RSG

Geestesgesondheid

Health AF ↓ 734 episodes

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za

Author

RSG

Category

Health

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Oct 6, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

17 Mar 17.03.2015

Geestesgesondheid 17 Maart 2015

10 Mar 10.03.2015

Geestesgesondheid 10 Maart 2015

4 Mar 03.03.2015

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige, Hennie Vorster oor die druk wat jongmense ervaar. Dit het 'n prestasiegedrewe samelewing geword met kinders wat al meer moet vermag. Hoe kan ouers help dat kinders steeds kinders bly?

24 Feb 24.02.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor tienerselfmoord. Is daar tekens waarvoor geliefdes en vriende moet uitkyk om so 'n tragedie te voorkom?

17 Feb 17.02.2015

Verslawing is 'n siekte wat voortbestaan deur leuens. Christelle Webb-Joubert praat hieroor met Susan van Niekerk van Elimkliniek.

10 Feb 10.02.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Nikki Abousselam oor hoe om 'n gebalanseerde lewensstyl te handhaaf.

3 Feb 03.02.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Johan Ferreira oor die effek van egskeiding op kinders.

27 Jan 27.01.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Andre Botha van Coram Deo oor die uitdagings vir die lewensmaat van 'n persoon met 'n geestestoestand.

20 Jan 20.01.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elimkliniek oor die uitdagings van 'n verslaafde op die pad van herstel. Kleef daar 'n stigma aan iemand wat verslaaf was?

13 Jan 13.01.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met die sielkundige Hennie Vorster oor teleurstelling, en hoe mens dit moet hanteer.

6 Jan 06.01.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Jeanne van den Berg oor die nodigheid om gereeld te rus om jou batterye te herlaai.

30 Dec 30.12.2014

Christelle van Tonder gesels met kliniese sielkundige Lize Scholtz oor nuwejaarsvoornemens. Is dit vir almal? Wat as 'n mens nie suksesvol is nie? Wanneer moet mens daarmee begin in die nuwe jaar?

23 Dec 23.12.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor verantwoordelike alkoholgebruik oor die feestyd.

9 Dec 09.12.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim-kliniek oor die die verband tussen verslawingsmiddels en geweld teen vroue en kinders.

2 Dec 02.12.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker, Jeanne van den Bergh, oor die 16 dae veldtog van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders.

25 Nov 25.11.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Nikki Abousselam oor hoe om te oorleef in vandag se samelewing. Sy gee raad oor hoe om by te bly met die lewe.

18 Nov 18.11.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor koopverslawing.

4 Nov 04.11.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor die krag van 'n mens se denke.

28 Oct 28.10.2014

Hoe gemaak as 'n verslaafde geliefde of vriend weier om vir behandeling te gaan? Hoe breek jy deur die ontkenning van 'n verslaafde? Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met Adri Dreyer van die Elimkliniek.

21 Oct 21.10.2014

Die herstel van verslawing is nie 'n reguit pad nie. Hoe gemaak met terugvalle? Christelle Webb-Joubert praat met Susan van Niekerk van Elim kliniek.

14 Oct 14.10.2014

Al hoe meer luisteraars laat weet dat hulle sukkel om as gesin tyd saam te spandeer. Hoe belangrik is gesinstyd en hoe kry mens dit reg in ons besige lewens? Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met die maatskaplike werker, Jeanne van den Bergh.

7 Oct 07.10.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elimkliniek oor internetverslawing.

30 Sep 30.09.2014

Amanda Olivier gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor hoe jy grense stel wanneer jou kleinkinders of ander kinders in die familie jou verantwoordelikheid word.

24 Sep 23.09.2014

Is jy een van die mense wat gereeld jou dokter vra om antibiotika voor te skryf? Jy is op dun ys, want die onnodige gebruik van antiobiotika is nie net gevaarlik vir die samelewing omdat dit weerstandige bakterieë kan skep nie, dit kan ook 'n persoonlike gevaar vir jou inhou. Mari Hudon gesels met twee spesialiste oor die nuutste benadering in die gebruik van antibiotika.

23 Sep 23.09.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van die Elimkliniek oor dagga en of dit werklik gevaarlik is.

Listen to the Geestesgesondheid podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.