EnDeo Familiekerk Podcast

EnDeo Familiekerk Podcast

Business AF ↓ 211 episodes

Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart! We reach the lost Equip believersRespond to God's call

Author

EnDeo Familiekerk Podcast

Category

Business

Podcast website

www.endeo.co.za

Latest episode

Nov 5, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Broken Vessels 23.08.2023

God kan enige iemand gebruik. Deur ons lewens beleef ons stampe en houe, partykeer val ons en kry krake. Maak nie saak hoe gebroke jou storie is nie, wanneer God betrokke is, is dit nie die einde nie. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Connect met ons hier: https://linktr.ee/EnDeoFamiliekerk Luister ons weeklikse Podcast diensuitsending Volg ons...

Wipplank 16.08.2023

Ons almal beleef hoogtes en laagtes in ons lewe. Kom ontdek God se plan in elke situasie in die boodskap. ⁠Wipplank ⁠ | Pastoor Braam Peens Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Connect met ons ⁠⁠⁠ hier ⁠⁠⁠ Luister ons weeklikse ⁠⁠⁠ Podcast diensuitsendings ⁠⁠⁠ Volg ons ⁠⁠⁠ Facebook ⁠⁠⁠ Subscribe op ons ⁠⁠⁠ YouTube kanaal ⁠⁠⁠ Vir kommunikasie van o...

Ons gaan dorp toe 09.08.2023

Die lewe is ‘n ‘journey’. Hoe kan jy die journey met Christus begin en of uitleef?? Deur te wys WIE Christus is! In die boodskap kyk ons na die 3 G's: Gesindheid Groei Geloof Ons gaan dorp toe | Pastoor Deon Swart Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Connect met ons ⁠⁠ hier ⁠⁠ Luister ons weeklikse ⁠⁠ Podcast diensuitsendings ⁠⁠ Volg ons ⁠⁠ Fa...

The Change - Wayne Raath 19.07.2023

Laat gaan en rig jou oë op Jesus, begin Sy doel vir jou lewe volg! In die boodksap kyk ons na 4 skrifte wat ons leer wat Christus van ons verwag om waarlik gered te wees. The Change | Wayne Raath Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Connect met ons ⁠ hier ⁠ Luister ons weeklikse ⁠ Podcast diensuitsendings ⁠ Volg ons ⁠ Facebook ⁠ Subscribe op ons ⁠...

Man van God - Pastoor Braam Peens 12.07.2023

God is on Vader! PA'S HET NODIG OM DIE HEILIGE PLEK WEER IN TE NEEM IN DIE SAMELEWING WAT GOD VIR HULLE INGESTEL HET. ‘n Pa wys sy liefde deur voorsiening ‘n Pa wys sy liefde deur dissipline ‘n Pa wys sy liefde deur beskerming ‘n Pa wys sy liefde deur opoffering. Romeine 8:15 NLV “Die Gees wat julle ontvang het, is nie ’n Gees wat weer van julle vreesbevange slawe maak nie. Julle het die Gees...

Gee jou hart - Pastoor Deon Swart 05.07.2023

God soek net jou hart, al is dit gebroke... vandag sê ons vir Jesus U kan dit alles hê, want U is lief vir elke stukkende stuk... Gee jou hart | Pastoor Deon Swart Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655 R.O.P.E (Uitreik bediening) Bank: FNB Rek no: 63027513729 Tak: 250-655 Swift Code: FIRNZAJJ Secti...

My Beker 28.06.2023

Die lewe is soos ‘n beker wat vir jou gegee is wat jy moet drink... Soos wat is jou lewe? Is jy bewus van die posisie, die talente, die invloed en die pad wat God voor jou gestel het… KYK NA DIE BETER NEEM DIE BEKER DRINK DIE BEKE My Beker | Pastoor Braam Peens Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655...

