RSG
Hoe verklaar jy dit?
Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
13 Dec 2015 12.12.2015 22:49
Waar kom die losstaande rotse in die Weskus Nasionale Park vandaan? Hoekom is die pupil van 'n geitjie se oog vertikaal geplaas? En hoe is dit moontlik dat 'n wolk bo 'n veldbrand vorm?
6 Dec 2015 05.12.2015 25:52
Hoe lyk 'n draadslangetjie en waarvan leef hy? Wat veroorsaak gal by avokado- en ander bome? En wat is die verband tussen vlêrmuise en die Duvenhage-virus?
29 Nov 2015 28.11.2015 25:58
As tydperke van aardverwarming al vir miljoene jare voorkom, hoe groot is die mens se bydrae tot die huidige verwarmingsproses? Kan paddavissies in 'n klein poeletjie ver van standhoudende water oorleef? En hoe raak 'n mens ontslae van vlooie in jou huis?
22 Nov 2015 21.11.2015 25:54
In watter stadium word 'n baba se geslag vasgelê? Waar kom Bromelias, of sogenaamde lugplante, vandaan? En hoe werk die mens se DNA-herstelmeganisme?
15 Nov 2015 14.11.2015 27:17
Hoekom bou 'n vink 'n dubbelverdiepingnes? Wat is die samestelling van die suikers in Proteas se nektar? Hoekom gaan voëls nie dood van bessies wat vir die mens dodelik giftig is nie? En hoe word 'n mens se vingerafdrukke ná beskadiging op presies dieselfde patroon geregenereer?
8 Nov 2015 07.11.2015 27:28
Hoekom het sekere diere ooglede en knipvliese? Is dit waar dat 'n plant met rooi blomme nie 'n ekwivalent het wat blou blomme dra nie? En hoeveel soorte vlooie en bosluise is daar in Suid-Afrika, en is hulle verwant aan mekaar?
1 Nov 2015 31.10.2015 25:44
Hoe verklaar jy dit? 1 November 2015
25 Oct 2015 25.10.2015 27:04
Hoe verklaar jy dit? 25 Oktober 2015
18 Oct 2015 17.10.2015 23:40
Hoe verklaar jy dit? 18 Oktober 2015
11 Oct 2015 11.10.2015 24:57
Hoe verklaar jy dit? 11 Oktober 2015
4 Oct 2015 03.10.2015 26:01
Hoe verklaar jy dit? 4 Oktober 2015
27 Sep 2015 26.09.2015 25:35
Hoe verklaar jy dit? 27 September 2015
20 Sep 2015 19.09.2015 26:56
Hoe verklaar jy dit? 20 September 2015
13 Sep 2015 12.09.2015 24:54
Hoe verklaar jy dit? 13 September 2015
6 Sep 2015 05.09.2015 27:26
Hoe verklaar jy dit? 6 September 2015
30 Aug 2015 29.08.2015 27:43
Hoe verklaar jy dit? 30 Augustus 2015
23 Aug 2015 22.08.2015 25:12
Hoe verklaar jy dit? 23 Augustus 2015
16 Aug 2015 15.08.2015 24:48
Hoe verklaar jy dit? 16 Augustus 2015
9 Aug 2015 09.08.2015 24:06
Hoe verklaar jy dit? 9 Augustus 2015
2 Aug 2015 01.08.2015 25:00
Hoe verklaar jy dit? 2 Augustus 2015
26 Jul 2015 25.07.2015 24:00
Hoe verklaar jy dit? 26 Julie 2015
19 Jul 2015 18.07.2015 23:25
Hoe verklaar jy dit? 19 Julie 2015
12 Jul 2015 11.07.2015 24:11
Hoe verklaar jy dit? 12 Julie 2015
5 Jul 2015 04.07.2015 26:12
Hoe verklaar jy dit? 5 Julie 2015
28 Jun 2015 28.06.2015 26:17
Hoe verklaar jy dit? 28 Junie 2015
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.