RSG

Geestesgesondheid

Health AF ↓ 734 episodes

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za

Author

RSG

Category

Health

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Oct 6, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

9 Aug 09.08.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor of die vrou se rol in die 21ste eeu werklik verander het. Hulle kyk ook na van die uitdagings.

2 Aug 02.08.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese sielkundige Nardus Saayman oor psigotiese toestande.

26 Jul 26.07.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor aanlynpornografie, sosiale media, digitale verslawing en sexting. Hoe hou jy jou kind veilig aanlyn?

19 Jul 19.07.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Fanie Kriel oor die stereotipering en stigmatisering van geestesgesondheidstoestande.

12 Jul 12.07.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor die impak wat moeilike omstandighede op iemand se lewe het, byvoorbeeld 'n persoon wat in die tronk beland. Watter invloed het dit op hulle en op hulle geliefdes?

5 Jul 05.07.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor die belangrikheid van emosionele binding tussen ouers en kinders.

28 Jun 28.06.2016

Is verslawing die gevolg van 'n gebrekkige emosionele binding, en gevolglik 'n intimiteitsversteuring?

21 Jun 21.06.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor die jeug en seks. Word daar druk geplaas op jongmense om seks te hê? Wat is die emosionele impak as jy jonk reeds seksueel aktief is?

14 Jun 14.06.2016

In Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met die maatskaplike werker, Jeanne van den Bergh oor seksuele geweld.

7 Jun 07.06.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met die sielkundige Fanie Kriel oor die uitdagings wat vandag se jeug in die gesig staar. Hulle gesels ook oor of daar 'n verband is tussen sosiale media en gemoedsversteurings.

31 May 31.05.2016

In Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met Sorika de Swardt van Elim kliniek oor verslawing - die najaag van intensiteit instede van intimiteit.

24 May 24.05.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor Obsessiewe Kompulsiewe Versteuring.

17 May 17.05.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor kinders se emosionele intelligensie.

10 May 10.05.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim-kliniek oor hoe om met jou lewe aan te gaan en die wêreld weer in die oë te kyk ná verslawing.

3 May 03.05.2016

Wat is jou droom en doel in die lewe? Sielkundige Christo van der Westhuizen praat oor die belangrikheid om altyd 'n doel te hê, hoe om jou doelwitte haalbaar te hou en hoe jy weer moed kan skep as jy tou opgegee het.

26 Apr 26.04.2016

Christelle Webb-Joubert kyk na die uitdagings om te leef met 'n persoon met Downsindroom.

19 Apr 19.04.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor buite-egtelike verhoudings.

12 Apr 12.04.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim Kliniek oor ko-afhanklikheid. Offer jy jou menswees op ter wille van iemand anders?

5 Apr 05.04.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Johan Ferreira oor volwassenes en angs. Watter invloed het vandag se gebeure op mense?

29 Mar 29.03.2016

Este Gross praat met kliniese maatskaplike werker Elsa Strüwig oor hoe angs by kinders hanteer moet word.

29 Mar 29.03.2016

Este Gross praat met kliniese maatskaplike werker Elsa Strüwig oor hoe angs by kinders hanteer moet word.

22 Mar 22.03.2016

Die meeste mense wil nie graag misluk nie, maar hoe gemaak met 'n vrees vir sukses? Este Gross praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor hoe jy jou vrees kan oorkom.

15 Mar 15.03.2016

Die SABC ondersteun tans die Men in the making-veldtog wat poog om rolmodelle en mentors vir jong seuns daar te stel. Aan die hand hiervan praat Este Gross met sielkundige dr. Fanie Kriel oor hoe om seuns groot te maak. Is dit soveel anders as meisies? Wat soek seuns in rolmodelle?

8 Mar 08.03.2016

Amanda Olivier praat met maatskaplike werker Jeanne van den Berg oor die emosionele impak as jy jou werk verloor.

1 Mar 01.03.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor die nuwe gesig van verslawing.

Listen to the Geestesgesondheid podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.