EnDeo Familiekerk Podcast
EnDeo Familiekerk Podcast
Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart! We reach the lost Equip believersRespond to God's call
Author
EnDeo Familiekerk Podcast
Category
Podcast website
Latest episode
Nov 5, 2025
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Belegging 18.12.2021 19:24
Jy maak elke dag 'n belegging, waarin belê jy? God se hart is om jou te beloon, besef vandag die ewigeheids waarde van wat God vir jou gee. Geniet die boodskap van Pastoor Braam Peens. Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk. Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Liefdes offers kan gegee word deur eft: Bank: FNB Rek...
Dapper Stapper - Pastoor Braam Peens 23.11.2021 25:01
Ons moet gemotiveer wees deur God se doel, nie ons pyn nie... Pastoor Braam gesels met ons oor lewenslesse wat hy geleer het terwyl hy op 'n staptoer was in Magoebaskloof. Geen warm water, geen elektrisiteit nie, geen selfoon opvangs nie... net God se grootheid in natuur en Sy stem! Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk. Jou bydraes...
Ingeskakel: Ek is ń vriend - Pastoor Deon Swart 10.11.2021 22:00
God is ‘n vriend, Hy praat nie met robotte nie, Hy praat met mense.... Hy praat met vriende! Ons wil jou help om jou verhouding met God te bou en te koester. God wil met JOU praat, al is jy nie perfek nie. Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk. Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Liefdes offers kan gegee...
Ingeskakel: Ek is ń skaap - Pastoor Deon Swart 28.10.2021 22:39
3 Feite oor om God se stem te hoor. Om God se stem te hoor is in jou INGEBORE. Om God se stem te hoor word AANGLEER Om God se stem te hoor verbeter met VOLWASSENHEID, soos jy groei in jou verhouding met God Pastoor Deon praat vandag met ons oor hoe ons kan luister om God se stem te hoor in ons lewens. Wees ingeskakel om God se stem te hoor, soos 'n skaap...
Depressie - Pastoor Braam Peens 13.10.2021 25:22
As gevolg van die geweldige druk wat die epidemie gebring het is daar ‘n geweldige toename in depressie. Die vraag is kan 'n Christen depressie kry? Is dit demonies? Hoe hanteer mens dit? "Vir iemand wat self deur dit is, wil ek vandag hê ons moet kyk wat sê die bybel oor depressie. Ons gaan kyk oor hoe jy dit kan vermy, hoe om uit dit te kom en hoe om iemand te behandel wat dit...
Het ek die Heilige Gees - Pastoor Braam Peens 06.10.2021 27:41
🕊Pinkster Sondag Diens Jy vra dalk jouself: "Het ek die Heilge Gees?" of "Hoe ontvang ek die Heilige Gees?" Weet vandag dat as JY Jesus aangeneem het in jou lewe, het JY die Heilige Gees binne JOU! Die Heilige Gees word uit liefde gebore. Vandag kyk ons na wat gebeur binne in ons sodat ons Jesus kan aanneem. Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se You...
Belegging- Pastoor Braam Peens 15.09.2021 19:24
Jy maak elke dag 'n belegging, waarin belê jy? God se hart is om jou te beloon, besef vandag die ewigeheids waarde van wat God vir jou gee. Geniet die boodskap van Pastoor Braam Peens. Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk . Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Liefdes offers kan gegee wo...
Ek Wens: Ek Bou - Pastoor Deon Swart 16.08.2021 14:50
God het vir my en vir jou nodig om die wêreld te wys ons is besig om aan Sy koninkryk te bou. Daar is 3 maniere wat ons in venootskap kan leef saam God, om te bou aan die Koninkryk: Deur te bid Deur te gee Deur te dien Geniet die boodskap en gaan maak vandag 'n verskil in iemand se lewe, gaan maak Jesus bekend! Jy kan die boodskap hier kyk >>> Ek Wens: Ek Bo...
Ek Wens: Ek Word - Pastoor Deon Swart 19.07.2021 24:24
ONTDEK en BELEEF vandag om te kan sê “Ek wil regtig word dit wat God wil hê ek moet word”. Jesus roep jou na ’n plek waar jy kan WORD soos Hy. Geniet vandag se boodskap, los vir ons ’n comment en deel die boodskap met jou vriende en familie. Saam kan ons ’n verskil maak deur Jesus bekend te maak. Die episode kan hier gekyk word, onthou om op ons YouTube kanaal te subscribe ! Jou bydraes maak dit v...
Ek Wens: Ek Behoort - Pastoor Deon Swart 11.07.2021 23:23
Opvolg van die boodskap Ek Wens: Ek Behoort “Laat ons mekaar liefhê omdat Hy ons eerste liefgehad het." God het jou lief omdat jy Syne is - jy behoort aan Hom. Hoekom het ek my eie vrou, kinders, meer lief as iemand anders se vrou, kinders?... Omdat hulle myne is. Die episode kan hier gekyk word, onthou om op ons YouTube kanaal te subscribe ! Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou...
Ek Wens - Pastoor Deon Swart 28.06.2021 30:57
God het jou geskape met 'n doel! Glo EERS dan sal jy sien... Die episode kan hier gekyk word, onthou om op ons YouTube kanaal te subscribe ! Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Liefdes offers kan gegee word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655 R.O.P.E ( Uitreik bediening) Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655  ...
