RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Geestesgesondheid 08.01.2019 36:41
Nuwe jaar. Nuwe begin. Verander ek van buite of binne? Christelle Webb-Joubert en kliniese maatskaplike werker en verslawingskonsultant, Sorika de Swardt, kyk na die verskillende verslawings- en rehabilitasiemetodes.
Geestesgesondheid 18.12.2018 39:33
Mense is tydens die kerstyd baie meer bewus van eensaamheid - daardie gemis aan geliefdes wat omgee en daar is vir jou. Christelle Webb-Joubert praat hieroor met sielkundige Christo van der Westhuizen.
Geestesgesondheid 11.12.2018 36:53
Sue Pyler praat met sielkundige Pieter Visagie oor die impak wat die feestyd op mense se geestesgesondheid het.
Geestesgesondheid 04.12.2018 41:21
Wat is 'n gesonde denkwyse oor verhoudings? Watter stappe kan jy doen om te verhoed dat jy in 'n geweldadige verhouding beland? In die 16 dae van aktivisme van geweld teen vroue en kinders praat Este Gross hieroor met traumatoloog dr. Tessa van Wijk.
Geestesgesondheid 27.11.2018 36:06
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor hoekom psigiatriese eenhede hierdie tyd van die jaar op hulle volste is. Selfdoood neem toe, almal is agressief, en daar is 'n ongesonde gejaagdheid. Hoekom?
Geestesgesondheid 20.11.2018 36:43
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor hoe ouers en kinders die eksamentyd kan oorleef.
Geestesgesondheid 13.11.2018 43:49
Renske Jacobs praat met sielkundige Jacques Botes oor stres en angs. Hoe kan mens ná trauma vearkragtigheid kweek om daarby aan te pas?
Geestesgesondheid 06.11.2018 36:38
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor boelies. Watter emosionele impak het hulle werklik op hulle slagoffers?
Geestesgesondheid 30.10.2018 36:07
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Fanie Kriel or verlies.
Geestesgesondheid 23.10.2018 39:31
Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor probleemoplossing.
Geestesgesondheid 16.10.2018 37:56
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor konflik in verhoudings en by die werk.
Geestesgesondheid 09.10.2018 37:28
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor self-sabotasie.
Geestesgesondheid 02.10.2018 30:03
Christelle Webb-Joubert praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt oor die medisinale gebruik van dagga. Wat is die korrekte prosesse om te volg?
Geestesgesondheid 25.09.2018 38:22
Christelle Webb-Joubert praat verder met prof. Christine Lochner oor obsessiewe kompulsiewe steurings. Hoe word dit behandel?
Geestesgesondheid 18.09.2018 38:01
Christelle Webb-Joubert praat met prof. Christine Lochner oor obsessiewe kompulsiewe steurings.
Geestesgesondheid 11.09.2018 39:35
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor duie impak van emigrasie.
Geestesgesondheid 04.09.2018 39:46
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor rusie en twis, en watter uitwerking dit op geestesgesondheid het.
Geestesgesondheid 28.08.2018 36:49
Christelle Webb-Joubert praat met lewensafrigter en berader dr. Roedolf Botha oor hoe om te tred te hou in vandag se lewe. Mense raak dikwels verflaaf aan verskeie dinge om te probeer oorleef met die lewe se uitdagings.
Geestesgesondheid 21.08.2018 38:29
Sielkundige en pastorale terapeut Fanie Kriel praat oor senuwee-ineenstortings.
Geestesgesondheid 14.08.2018 42:47
Hoekom het sommige mense die behoefte om hulle vuil wasgoed in die openbaar te was, en veral mense op sosiale media aan te vat en uit te skel? Este Gross praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten, wat raad gee oor hoe om gevoelens van frustrasie en woede op 'n gesonde manier te hanteer.
Geestesgesondheid 07.08.2018 43:43
Hoe gemaak as genoeg net nooit genoeg is nie? Este Gross praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt oor eetverstorings, en wat jy kan doen as jy verslaaf is aan kos.
Geestesgesondheid 31.07.2018 36:50
Niemand is 'n eiland nie – ons het ander mense nodig.
Geestesgesondheid 24.07.2018 34:43
Christelle Webb-Joubert en pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel praat verder oor die stigma van geestesgesondheid.
Geestesgesondheid 17.07.2018 38:36
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor die stigma van geestesgesondheid in geloof, die werkplek en die samelewing.
Geestesgesondheid 10.07.2018 35:30
Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor geestesgesondheid in die werkplek.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.