EnDeo Familiekerk Podcast

EnDeo Familiekerk Podcast

Business AF ↓ 211 episodes

Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart! We reach the lost Equip believersRespond to God's call

Author

EnDeo Familiekerk Podcast

Category

Business

Podcast website

www.endeo.co.za

Latest episode

Nov 5, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

FISH - Retief Burger 18.02.2024

Gasspreker Retief Burger het ons nuwe reeks kom afskop. FISH - Jesus called out to them, “Come, follow me, and I will show you how to fish for people!” Wat het Jesus bedoel toe Hy dit gesê het? Hoe kan ons ware volgelinge van Jesus word? Jesus called out to them, “Come, follow me, and I will show you how to fish for people!” Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠...

Reach the Lost 18.02.2024

Die storie oor die verlore seun en die ander boetie... Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00. Connect met ons ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠hier⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Luister ons weeklikse ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Podcast diensuitsendings⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Volg ons ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Facebook⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠WhatsApp⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ met: Subscribe + Naam + Van (o...

Rein van Hart 18.02.2024

Dawid smag na ‘n Rein hart voor God . Kom ontdek hoe om met rein hart uit te leef in 2024 A. Reinheid van hart: Matteus 5:8 (NLV) Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien. B. Reinheid van verstand:Filippense 4:8 (NLV): “Ten slotte, broers en susters, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat prysenswaardig is—as eni...

Dieper - Pastoor Deon Swart 18.02.2024

”When He finished speaking to the crowds, He said to Simon, “Row out farther, into the deep water, and drop your nets for a catch.” Luke 4:5 Die 3 fokuspunte van die boodskap: - VERTROU GOD - GROEI TOT GEESTELIKE RYPHEID - SKEP IN MY ‘N REIN HART O HEER Kom ontdek saam soos on "Dieper" gaan in God se Woord! Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00. Connect met ons ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠hier⁠⁠⁠...

Fokus 25.01.2024

Psalms 6:7 (NLT) My vision is blurred by grief; my eyes are worn out because of all my enemies. My vision is blurred, my eyes are worn out. Proverbs 29:18 KJV Where there is no vision, the people perish… Die dinge waarop ons fokus in die lewe maak saak. Jou prentjie van die toekoms mag dalk onduidelkik wees vandag, of onbekend. Jy sukkel dalk om die prentjie wat God vir jou beplan raak te sien. Ko...

God's Kingdom 25.01.2024

‘God’s Kingdom’. ‘n Vars perspektief op Kersfees God's Kingdom | Pastoor Deon Swart Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-diens is om 10:30 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Connect met ons ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠hier⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Luister ons weeklikse ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Podcast diensuitsendings⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Volg ons ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Facebook⁠⁠...

Nuwe Vuur 25.01.2024

Ontdek die inspirerende verhaal van Moses se ontmoeting met God in die brandende bos en vier die nuwe begin vir die komende jaar. Nuwe Vuur | Jaco Pretorius Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-diens is om 10:30 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Connect met ons ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠hier⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Luister ons weeklikse ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠...

Thank God for praying Parents - Pastoor Sean McGregor 25.01.2024

Daar is iets besonders aan ’n desperate gebed van desperate ouers vir hul kinders. Thank God for praying parents. Sean deel sy getuienis met ’n merkwaardig Skrif gedeelte wat julle nie wil mis nie. Skakel gerus in. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-diens is om 10:30 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Connect met ons ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠hier⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Luister ons weeklikse ⁠⁠⁠...

God se Beskerming 25.01.2024

ONS ROEP DIE BESKERMING VAN DIE HERE OOR ONS. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie. PSALMS 121:1 God se beskerming | Pastoor Deon Swart Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-diens is om 10:30 by EnDeo Familiekerk, North...

Staan! 25.01.2024

Met soveel opinies in die samelewing kan ons baie keer ons rigting verloor. Kom ontdek God se fondasie in tye van onsekerheid, en STAAN op Sy Woord, Sy waarheid! STAAN! | Ps Braam Peens Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-diens is om 10:30 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Connect met ons ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠hier⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Luister ons weeklikse ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Podcast diensuitsendings⁠⁠...

1ste Prys 25.01.2024

Ons gesels oor die bad met die naam Betesda, waar daar baie gestremdes gelê het met die hoop van genesing. Op 'n dag het een genesing gekry...maar nie deur eerste in die borrelende bad te wees nie, maar deur Jesus! Besef jou genesing is by Jesus, Jesus vra jou vandag "wil jy gesond word?" 1ste Prys | Pastoor Braam Peens Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-di...

