktiewe Vyande in jou lewe 11.07.2019 51:05
Ons verstaan nie altyd alles wat met ons as gelowiges gebeur nie. Daarom moet ons leer om die Vyande in ons lewens te identifiseer sodat ons terug kan baklei.
Die Reis nader aan God 02.07.2019 0:37
n kort opsomming van Sondag se boodskap
Woestyn tydperke 02.07.2019 44:15
Wat wys ons tye in die "woestyn" vir ons.
Geestelike Doelwitte 11.06.2019 42:44
Gaan ons soos boksers wees wat net in die lug rond slaan en hoop ons slaan iets raak?
Worstel met God 27.11.2018 28:47
Het jy al ooit met God geworstel?
Die Vrug van die Gees (Deel3) 07.11.2018 36:55
Die Vrugte van die Heilge Gees
Die Gawes van die Heilige Gees (Deel2) 02.11.2018 54:02
Die Gawes van die Heilige Gees
Die Heilige Gees reeks (Deel 1) 24.10.2018 41:14
Ken jy die Heilige Gees? Ons gebruik die Skrif om Hom beter te verstaan en sodoende Hom te leer ken.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.