RSG
Groeipyne
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige een wat kinders of tieners grootmaak en soms voel of hulle teen die mure kan uitklim!
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
18 Aug 18.08.2016 21:40
Johan van Lill gesels met maatskaplike werker en spelterapeut dr. Rinda Blom oor hoe om koppige kinders te hanteer.
11 Aug 11.08.2016 20:44
Johan van Lill praat oor kinderveiligheid met opvoedkundige sielkundige Marietha Robbertse. Sy gee wenke oor hoe om jou kinders veilig te hou. En Monique Strydom van die organisasie Matla A Bana vertel hoe 'n mens 'n kindermolesteringsaak by die polisie aanmeld.
4 Aug 04.08.2016 21:38
Johan van Lill gesels met dieetkundige Lisanne du Plessis oor borsvoeding. Dit is vandeesweek nasionale bewuswordingsweek vir borsvoeding, en dieetkundiges word deesdae intensief opgelei om ma's hiermee te help.
28 Jul 28.07.2016 19:03
Johan van Lill gesels met Marise Oberholzer, 'n onderwyskundige, oor wiskunde en spesifiek die rol wat hoofrekene speel in kinders se wiskundige prestasie.
21 Jul 21.07.2016 20:56
Johan van Lill gesels met Magriet Smit, 'n enkelouer, oor die uitdagings van enkelouerskap.
14 Jul 14.07.2016 22:06
Johan van Lill gesels met Linda Grobler oor spelterapie. Dit is 'n terapie waarin terapeute speel gebruik om kinders te help om trauma te verwerk, en om 'n verskeidenheid van gedragsprobleme te bowe te kom.
7 Jul 07.07.2016 21:41
Johan van Lill gesels met dr. Deon van Wyk, 'n kindersielkundige en skrywer, oor hoe om die spanning uit studies te haal. Hoe kan ek my kind help om leergierig te wees? Hoe gemaak as my kind op skool presteer het en skielik op universiteit sukkel om deur te kom?
30 Jun 30.06.2016 21:03
Johan van Lill gesels met Wilna van Rooyen, hoof van die voorskoolse afdeling van Leeuwenhof Akademie, oor alles wat ouers tydens die winterkansie met kinders kan doen om hulle spelenderwys te ontwikkel.
23 Jun 23.06.2016 24:40
Johan van Lill gesels met drie gaste oor huishoudelike geweld, en as jy besluit om jou kinders te vat en die huis te verlaat. Hoe neem jy daardie besluit? Waarheen gaan jy en hoe dan gemaak?
16 Jun 15.06.2016 20:45
Johan van Lill gesels met ST Potgieter, 'n sielkundige, oor afwesige pa's en die rol wat pa's in 'n gesin speel.
9 Jun 09.06.2016 21:05
Johan van Lill gesels met Lizanne du Plessis, 'n skrywer en arbeidsterapeut, oor hoe om dit te hanteer as jou kinders van skool, dorp of land verwissel.
2 Jun 02.06.2016 22:31
Wanneer 'n nuwe baba in 'n gesin arriveer, het dit 'n reuse impak op die hele familie. Dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, gesels met Johan van Lill oor hoe om dit te hanteer.
26 May 26.05.2016 20:19
Johan van Lill gesels met dr. Chanelle Kemp oor die rol wat spiertonus speel in kinders se ontwikkeling.
19 May 19.05.2016 22:17
Johan van Lill gesels met Louis de Preez, 'n oudmusiekdosent, oor die rol wat musiekvaardighede in kinders se ontwikkeling speel.
12 May 12.05.2016 23:25
Sondag is Wêreld Gesinsdag en Johan van Lill gesels met Erna Rheeder van SAVF Famnet oor die Suid-Afrikaanse gesinskrisis, veral in gesinne ná 'n egskeiding waar albei ouers graag betrokke wil bly by hulle kinders.
5 May 05.05.2016 22:53
Johan van Lill gesels met Melanie Thirion, 'n jeugwerker, oor die dinge wat in tieners en jong mense se lewens gebeur waarvan ouers baie keer nie bewus is nie.
28 Apr 28.04.2016 20:14
Johan van Lill gesels met Lizanne du Plessis, 'n arbeidsterapeut, skrywer en spreker oor hoe ouers hulleself kan versorg en koester, en nie ten koste van die kinders en werksdruk emosioneel te ly nie.
21 Apr 21.04.2016 22:24
Johan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, oor wat ouers alles kan doen om huiswerksessies meer suksesvol te maak.
14 Apr 13.04.2016 21:17
Johan van Lill gesels in met arbeidsterapeut, skrywer en spreker Lizanne du Plessis oor probleemgedrag by kinders. Waar kom dit vandaan en hoe hanteer 'n mens dit?
7 Apr 07.04.2016 22:37
Johan van Lill gesels met Sonja Squires, 'n ontwikkelingskenner, oor die emosionele, intellektuele en fisiese behoeftes van kinders om optimaal te ontwikkel.
7 Apr 07.04.2016 22:37
Johan van Lill gesels met Sonja Squires, 'n ontwikkelingskenner, oor die emosionele, intellektuele en fisiese behoeftes van kinders om optimaal te ontwikkel.
31 Mar 31.03.2016 20:21
Johan van Lill praat met Francois du Plessis oor die ontwikkelingswaarde van die sport karate vir kinders.
31 Mar 31.03.2016 20:21
Johan van Lill praat met Francois du Plessis oor die ontwikkelingswaarde van die sport karate vir kinders.
24 Mar 24.03.2016 23:01
Johan van Lill gesels met ontwikkelingskenner, Cynthia Linde, oor hoe ouers negatiewe emosies by kinders kan hanteer.
17 Mar 17.03.2016 21:55
Johan van Lill gesels met Jannie Putter, 'n sportsielkundige, skrywer en motiveringspreker oor hoe 'n mens seuns grootmaak. RSG ondersteun die Men in the Making-veldtog wat positiewe rolmodelle aan tienerseuns voorhou.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.