GROOTfm 90.5

Kommersiële Fokus

Business AF ↓ 27 episodes

Gefokusde kliënte-onderhoude oor ons kliënte se produkte of diens. Dit is ‘n lekker informele gesprek wat nie net op die produkte of diens van die kliënt fokus nie, maar ook ’n informatiewe fokus geniet op die kliënt se industrie.

Author

GROOTfm 90.5

Category

Business

Podcast website

www.grootfm.co.za

Latest episode

Mar 17, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Generasie-welvaart  18 Maart 2026 17.03.2026

Frikkie van Loggerenberg, Hoof van Belegging strategie en die Uitvoerende Beampte van IFSA , het vroeër die week by Doepie en Nina gekuier en gesels oor generasie-welvaart. Klik op die skakel as jy weer na die gesprek wil luister. IFSA is ʼn goedgekeurde FDV. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Hennie Fourie, Welvaartbestuurder by PSG Wealth - 18 November 18.11.2025

Hennie Fourie, Welvaartbestuurder by PSG Wealth het op Mirrag met Annelie kom gesels oor hoe belangrik dit is om jou welvaart van geslag tot geslag oor te dra. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - 4 November 04.11.2025

Christo Coetzer, die direkteur en uitvoerende hoof van BlueVision en Wiaan Swart, ʼn kuberveiligheidsingenieur het op Mirrag met Annelie kom gesels oor SMS bedrog. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Hennie Fourie, Welvaartbestuurder by PSG Wealth - 14 Oktober 14.10.2025

Hennie Fourie, Welvaartbestuurder by PSG Wealth het op Mirrag met Annelie kom gesels oor hoe beleggers volgens hulle geld volgens hul risikoprofiel en behoeftes moet belê . Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Jimie Malan, Eienaar van Plantland - 13 Oktober 13.10.2025

Jimie Malan, Eienaar van Plantland het op Mid-Oggend met Sarina kom gesels oor tuinmaak in Oktober en hulle Bloom-tober vieringe Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Smile Property 6Oktober 06.10.2025

Dries, die Stigter van Smile Property en Zee, hul Hoof van Verkope en Ontwikkeling, het op Mid-Oggend met Sarina kom gesels oor 'n loopbaan in die Eiendomsmark.  Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos - 30 September 30.09.2025

Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos, het op Mirrag kom gesels met Annelie oor kapitaalwinsbelasting en hoe om dit te bestuur. Back-a-buddy

Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos - 16 September 16.09.2025

Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos, het op Mirrag kom gesels met Annelie oor die effek van inflasie op jou beleggings. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos - 2 September 02.09.2025

Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos, het op Mirrag kom gesels met Annelie oor die Rand se beweging en buitelandse beleggings. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos 19 Augustus 19.08.2025

Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos, het op die Lunch Punch met Francois kom gesels, oor wat beleggers kan doen - gegewe al die vooruitskatting en onsekerhede in die markte. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos - 12 Augustus 12.08.2025

Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos, het op die Lunch Punch met Francois kom gesels oor die groot rol wat Amerika in die Wêreldmarkte speel. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Hennie Fourie, Welvaart Adviseur by PSG Wealth Pretoria-Oos 28 Julie 28.07.2025

Hennie Fourie, Welvaart Adviseur by PSG Wealth Pretoria-Oos, het met Carla kom gesels oor langtermynbeleggingsopsies. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG 23 Junie 23.06.2025

Hennie Fourie, Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos het gedurende Brunch met Annelie, kom gesels oor die beste ouderdom vir aftrede in Suid-Afrika. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Hennie Fourie, Gesertifiseerde Welvaart Bestuurder van PSG -10 Junie 10.06.2025

Hennie Fourie, Gesertifiseerde Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos het met Francois op die Lunch Punch kom gesels oor – die opsie van ’n multi-bestuur benadering tot jou beleggings. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Hennie Fourie Welvaart Bestuurder van PSG - 20 Mei 20.05.2025

Hennie Fourie, Gesertifiseerde Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos het met Francois op die Lunch Punch kom gesels oor hoe belangrik dit is vir vroue om Finansieël Gesond te wees. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Smart-Hear Maandag 19 Mei 19.05.2025

Die Oudioloog Dr Sonja Mann en Liesl Visagie van Smart-Hear het by Brunch met Annelie kom gesels oor die stigma verbonde aan gehoorverlies. Sowel as die ‘rooi-vlaggies’ waarvoor jy op die uitkyk moet wees. Back-a-buddy

Hennie Fourie, Welvaartbestuurder by PSG Wealth. 06.05.2025

Hennie Fourie, Gesertifiseerde Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos het met Francois op die Lunch Punch kom gesels oor onder meer tekens waarna jy moet uitkyk rondom Ponzi-skemas Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - 31 Maart 31.03.2025

Mev Deidre Steenkamp, Skoolhoof en Eienaar van Hillside Akademie het by Brunch met Annelie kom kuier om te gesels oor hoe klein klasse kinders met ADHD, ADD en disleksie help. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Francois van Rensburg gesels met Jimie Malan 04.02.2025

Francois van Rensburg gesels met Jimie Malan oor Plantland se wye reeks plante, tuintoebehore asook hulle splinternuwe huis décor en geskenke-afdeling. Back-a-buddy

ISA Carstens - 'n Loopbaan in somatologie 26.11.2024

As jy die woord “terapie” bo “skoonheid” in “skoonheidsterapie” verkies, sal jy 'n loopbaan wat wetenskap, terapie en skoonheid kombineer, soos somatologie, geniet. Die span van ISA Carstens het kom gesels op die #BrunchMetAnnelie oor 'n loopbaan in somatologie. Luister gerus om meer hieroor uit te vind... Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Dr RP Raath, van die Chronic Pain Management Centre 27.08.2024

Dr Raath het onder meer gesels oor wat chroniese pyn is en die suksesvolle behandeling daarvan. Die Chronic Pain Management Centre by Netcare Jakaranda Hospitaal, spreek die onderliggende oorsaak van pyn aan. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Dr Bert Botha en Burgerd Botha van Orthologics - 29 Julie 29.07.2024

Jennifer Myburgh gesels met Dr Bert Botha en Burgerd Botha van Orthologics oor die opleiding van tandartse en die dienste waarin Orthologics spesialiseer. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - 9 Julie - Kobus Hartman, Hoof van Hoërskool Menlopark 09.07.2024

Gefokusde kliënte-onderhoude oor ons kliënte se produkte of diens. Dit is ‘n lekker informele gesprek wat nie net op die produkte of diens van die kliënt fokus nie, maar ook ’n informatiewe fokus geniet op die kliënt se industrie. Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - 24 Oktober 2022 - Immunadue Vitamiene en Minerale 24.10.2022

Nierfunksie. Wat is die verskil tussen die gebruik van chemiese produkte teenoor Immunadue, ‘n plantgebaseerde multivitamien en mineraal, asook die invloed daarvan op jou niere? Back-a-buddy

Kommersiële Fokus - Immunadue Brainfood 03.10.2022

Gefokusde kliënte-onderhoude oor ons kliënte se produkte of diens. Dit is ‘n lekker informele gesprek wat nie net op die produkte of diens van die kliënt fokus nie, maar ook ’n informatiewe fokus geniet op die kliënt se industrie. Back-a-buddy

Listen to the Kommersiële Fokus podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.