Detoks jou gedagtes | Pastoor Braam Peens 10.06.2021 23:42
Daar is iets wat ons moet besef in ons lewe oor die oorlogsveld wat gebeur in ons gedagtes. Dit wat ons dink sal manifesteer in ons lewe. Die gedagtes sal positiewe en of negatieve dinge aantrek wat ’n invloed op ons levens het. Kies vandag wat jy in jou lewe wil manifesteer, kies jou gedagtes en raak ontslae van die “toxic” gedagtes, mediteer op God se Woord! Geniet die boodskap, kyk die hier Ons...
Hoekom voel God ver? Pastoor Braam Peens 26.05.2021 22:45
Soek die Here en hy sal Homself aan jou openbaar! Wanneer ek Hom voel sal ek hom aanbid, as ek Hom nie voel nie... SAL EK HOM AANBID! Geniet die boodskap, kyk die hier Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met on...
Voorwaarts Mars - deel 2 12.05.2021 13:59
Na 4 bloedklonte en een gebeure na die ander het Pastoor Deon 'n woord van die Here af gekry. Staan nou op, dis tyd om voorwaarts te mars!! Ongeag van waar die vyand vir jou probeer vashou... daar is dinge wat in die Koninkryk van God moet gebreur. Geniet die boodskap, kyk die hier Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons,...
Voorwaarts Mars - deel 1 12.05.2021 14:18
Na 4 bloedklonte en een gebeure na die ander het Pastoor Deon 'n woord van die Here af gekry. Staan nou op, dis tyd om voorwaarts te mars!! Ongeag van waar die vyand vir jou probeer vashou... daar is dinge wat in die Koninkryk van God moet gebreur. Geniet die boodskap, kyk die hier Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saa...
Wie is ek? 21.04.2021 20:06
Wie is Jy? Is jou identiteit gesteel? Worstel jy nogsteeds om geluk en ervaarding in hierdie wêreld te kry? God is die een wie jou geskape het. Hy weet presies wie jy is... Kyk die vol episode hier! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bem...
Vas, ń Manifestering van bo-natuurlike krag - Pastoor Braam Peens (deel 2) 09.04.2021 10:50
Hoekom vra God die opoffering van kos? Vanuit opoffering manifisteer groot krag. Gebed en Vas is ‘n geestelike dissipline waarnatoe God ons roep... Kyk die vol episode hier! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly...
Vas, ń Manifestering van bo-natuurlike krag - Pastoor Braam Peens (deel 1) 09.04.2021 10:09
Hoekom vra God die opoffering van kos? Vanuit opoffering manifisteer groot krag. Gebed en Vas is ‘n geestelike dissipline waarnatoe God ons roep... Kyk die vol episode hier! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly...
Vas is 'n honger na God - Deel 2 06.04.2021 17:05
Vernuwing kan nie begin, as jy nie eers die oue uit jou gees kry nie. Om te restoreer, beteken om dit wat nie deel is of was van die oorspronklike plan, af te haal, weg te gooi of om dit terug te vat na sy oorspronklike vorm toe. Soek Jesus, soek Hom Plaas Hom eerste! Om te vas...is 'n honger na God. Kyk die vol episode hier! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die g...
Vas is 'n honger na God - Deel 1 22.03.2021 17:15
Vernuwing kan nie begin, as jy nie eers die oue uit jou gees kry nie. Om te restoreer, beteken om dit wat nie deel is of was van die oorspronklike plan, af te haal, weg te gooi of om dit terug te vat na sy oorspronklike vorm toe. Soek Jesus, soek Hom Plaas Hom eerste! Om te vas...is 'n honger na God. Kyk die vol episode hier! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Son...
'n Nuwe Begin - Deel 2 12.03.2021 15:45
Jy kan jou verlede gebruik om definisie aan jou toekoms te gee...God het iets nuuts in stoor, 'n nuwe begin vir my en vir JOU!! Kyk die vol episode hier! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus. Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings...
'n Nuwe Begin - Deel 1 12.03.2021 16:29
Jy kan jou verlede gebruik om definisie aan jou toekoms te gee...God het iets nuuts in stoor, 'n nuwe begin vir my en vir JOU!! Kyk die vol episode hier! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @ende...
Deurbraak - Pastoor Braam Peens 02.03.2021 16:31
Is jy moeg om op survival mode te leef? Wat keer jou om jou deurbraak te kry? Jou deurbraak sal vanuit jou hart en geloof vloei nie jou situasie nie…GOD SE SEËN KOM VANUIT JOU GELOOF EN GESINDHED. God is ‘n pa wat jou die deurbrake in jou lewe wil gee. Kyk die episode hier! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou...
Breek Punt tot Keer Punt (Deel 2) - Pastoor Deon Swart 27.02.2021 16:04
Laat jou breek punt 'n keer punt word waar God 'n verskil in jou lewe kan kom maak, om op God te vertrou is jou beste antwoord! Verklaar vandag: "Vrees sal my nie weer oorweldig en weg hou van dit wat God in my lewe wil doen nie, Hy is in beheer!" Kyk die diens hier . Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe geru...
Breek Punt tot Keer Punt (Deel 1) - Pastoor Deon Swart 26.02.2021 15:09
Laat jou breek punt 'n keer punt word waar God 'n verskil in jou lewe kan kom maak, om op God te vertrou is jou beste antwoord! Verklaar vandag: "Vrees sal my nie weer oorweldig en weg hou van dit wat God in my lewe wil doen nie, Hy is in beheer!" Kyk die diens hier . Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe geru...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.