RSG
Finansies
'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Finansies 21 September 2021 21.09.2021 22:41
Watter uitwerking het Covid-19 op die mediese sektor? Wat is van die grootste beleggingsfoute wat mense maak?
Finansies 14 September 2021 14.09.2021 27:39
Wat is die doel van diversifikasie, en hoe beïnvloed dit die risiko in jou portefeulje?
Finansies 31 Augustus 2021 31.08.2021 21:58
Denise Fourie van PSG praat oor vroue en hulle finansies.
Finansies 17 Augustus 2021 17.08.2021 23:36
Ryk van Niekerk kyk na die beleggingsmoontlikhede by Orbvest, en beantwoord luisteraarsvrae oor beleggings.
Finansies 10 Augustus 2021 10.08.2021 27:47
'n Finansiële inenting om jou persoonlike finansies gesond te hou.
Finansies 27 Julie 2021 27.07.2021 21:57
Moet ek by aftrede 'n lewensannuïteit of lewende annuïteit kies?
Finansies 20 Julie 2021 20.07.2021 24:25
Ryk van Niekerk kyk na 'n maatskappy wat beleggings bied in vaste mediese eiendom in die VSA.
Finansies 13 Julie 2021 13.07.2021 17:16
Aftrede: Sewe goue stappe vir kommervrye goue jare.
Finansies 29 Junie 2021 29.06.2021 24:29
Jou gedrag as ‘n belegger bepaal in ‘n groot mate die opbrengs wat jy kry.
Finansies 15 Junie 2021 15.06.2021 24:26
Wat is die beste manier om gesonde finansiële vaardighede by kinders te vestig?
Finansies 8 Junie 2021 08.06.2021 20:54
Wat is die voor- en nadele van die sterk Rand vir jou beleggings?
Finansies 25 Mei 2021 25.05.2021 22:41
Die optimale samestelling van 'n aftreeportefeulje.
Finansies 18 Mei 2021 18.05.2021 24:44
Residensiële eiendom as 'n belegging.
Finansies 11 Mei 2021 11.05.2021 16:41
Nelis Brink van PSG praat oor uitgestelde aftrede en die geldmark.
Finansies 20 April 2021 20.04.2021 23:32
Tinus de Jager praat oor 'n onderwerp wat almal raak wat sy banktake op ‘n elektroniese instrument doen. Die ombudsman vir banksake in Suid-Afrika, Reana Steyn, sê terwyl banke tegnologie en nuwe produkte aangryp om hulle kliënte te beskerm, is daar altyd ‘n risiko betrokke.
Finansies 13 April 2021 13.04.2021 21:31
Is residensiële eiendom 'n goeie bate in jou beleggingsportefeulje ná aftrede?
Finansies 30 Maart 2021 30.03.2021 25:34
Ryk van Niekerk kyk na kriptogeldeenhede.
Finansies16 Maart 2021 16.03.2021 23:28
Ryk van Niekerk kyk na die langverwagte konsepwetgewing oor pensioenfondse.
Finansies 9 Maart 2021 09.03.2021 22:04
Hoe om annuïteite te gebruik om die belastingimpak op boedels te verminder.
Finansies 16 Februarie 2021 16.02.2021 24:20
Ryk van Niekerk kyk na vrywillige en Afdeling 198-skeidingspakette en hoe werknemers dit moet hanteer en benader.
Finansies 9 Februarie 2021 09.02.2021 23:32
Hoe om jou aftreefonds te opbrengs te verhoog.
Finansies 26 Januarie 2021 26.01.2021 24:39
Portefeuljekonsolidasie voor aftrede.
Finansies 19 Januarie 2021 19.01.2021 24:01
Hoe kan individue en huishoudings hulle inkomste verhoog?
Finansies 12 Januarie 2021 12.01.2021 24:29
Johan Rademan en Marius Kruger van PSG kyk terug na 2020 en vorentoe na 2021.
Finansies 15 Desember 2020 15.12.2020 19:35
Ryk van Niekerk fokus op korttermynversekering.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.