EnDeo Familiekerk Podcast
EnDeo Familiekerk Podcast
Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart! We reach the lost Equip believersRespond to God's call
Author
EnDeo Familiekerk Podcast
Category
Podcast website
Latest episode
Nov 5, 2025
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Drift - Pastoor Braam Peens 17.12.2022 25:12
Ons kan omring wees deur mense maar tog alleen voel. Hoe bou ons WARE VERHOUDINGS? Almal het God nodig Almal het iemand nodig Iemand het JOU nodig! Drift | Pastoor Braam Peens Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655 R.O...
Surrender - Pastoor Deon Swart 11.12.2022 19:47
"Maar, of ons hier woon of daar woon, ons het net een wens, en dit is om te lewe soos Hy dit wil.” 2 KORINTIËRS 5:9 AFR83 In vandag se boodskap kuier ons oor die woorde: “Ek gee oor…” Ons vra die vraag “Wat gee ek oor?” Wie jy is en alles wat jy het! Gee jou wil oor aan God en begin lewe soos Hy dit wil. Om oor te gee is nie ’n maklike eenvoudige saak...
REST/ORE - Pastoor Jaco Pretorius 04.12.2022 17:21
Ons is oorwerk en oorlaai met die sorge van die lewe. Altyd besig met iets, al moet ons eintlik rus. Rus is deel van God se skeppingsritme . Kom ontdek wat rus beteken , hoekom dit belangrik is en hoe om te rus! Geniet die aanlyn boodksap: REST/ORE | Pastoor Jaco Pretorius Kyk die episode hier , op ons YouTube Kanaal Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om t...
The Finish Line - Pastoor Braam Peens 30.11.2022 21:04
Voel jy MOEG en UITGEPUT ? Die lewe is 'n marathon. Die vraag is hoe maak ek sterk klaar? Bepaal hoe jy die aanpak Maak opofferings Kry jou gesindheid reg Vind jou rus in Jesus Kom ontdek God se strategie vir 'n wenmentaliteit. Kyk die episode hier, op ons YouTube Kanaal Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan...
Bemagtig en Bekragtig - Deel 3 (Profetiese Woord) 14.10.2022 2:05:38
Dis tyd... Stap uit in 'n nuwe realm van die lewe - in die krag van die Heilige Gees Profetiese Woord
Bemagtig en Bekragtig - Deel 2 14.10.2022 1:40:38
Dis tyd... Stap uit in 'n nuwe realm van die lewe - in die krag van die Heilige Gees
Bemagtig en Bekragtig - Deel 1 14.10.2022 2:00:38
Dis tyd... Stap uit in 'n nuwe realm van die lewe - in die krag van die Heilige Gees
Rekonstruktiewe Chirurgie 27.09.2022 28:35
“Raak daarom ontslae van die vuilheid en boosheid wat so welig in julle tier, en aanvaar nederig die woord wat God in julle geplant het. Hierdie woord het die mag om julle te red” Jakobus 1:21 In vandag se boodskap wil ons jou aanmoedig om op God se operasietafel te kom lê sodat Hy die vuil en boos kan uithaal en dat Hy jou kan maak wie Hy wil hê jy moet wees. Ons gesels ook vandag oor...
Breaking the cycle 05.09.2022 24:50
➢ Vasgevang in dieselfde werk.. geen passie of opgewondenheid. ➢ Vasgevang in dieselfde sukkelende finasiële posisie. ➢ Vasgevang in dieselfde liefdelose huwelik . ➢ Vasgevang in dieselfde gesondheids posisie. Om vas te sit of in sirkels te beweeg in die lewe is ’n aaklige gevoel. Vandag gaan ons kyk na 3 lesse wat ons kan leer hoe om los te breek: 1. Vat verantwoorde...
Watch OUT!! 05.07.2022 22:54
Watch out!! …vir die vyand en dat hy sal probeer om jou te laat val. God gee jou krag om altyd die vyand te kan oorwin! Ons kyk uit vir mekaar om staande te kan bly.
Gekoek - Ps Braam Peens 16.06.2022 24:25
Voel jy soms vasgevang in omstandighede of sekere sondes dalk? Hoe meer jy probeer uitkom hoe meer word jy gekoek! Pastoor Braam gesels met ons oor hoe ons uit die "koek" kan kom en so ook moet oop wees vir hulp en om ander te help. Geniet ons Aanlyn Kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe --- www.youtube.com/endeofamiliekerk Jou b...
As julle My lief het. - Ps Deon Swart 15.06.2022 23:31
Die laaste woorde van Jesus net voor Hy aan die kruis gesterf het “As julle my lief het”... was woorde wat krag dra, woorde wat bemoedig, woorde ons vul met wysheid. Jesus verwag nie net gehoorsaamheid nie. Hy kyk na die motief agter die gehoorsaamheid. Hy kyk na die hart. Wat is jou motief? Het jy Jesus Lief? As julle my Lief het | Pastoor Deon Swart Geniet on...
Onwankelbare Geloof - Deel 1 - Mev Noag (Noah Ministries) 16.05.2022 1:05:29
Onwankelbare Geloof het 7 Mei 2022, plaasgevind by EnDeo Familiekerk. In die deel van die boodksap luister ons na Mev Noag van Naoh ministries, in deel 2 deel luister ons na Pastoor Michelle Schoultz, van Mercy Tree ministries se boodskap.
