RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wiele 28 November 2026 28.11.2026 6:20
Nico Smit praat motorsake.
Van die pad af 28 November 2026 28.11.2026 6:09
Kameraman en fotograaf Dirk Smit vertel van die Noord-Kaap.
Tuinmaak saam met Tanya 28 November 2026 28.11.2026 8:26
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.
Brêkfis ommie aardbol 28 November 2026 28.11.2026 6:17
Collins Rex neem ons om die wêreld om al die verskillende soorte ontbyte te probeer. Ons stop in Spanje vir Tortilla Española.
Waterwysheid 28 November 2026 28.11.2026 6:25
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
Hengel 28 November 2026 28.11.2026 7:19
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 21 November 2026 21.11.2026 6:56
Nico Smit praat motorsake.
Van die pad af 21 November 2026 21.11.2026 7:45
Kameraman en fotograaf Dirk Smit vertel van Mosambiek.
Tuinmaak saam met Tanya 21 November 2026 21.11.2026 9:10
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.
Brêkfis ommie aardbol 21 November 2026 21.11.2026 5:08
Collins Rex neem ons om die wêreld om al die verskillende soorte ontbyte te probeer. Ons stop in Peru vir Pan de Chicharrón (ontbytbroodjie) en Pan de Papa (aartappelrolletjies).
Waterwysheid 21 November 2026 21.11.2026 10:02
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
Hengel 21 November 2026 21.11.2026 8:04
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 14 November 2026 14.11.2026 5:36
Nico Smit praat motorsake.
Van die pad af 14 November 2026 14.11.2026 6:51
Kameraman en fotograaf Dirk Smit vertel van Chobe in Botswana.
Tuinmaak saam met Tanya 14 November 2026 14.11.2026 10:23
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.
Brêkfis ommie aardbol 14 November 2026 14.11.2026 5:51
Collins Rex neem ons om die wêreld om al die verskillende soorte ontbyte te probeer. Ons stop in Pole vir ’n donker rogsuurdeegbrood met kanapki (kaassmeer).
Waterwysheid 14 November 2026 14.11.2026 5:04
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
Hengel 14 November 2026 14.11.2026 5:18
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 7 November 2026 07.11.2026 7:43
Nico Smit praat motorsake.
Van die pad af 7 November 2026 07.11.2026 8:29
Kameraman en fotograaf Dirk Smit vertel verder van die Gonarezhou Nasionale Park in Zimbabwe.
Tuinmaak saam met Tanya 7 November 2026 07.11.2026 10:53
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.
Brêkfis ommie aardbol 7 November 2026 07.11.2026 6:57
Collins Rex neem ons om die wêreld om al die verskillende soorte ontbyte te probeer. Ons stop in Türkiye vir roereiers met tamatie en groenrissie saam met sesambroodringe.
Waterwysheid 7 November 2026 07.11.2026 5:42
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
Hengel 7 November 2026 07.11.2026 9:07
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 31 Oktober 2026 31.10.2026 7:37
Nico Smit praat motorsake.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.