EnDeo Familiekerk Podcast

EnDeo Familiekerk Podcast

Business AF ↓ 211 episodes

Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart! We reach the lost Equip believersRespond to God's call

Author

EnDeo Familiekerk Podcast

Category

Business

Podcast website

www.endeo.co.za

Latest episode

Nov 5, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Ek is Kwaad - Pastoor Braam Peens 26.02.2021

Wanneer jy kwaad word dan “trigger” dit die liggaam se veg of VLUG reaksie. Adrenalien en kortisoon hormone word afgeskei, jou hart klop vinniger en jou bloed word na jou spiere gepomp om reg te maak vir aksie. JY verander fisies ‘n ander persoon.   As jy nie jou woede reg hanteer nie kan dit jou weg lei van die droom en plan wat God met jou lewe het!  Waarna lei jou woede?  Raak jy...

Amen (Deel 2) - Pastoor Deon Swart 17.02.2021

Welkom by EnDeo Familiekerk Podcast, geneir die live opname van die diens Amen saam. In die episode hoor ons getuienisse vanuit mense in ons gemeente...and the church says AMEN - mag dit so wees!! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om...

Amen (Deel 1) - Pastoor Deon Swart 17.02.2021

Welkom by EnDeo Familiekerk Podcast, geneir die live opname van die diens Amen saam. In deel 2 hoor ons getuienisse vanuit mense in ons gemeente...and the church says AMEN - mag dit so wees!! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op ho...

Wat is volgende? (Deel 2) - Pastoor Braam Peens 25.01.2021

Aan einde van laas jaar 2020, het ons begin reflekteer oor die impak wat 2020 gehad het. Party van ons wou net van 2020 vergeet en aanbeweeg.   Vir ander het dit gevoel asof hulle die gevolge van Covid nog lank gaan beleef met 'n onsekerheid oor 2021 en hoe om dit aan te pak?   So wat is volgende? Moet ons dink aan net oorlewing of moet ons kanse vat en probeer floreer? Wat is...

Wat is volgende? (Deel 1) - Pastoor Braam Peens 25.01.2021

Aan einde van laas jaar 2020, het ons begin reflekteer oor die impak wat 2020 gehad het.  Party van ons wou net van 2020 vergeet en aanbeweeg.   Vir ander het dit gevoel asof hulle die gevolge van Covid nog lank gaan beleef met 'n onsekerheid oor 2021 en hoe om dit aan te pak?   So wat is volgende?    Moet ons dink aan net oorlewing of moet ons kanse vat en probe...

Dis tyd - Pastoor Deon Swart (Deel 2) 14.12.2020

Dis tyd... Is jy gereed vir die koms van Christus? Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @endeofamiliekerk Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien. Liefdes offers kan gegee wo...

Dis tyd - Pastoor Deon Swart (Deel 1) 14.12.2020

Dis tyd... Is jy gereed vir die koms van Christus? Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @endeofamiliekerk Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien. Liefdes offers kan gegee wo...

Geheim tot Wonderwerke - Deel 1 30.11.2020

As God jou een keer genees het, kan Hy jou weer genees.  As God een keer vir jou voorsien het, kan Hy weer vir jou voorsien.  As God ‘n deur vir jou oopgemaak het, kan Hy weer vir jou 'n deur oopmaak. Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemo...

Geheim tot Wonderwerke - Deel 2 30.11.2020

As God jou een keer genees het, kan Hy jou weer genees. As God een keer vir jou voorsien het, kan Hy weer vir jou voorsien. As God ‘n deur vir jou oopgemaak het, kan Hy weer vir jou 'n deur oopmaak. Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en o...

Wat? CTA (call to action) - Deel 2 11.11.2020

God se roeping is iets wat jy een tree, een dag op ‘n dag ontdek! Leef met visie en verwagting vir wat God in jou lewe wil doen! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @endeofamiliekerk Jou bydraes...

Wat? CTA (call to action) - Deel 1 11.11.2020

God se roeping is iets wat jy een tree, een dag op ‘n dag ontdek! Leef met visie en verwagting vir wat God in jou lewe wil doen! Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @endeofamiliekerk Jou bydraes...

Endurance - Pastoor Braam Peens (Deel 2) 30.10.2020

Almal van ons het al deur moeilike tye in die lewe gegaan. As kinders het ons groot drome oor wat ons eendag wil word. Brandweerman, polisie of vlieënier.  Dan gebeur die lewe. Rekeninge, werk, familie uitdagings, siektes…. Die lewe se drome verdwyn en ons moet soms op ons tande byt. God vra baie keer vir ons om ons drome op te offer sodat mense gered kan word. Ons nuutste preke word op YouTu...