Onwankelbare Geloof - Deel 2 - Pastoor Michelle Schoultz (Mercy Tree Ministries) 16.05.2022 1:31:03
Onwankelbare Geloof het 7 Mei 2022, plaasgevind by EnDeo Familiekerk. In die deel van die boodksap luister ons naPastoor Michelle Schoultz, van Mercy Tree ministries. In deel 1 luister ons na Mev Noag van Naoh Ministries se boodskap.
Ek verdien dit - Pastoor Braam Peens 29.04.2022 21:22
Ek verdien die dood, maar Jesus gee lewe Ek verdien veroordeling, maar Jesus gee genade! Ek verdien verwerping, maar Jesus gee aanvaarding Alles wat ek het, alles wat jy het is genade! In vandag se boodskap kyk ons na 3 mense in die Bybel se stories en die impak wat die strories in ons lewens het. Geniet die Podcast uitsending van Ek verdien dit, kyk die boodskap hier en s...
Byt vas in moeilike tye 23.03.2022 25:59
Ons fokus vandag op die swaarkry en seerkry van ons tyd... Ek vertrou dat jy vandag moed skep en weer hoop kry vir die toekoms. God wil bemoedig – tog word ons ontmoedig, ons kyk vandag na die 2 sake van ontmoediging en hoe om moed te skep. BYT VAS!! “Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jes...
Vertrou die Proses 09.03.2022 23:54
Het jy foute in jou verlede gemaak en wonder soms of die Here op jou opgee? Daar is oomblikke wat jy op die Here wag en wonder of jy regtig van die Hom gehoor het, of wonder hoekom vat Hy so lank?! In die oomblikke is Here besig is om jou voor te berei vir Sy beloftes Wanneer ons wag leer Hy ons dinge. Die proses begin altyd by diensbaarheid. Geloof in die gel...
Rekonstruksie - Pastoor Deon Swart 22.02.2022 22:04
Hierdie is een van die beste tye om as kerk te doen wat God ons voor geroep het en om daar te wees vir mekaar en ’n wêreld wat desperaat soekend is. Die Here vertrou elkeen van ons, die Here vertrou jou om SY kerk te rekonstruktueer. In vandag se boodskap kyk ons waar en hoe om te begin. Die Kerk sal opstaan!! Gaan jy deel wees daarvan? Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo F...
Counterfeit - Pastoorn Braam Peens 02.02.2022 19:04
Wat maak mens wanneer die lewe leeg voel? Hoe kan jy jou leegheid vul om jou honger en dors te les? Baie van ons vul ons lewens met sport, naweke weg, kuiers ens. Toe Covid en lockdown gebeur toe val baie van dit waarmee ons ons lewens vul weg en baie mense het begin leeg voel. Waneer ons ons lewens aanhou vul met die “goed” van die wêreld sal ons altyd honger en dors… &nb...
Wat God besluit staan vas - Pastoor Deon Swart 25.01.2022 19:32
Wat God besluit staan vas! Hou op praat en begin doen, jy is nie verantwoordelik vir die resultate nie, jy is net verantwoordelik om gehoorsaam te wees. Begin doen wat reg is al is dit moeilik. God het ’n plan met jou lewe. Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk. Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Liefdes...
Dinamiese Dankbaarheid - Pastoor Braam Peens 18.01.2022 21:49
Dankbaarheid is die sleutel tot God se teenwoordigheid. Dankbaarheid bring VRYHEID. In vandag se boodskap ontdek ons die geestelike dinamiese krag in dankbaarheid. Is jy dankbaar of murmereer jy? Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk . Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Liefdes offers kan gegee word deur e...
Remember who you are - Pastoor Deon Swart 11.01.2022 28:45
Wie ons is bepaal hoe ons optree. Ons interne identiteit dikteer ons eksterne lewenstyl. “Maar julle is ’n uitverkore volk,’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie, ’n volk wat aan God behoort” - 1 Pet 2:9 JY is gekies JY is Koninklik JY is heilig Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk. Jou bydraes maak dit vir ons...
Vreeslose Gees - Pastoor Braam Peens 04.01.2022 18:44
As mens is ons net met 2 vrese gebore: ’n vrees vir harde geluide ’n vrees om te val... Al die ander vrese is aangeleer. Die Here het vir ons 'n VREESLOSE Gees gegee! God is die een wie oorwinning bring! Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk. Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Liefdes offers kan gegee word deur eft: B...
Sy Krag in my 28.12.2021 37:26
Sy Krag in my… Soek jou krag in die Here, maak tyd en plek om God te hoor. Vandag bespreek ons 3 bevestigings wat jy kan gebruik om te weet God praat met jou! Sy Woord Sy wysheid Sy weë Sy krag is in jou… Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk . Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Liefdes offers kan gegee word deur eft:...
Trust above all else 21.12.2021 21:35
Keer op keer word ons getoets of ons regtig op God kan vertrou. Sal Hy ons vang wanneer ons val? Om God te vertrou is om te weet Hy is by jou! Om God te vertrou moet jy jou gedagtes met Syne vergelyk Om God te vertrou moet jy Jesus se “ways” volg! Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk. Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanho...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.