Seëvierend 21.06.2023

Wat kan meer tragies wees, om te leef as 'n Christen, met die belofte dat God jou die oorwinning gee, maar om vêr onder die standaard te leef van die realiteit van daardie belofte? Het jy stilweg opgegee? Wil jy in oorwinning leef? Seëvierend- Ons enigste manier van leef, elke dag. Seëvierend| Pastoor Deon Swart Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak w...

Juig - Jesus Stap in! 14.06.2023

Palm Sondag is die herdenking van Jesus se triomfantlike intog in Jerusalem. Die Hebreeuse beskrywing Messias of dan die Christus of die gesalfde een. Maar die paradoks was dat dit Jesus se laaste keer sou wees wat mense Hom sou toejuig voor Sy kruisiging. Hier maak Jesus sy intog op ‘ n donkie. Dit was die verwesenliking van die profetiese woorde van Sagaria 9:9 “Jerusalem! Jou koning sal na jou...

Heilige oomblikke 07.06.2023

Het jy vrae oor jou toekoms en die rigting van jou lewe? Die lewe is nie gemeet in tyd nie, maar die lewe is gemeet in oomblikke. Ons Laagste Oomblikke raak ons Heiligste Oomblikke Gehoorsaamheid gee geboorte aan Heilige Oomblikke Kom ontdek ons heilige oomblikke waar alles verander in die boodskap! Heilige Oomblikke | Pastoor Braam Peens Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedi...

Hemelvaart - Pastoor Braam Peens 01.06.2023

JY IS NOOIT ALLEEN NIE Die Heilge Gees is gestuur om ons te bemoedig, versterk en te lei. Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655 R.O.P.E (Uitreik bediening) Bank: FNB Rek no: 63027513729 Tak: 250-655 Swift Code: FIRNZAJJ Section 18A approved NPO 278-444 | PBO 930076434 Ons het Evangeliste reg oor di...

Hy Leef 01.06.2023

Die OPSTANDING VAN JESUS gee krag en betekenis aan elke kind van God. In die boodskap kan jy saam Fees vier oor ons Jesus wat lewe. Wat beteken Jesus se opstanding vir jou? Hy Leef | Pastoor Deon Swart en Gaste Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655 R.O.P.E (Uitreik bediening) Bank: FNB Rek no: 6302...

Kom staan bietjie nader 23.04.2023

𝗞𝗼𝗺 𝗻𝗮𝗱𝗲𝗿 𝗮𝗮𝗻 𝗚𝗼𝗱. Die rigting van ons lewe word bepaal deur die kwaliteit van ons besluite. Ons maak ons besluite en ons besluite maak ons. Maak nie saak watse besluit ek nou moet maak nie…is die besluit in lyn met dit wat ek glo God vir my instoor het? Is dit in belyning met God se plan? Kom staan bietjie nader | Pastoor Deon Swart Kyk die episode ⁠ ⁠hier ⁠⁠ op ons ⁠⁠YouTube Kanaal⁠⁠ Jou bydraes...

Parfuum van Genade 29.03.2023

Almal hou daarvan om ñ goue sterretjie te kry vir goeie werk, maar wat is belangrik vir God?   Kom ontdek saam met ons die parfuum van Genade in die boodskap.     Parfuum van Genade | Pastoor Braam Peens Kyk die episode ⁠ hier⁠ op ons ⁠YouTube Kanaal⁠ Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655 R.O.P.E (...

Wie sit in my stoel? 08.03.2023

Hou jy van jou stoel? Voel jy buite beheer van jou lewe en toekoms?  WANNEER JY GEEN KONING HET NIE VERLOOR JY:  RIGTING BESKERMING  PASSIE  IDENTITEIT    Kom ontdek saam met ons wat dit beteken as God ons Koning is... Wie sit in my stoel? | Pastoor Braam Peens  Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedi...

From cripple to King 01.03.2023

Voel jy gebroke?  Voel jy Vergete?  Dis nie okay om van dag-tot-dag, naweek-tot-naweek en salaris-tot-salaris te lewe nie.  God is eenvoudig NET TE LIEF vir jou om van “krummels” te lewe!  Kom ontdek in hierdie boodskap die onbeslryflike liefde van God en hoe JY in Sy prentjie pas. From Cripple to King | Pastoor Jaco Pretorius Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal Jou bydr...

