Huisgenoot

Huisgenoot: Kom ons praat

News AF ↓ 7 episodes

Huisgenoot se klets-podcast waar ons elke week gesels oor iets en alles - van sport, bekendes, en vermaak tot nuus.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.netwerk24.com

Author

Huisgenoot

Category

News

Podcast website

www.netwerk24.com

Latest episode

Jul 25, 2024

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 10M+ downloads · 4.7+ rating iOS soon

Episodes

Episode 7 - Carli Oosthuizen 25.07.2024

Ons gesels met Huisgenoot Mej. Tiener 2024 se wenner, Carli Oosthuizen.

Episode 6: Mej. Tiener 12.04.2024

Jy kan nou stem vir die volgende Huisgenoot Mej. Tiener, maar wie is die top 10? Ons gesels met Charlea Sieberhagen-Grey oor hoe die kompetisie werk, wie die finaliste is en hoe jy ook kan wen net deur te stem.

Episode 5: Smaakmaker-toekennings 08.12.2023

Ons gesels met Kayla Alexander oor TikTok in Suid-Afrika en Netwerk24 en Huisgenoot se nuwe Smaakmakers-toekennings.

Episode 4: Afrigter Matthew Proudfoot 27.10.2023

Ons gesels met Matthew Proudfoot, voormalige hulp-afrigter van die Springbok-span wat in 2019 die troefee huis toe gebring het.

Episode 3: Radio Raps se Rikus de Beer 10.10.2023

Ons gesels met Rikus de Beer van Toks & Tjops en Radio Raps oor die Wêreldbeker, asook sy voorspellings vir die naweek.

Episode 2: Rugby en kleurblindheid 06.10.2023

Die Springbokke se groenblou weg-trui was die teiken van verskeie aanlyn grappies die afgelope paar weke. Ons sien egter die Springbokke ál meer in dié trui speel as gewoonlik ná nuwe regulasies ingebring is om die spel meer toeganklik te maak vir mense met kleurblindheid. In hierdie week se episode van Huisgenoot se Kom ons praat rugby-podcast gesels ons met Philip Schalekamp, 'n Bok-ondersteuner...

Episode 1: Die ware "Bomb Squad" - die vroue agter die Bokke 21.09.2023

Ons gesels met Roxanne Mooneys oor die vroue, verloofdes en meisies van die spelers wat tans ons land by die Rugby Wêreldbeker verteenwoordig.

Listen to the Huisgenoot: Kom ons praat podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.