RSG
Hoe verklaar jy dit?
Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
21 Jun 2015 21.06.2015 24:09
Hoe verklaar jy dit? 21 Junie 2015
14 Jun 2015 14.06.2015 26:55
Hoe verklaar jy dit? 14 Junie 2015
7 Jun 2015 07.06.2015 26:54
Hoe verklaar jy dit? 7 Junie 2015
31 May 2015 30.05.2015 28:32
Hoe verklaar jy dit? 31 Mei 2015
24 May 2015 23.05.2015 26:22
Hoe verklaar jy dit? 24 Mei 2015
17 May 2015 16.05.2015 27:16
Hoe verklaar jy dit? 17 Mei 2015
10 May 2015 10.05.2015 25:37
Hoe verklaar jy dit? 10 Mei 2015
3 May 2015 02.05.2015 25:26
Hoe verklaar jy dit? 3 Mei 2015
26 Apr 2015 25.04.2015 26:29
Hoe verklaar jy dit? 26 April 2015
19 Apr 2015 18.04.2015 25:34
Hoe verklaar jy dit? 19 April 2015
12 Apr 2015 12.04.2015 25:34
Hoe verklaar jy dit? 12 April 2015
5 Apr 2015 04.04.2015 25:04
Hoe verklaar jy dit? 5 April 2015
29 Mar 2015 28.03.2015 27:51
Hoe verklaar jy dit? 29 Maart 2015
22 Mar 2015 21.03.2015 23:51
Hoe verklaar jy dit? 22 Maart 2015
15 Mar 2015 14.03.2015 25:49
Hoe verklaar jy dit? 15 Maart 2015
8 Mar 2015 08.03.2015 24:57
Hoe verklaar jy dit? 8 Maart 2015
1 Mar 2015 01.03.2015 25:42
Hoekom maak 'n dikkoppaar elke jaar hulle kuikens dood? Hoe kan 'n mens dopluise op turksvye bestry? Keer swaeltjies elke jaar terug na dieselfde nes? En hoekom vrek kreef en seevis as hulle in vars water geplaas word, terwyl palings en salm in beide vars en seewater oorleef?
22 Feb 2015 21.02.2015 25:57
Wat veroorsaak dat kwikstertjies skielik uit 'n mens se tuin verdwyn? Kan 'n mens DNS uit fossiele gebruik om die verwantskap tussen dinosourusse en voëls te bepaal? En as duisendpote veronderstel is om verottende plantmateriaal te vreet, hoekom vreet hulle gate in aartappels?
15 Feb 2015 14.02.2015 27:20
Kan 'n mens met behulp van 'n koeldrankstrooitjie bepaal of 'n waatlemoenryp is? Wat veroorsaak die verskillende kleure van water in damme? En uit watter era dateer die klipwerktuie wat veral in die Karoo in die veld rondlê?
8 Feb 2015 08.02.2015 24:53
Kan 'n aartappelplant tamaties dra? Hoekom verweer sandsteengeboue se stene oneweredig? Waarom wil sommige vyebome nie vrugte dra nie? En waaraan moet 'n mens voldoen om as 'n wetenskaplike bestempel te word?
1 Feb 2015 01.02.2015 27:01
Hoe kry 'n kat dit reg om kilometers ver na haar ou huis terug te loop? Wat is die funksie van die gleufie tussen 'n mens se neus en bolip?
25 Jan 2015 24.01.2015 26:07
Hoekom het slegs die mens evolusionêr so uitnemend ontwikkel? En waarom het krokodille oor die afgelope paar miljoen jaar geen sigbare evolusionêre ontwikkeling getoon nie?
18 Jan 2015 17.01.2015 24:58
Is voëls werklik dinosourusse? Kan daar kuikens uit 'n dubbeldoor-eier broei? En wat is 'n windeier?
11 Jan 10.01.2015 24:37
Hoekom verskyn motte skielik na 'n reënbui? Kry 'n mens 'n swart kobra? En hoekom verander voëlsoorte in 'n tuin met verloop van tyd?
4 Jan 03.01.2015 23:51
Hoe word plante en diere se wetenskaplike name toegeken? Waar kom die reuse Afrikaanse slak voor? Is reënspinnekoppe giftig? En hoekom rol honde so graag in stink goed?
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.