Kom na My toe... 22.02.2023

Eskom? Geen water? Rentekoers?  Die jaar het skaars begin en soms voel dit ondraagbaar.    God sê "Kom na My toe..."   “Come to Me, all you who are weary and burdened, and I will give you rest.  Take My yoke upon you and learn from Me, for I am gentle and humble in heart, and you will find rest for your souls.  For my yoke is easy and My burden is light.” - Matthew 11...

Gee my 'n rede... 15.02.2023

‘Gee my ‘n rede’ verbind ons tot God se prosesse vir ‘n doelgerigte lewe.   Ons kyk na 6  Redes om  die vrug van die Gees na te jaag:  🔥 Ons het herstel en hoop nodig in 'n gebroke wêreld  🔥 Elke vrug van die gees verteenwoordig Christus wat binne-in jou leef  🔥 Elke vrug herinner ons daar is 'n ander manier om te reageer  🔥 God se gees is lewend en aktief; &...

Password please? 08.02.2023

Ons almal gebruik elke dag ‘n ‘Password’ op verskeie platforms. Wat is ons ‘Password’ vir 2023?   Kom ontsluit saam met ons God se “PASSWORD” vir JOU!  Jesus gee vir ons nog 'n kans.   Dalk voel jy ook dat dit nie werk in jou lewe nie, dat jou vrugte nie so vars is nie.  Of die duiwel kom vertel vir jou dat jy niks werd is nie.   Dan kom die tuinier (Jesus), en Hy pleit by...

Nuwe Ritmes 01.02.2023

Ons almal begin altyd die jaar met Nuwejaarsvoorneme.  Werk dit regtig?  Kom ontdek saam met ons 'n Nuwe RITME vir 2023. Nuwe Ritmes | Ps Braam Peens  Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655 R.O.P.E (Uitreik bediening) Bank: FNB Rek no: 630275...

Jericho - God's timing not mine 26.01.2023

Die mure van Jerigo eggo iets wat ons as mense keer-op-keer beleef, hoe lank nog?   Wanneer jy op 'n plek is waar jy nie altyd antwoorde het nie, hoe sien mens die groter prentjie? Jericho - God's timing not mine | Jaco Pretorius Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115...

What is your why? - Jaco Pretorius (Jeug Pastoor) 15.01.2023

Ons gesels oor die vraag “why?” .  Dis n vraag wat ons kinders partykeer teveel vra en as volwassenes te min...  Ontdek hoe en hoekom om die vraag te vra... vind jou hoekom vir die nuwe jaar!    What is your why? | Jaco Pretorius  Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank:...

Verwagting 08.01.2023

Het jy al ooit lank vir iets gewag? Miskien ongeduldig geraak en fokus verloor?    Kom ontdek  hoe ons voorbereid kan wees vir die onverwagte. Verwagting | David Ras Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655\ R.O.P.E (Uitreik bediening) Bank: FN...

Kaktus - Bitter of beter? 01.01.2023

Jou lewe is te kort en jou roeping is te groot om die heeltyd aanstoot te neem.   As mense maak ons so maklik mekaar SEER.   Hoe neem ons nie AANSTOOT nie?   Is jy bitter of beter? Kom ontdek wat dit beteken om in vryheid te loop!   “And then many will be offended, will betray one another, and will hate one another. Then many false prophets will rise up and deceive ma...

Wrokke - Pastoor Deon Swart 01.01.2023

Soms sukkel ons te vergewe en loop met wrokke rond...  Dis tyd om daai wrokke neer te sit en om te vergewe.    Vir ons lyk dit dalk of dit onmoontlik is om te vergewe, maar met God is alles moontlik!   Wrokke | Pastoor Deon Swart Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB R...

Listen to the EnDeo Familiekerk Podcast podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.