Endurance - Pastoor Braam Peens (Deel 1) 30.10.2020

Almal van ons het al deur moeilike tye in die lewe gegaan. As kinders het ons groot drome oor wat ons eendag wil word. Brandweerman, polisie of vlieënier.  Dan gebeur die lewe. Rekeninge, werk, familie uitdagings, siektes…. Die lewe se drome verdwyn en ons moet soms op ons tande byt. God vra baie keer vir ons om ons drome op te offer sodat mense gered kan word. Ons nuutste preke word op YouTu...

Waarom? Pastoor Deon Swart (Deel 2) 23.10.2020

Ons glo dat God ons hierdie jaar op ‘n reis vat waarin ons Hom en onsself ontdek soos nooit tevore nie. Iewers in jou reis sal ons wil hê jy moet agterkom wat God in en deur jou wil doen. Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte...

Waarom? Pastoor Deon Swart (Deel 1) 23.10.2020

Ons glo dat God ons hierdie jaar op ‘n reis vat waarin ons Hom en onsself ontdek soos nooit tevore nie. Iewers in jou reis sal ons wil hê jy moet agterkom wat God in en deur jou wil doen. Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte...

Land van Reuse en Vrese - Deel 2 11.10.2020

Geskiedenis wys ons dat reuse en vrese sal altyd in hier in Suid Afrika en in die wêreld wees. Politikuste en leiers van hierdie wêreld sal ons altyd teleurstel. Maar, Jesus sal ons nooit teleurstel nie. Wanneer die reuse en vrese te groot lyk, fokus op Jesus. Wees lief vir God en wees lief vir mense. Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan...

Land van Reuse en Vrese - Deel 1 11.10.2020

Geskiedenis wys ons dat reuse en vrese sal altyd in hier in Suid Afrika en in die wêreld wees. Politikuste en leiers van hierdie wêreld sal ons altyd teleurstel. Maar, Jesus sal ons nooit teleurstel nie. Wanneer die reuse en vrese te groot lyk, fokus op Jesus. Wees lief vir God en wees lief vir mense. Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan...

Die Dag as die klippe praat... Pastoor Deon Swart (Deel 2) 17.09.2020

Mag jy ervaar hoe God se vinger wat na jou wys jou ook roep na plekke en mense wat nie soos jy is nie. Mag jy ook beleef hoe jy opoffer deur saam met Jesus deur drempels te stap. Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly m...

Die Dag as die klippe praat... Pastoor Deon Swart (Deel 1) 17.09.2020

Mag jy ervaar hoe God se vinger wat na jou wys jou ook roep na plekke en mense wat nie soos jy is nie. Mag jy ook beleef hoe jy opoffer deur saam met Jesus deur drempels te stap. Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly m...

Goud in Geloof Deel 2 09.09.2020

Goud het miskien vir ons groot waarde. Maar ons geloof is by verre van groter waarde en bo alles by God van die grootste belang. Dis hoekom Hy soveel moeite met ons maak om dit in ons lewens te ontgin, te suiwer en te laat ontdek. Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus! Volg ons op Facebook of op Instagra...

Goud in Geloof Deel 1 09.09.2020

Maak 'n Verskil - Pastoor Deon Swart (Deel 2) 05.09.2020

In vandag se boodskap kyk ons na hoe ons God kan liefhê en aandbid, Hy wil vir ons ‘n Vader wees en ons moet vir Hom seuns en dogters wees. Jesus stel die voorbeeld vir ons. Ons kan, soos Jesus krag vanuit ontmoeting met God kry. Jesus roep jou tot ‘n plek waar ons elke dag 'n verskil maak. Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou s...

Maak 'n Verskil - Pastoor Deon Swart (Deel 1) 05.09.2020

In vandag se boodskap kyk ons na hoe ons God kan liefhê en aandbid, Hy wil vir ons ‘n Vader wees en ons moet vir Hom seuns en dogters wees. Jesus stel die voorbeeld vir ons. Ons kan, soos Jesus krag vanuit ontmoeting met God kry.  Jesus roep jou tot ‘n plek waar ons elke dag 'n verskil maak. Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk...

Lig in die Skadu van Worry 19.07.2020

Worry of bekommernis is nie ‘n nuwe konsep nie. Meer as 2000 jaar terug het mense geworry en Jesus het die antwoord gegee daarvoor.  https://bible.com/events/25388416

Alles of Niks - Deel 2 12.07.2020

Alles of Niks deel 2 gesels Pastoor Deon met ons oor wanneer God voorsien.  Skakel gerus saam ons in, notas kan hier gevind word YouVersion

Listen to the EnDeo Familiekerk Podcast podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.