MaxMedia

Klipkouers

Business AF ↓ 150 episodes

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.

Author

MaxMedia

Category

Business

Podcast website

rss.iono.fm

Latest episode

Jun 29, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Episode 178: Andrew Bartlett 22.12.2023

Andrew Bartlett het sy eerste groot besigheid in telekommunikasie in Bloemfontein opgebou. 'n Kombinasie van te vinnige en te diverse groei, tesame met Covid as kersie op die koek, het gelei tot die ineenstorting van die besigheid. Sy Covid-storie begin in 'n diep, donker geestelike gat. Gelukkig is sy post-Covid-storie 'n nuwe begin met 'n nuwe vennootskap wat oa 'n gemeenskapsradiostasie, 'n nuw...

Episode 177: Andries Mulder 08.12.2023

"Wanneer jy oorweeg om sonpanele te installeer, is dit noodsaaklik om navorsing te doen oor die maatskappy wat jy van plan is om te gebruik, en te verseker dat die produk wat gebruik word in Suid-Afrika gediens kan word, anders gaan jy probleme ervaar," sê Andries, eienaar van die ACDC Express in Nelspruit. Andries het in verskeie bedrywighede gewerk, insluitend die klerebedryf, wegneemetes, en di...

Episode 176: Arnold Vosloo 17.11.2023

In hierdie podcast-episode voer podcaster, Jacques Basson, 'n gesprek met legendariese Suid-Afrikaanse akteur Arnold Vosloo. Vosloo, bekend vir sy rolle in Hollywood-rolprente soos The Mummy en Blood Diamond, bespreek sy voorneme om jaarliks na Suid-Afrika terug te keer om aan Afrikaanse projekte te werk. Die gesprek dek sy grootwordjare, sy loopbaan in Hollywood, en sy nuutste projek, die Afrikaa...

Agripreneurs Reeks: Stian Brandt 03.11.2023

Het jy al ooit gewonder waarom ry daar meestal oorsee-vervaardigde “rowwe-onbeskofte-ruwwe-terrein-bakkies” in Afrika rond? Wel, dis aan die verander. ‘n Vrystater het opgehou wonder. ‘n Plan gemaak en gedoen! So is die bekostigbare, taai, betroubare, geen fieterjasies Brandt BRV-werkeselbakkies in Bloemfontein gebore en nou ook vervaardig. Ek het onlangs die spartaanse, duursame, lae onderhoud, v...

Episode 175: Die SONpaneel 06.09.2023

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com

Episode 174: Die SONpaneel 11.08.2023

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek die webwerf: www.klipkouers.com        

Episode 173: Sepp Eckmaier 09.06.2023

Vanuit die omstrede Afrikaner-nedersetting van Orania, in die hartjie van die Karoo en op die oewer van die Oranjerivier, word al vir die afgelope bykans 10 jaar tradisionele Duitse bier gebrou wat vir Suid-Afrikaanse skuimkop-liefhebbers, van heinde en ver, gaande het. Sepp Eckmaier het vir Orania ontdek tydens ’n gesinsvakansie in die Republiek, en vyf jaar later, na etlike jare se diens, uit di...

Episode 172: Die SONpaneel 02.06.2023

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek: www.klipkouers.com  

Episode 171: Die SONpaneel 08.05.2023

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek: www.klipkouers.com  

Klipkouers SON | W18E4 | Volle Onderhoud 10.03.2023

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Klipkouers SON | W18E3 | Finansies 10.03.2023

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Klipkouers SON | W18E2 | Regspraak 10.03.2023

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Klipkouers SON | W18E1 | Besigheid & Bemarking 10.03.2023

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Klipkouers SON | W17E4 | Finansies 03.03.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W17E2 | Besigheid & Bemarking 03.03.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W17E3 | Regspraak 03.03.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W17E1 | Volle Onderhoud 03.03.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W16E4 | Finansies 27.02.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W16E3 | Regspraak 27.02.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W16E2 | Besigheid & Bemarking 27.02.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W16E1 | Volle Onderhoud 27.02.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W15E1 | Volle Onderhoud 10.02.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W14E4 | Finansies 03.02.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W14E3 | Regspraak 03.02.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W14E2 | Besigheid & Bemarking 03.02.2023

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Listen to the Klipkouers podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.