GO 25.01.2024

Is jy gehoorsaam genoeg om die opdrag van God uit te voer? Pastoor Deon Swart gesels met ons oor dit wat God in ons harte wakker maak om te "GO", sal jy die mandaat optel? “But you shall receive power (ability, efficiency, and might) when the Holy Spirit has come upon you, and you shall be My witnesses in Jerusalem and all Judea and Samaria and to the ends (the very bounds) of the earth....

Dieper - Pastoor Deon Swart 24.01.2024

”When He finished speaking to the crowds, He said to Simon, “Row out farther, into the deep water, and drop your nets for a catch.” Luke 4:5 Die 3 fokuspunte van die boodskap: - VERTROU GOD - GROEI TOT GEESTELIKE RYPHEID - SKEP IN MY ‘N REIN HART O HEER Kom ontdek saam soos on "Dieper" gaan in God se Woord! Dieper | Pastoor Deon Swart Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons...

Doop 29.11.2023

Doop

Familiediens 09.11.2023

'Then the Lord God said, “It is not good that the man should be alone; I will make him a helper fit for him.” Ons is gemaak vir verhouding, verhoudings maak ons beter mense, verhoudings red mense!! Kom ontdek familie en verhoudings in die boodskap! Familiediens | Jaco Pretorius Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-diens is om 10:30 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Beno...

#StrongerTogether 25.10.2023

- Die Woord van God bind ons saam - Ons het mekaar nodig - Aanvaar mekaar - Die Here gee sy seën Skakel in en ontdek die belangrikheid van eenheid in die kerk as die liggaam van Christus. #StrongerTogether | Ps Coenie Geyer Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-diens is om 10:30 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Connect met ons ⁠⁠⁠⁠⁠hier⁠⁠⁠⁠⁠ Luister ons weeklikse ⁠⁠...

Hou die kleingeld 20.10.2023

Waar is God wanneer ons onder finansiële druk is? Geld is nie goed of sleg nie. Maar wat jy met die geld doen is ‘n uitwaardse refleksie oor wat in jou hart aangaan. VIR GOD MAAK JOU HART SAAK .   Dus is dit so belangrik dat ons daaroor gesels vandag. We can not out give God!! Hou die kleingeld | Pastoor Braam Peens Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Be...

Dieper Diensbaarheid 18.10.2023

Geloof verwag iets, dit staan nie stil nie. In Jakobus 2:26 sê die Woord dat geloof sonder dade is dood, vroëer in daai selfde hoofstuk praat die Woord van dat geloof sonder dade nutteloos is. Aksie tot geloof is nie maklik nie, maar die die moeiete werd. Kom ontdek hoe jy jou geloof in aksie kan sit in die boodskap! Geloof staan nie stil nie | Ps Sean McGregor Ons in-persoon dienste is elke Sonda...

Wat Baat dit? 11.10.2023

“Want wat baat dit 'n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly?” ‭‭MATTHÉÜS‬ ‭16‬:‭26‬ Jesus se lewe was tot die dood toe 'n lewe wat 'n verskil gemaak het... hoe kan jy 'n verskil maak? Wat baat dit - 'n lewe wat saak maak | Ps Deon Swart Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-diens is om 10:30 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Co...

Geloof staan nie stil nie 04.10.2023

Geloof verwag iets, dit staan nie stil nie. In Jakobus 2:26 sê die Woord dat geloof sonder dade is dood, vroëer in daai selfde hoofstuk praat die Woord van dat geloof sonder dade nutteloos is. Aksie tot geloof is nie maklik nie, maar die die moeiete werd. Kom ontdek hoe jy jou geloof in aksie kan sit in die boodskap! Geloof staan nie stil nie | Ps Sean McGregor Ons in-persoon dienste is elke Sonda...

Plastic Faith 27.09.2023

Is jou geloof REAL of FAKE. Geloof word getoets! Jesus belowe dat ons deur beproewing sal gaan. In John 16:33 se Jesus : "I have told you these things, so that in me you may have peace. In this world you will have trouble. But take heart! I have overcome the world." 'Vir alles in die lewe, die goeie of die slegte, sien ek kans omdat Jesus my bron van krag is." - Filippense 4:13...

Dit is my storie 20.09.2023

Dít, is my storie. Met ingrypende stories uit mense se lewens vier ons Sondag die grootheid en goedheid van God. Kom luister en bou jou geloof oor dit wat God vir jou wil doen. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en Engelse diesnte om 10:30 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Connect met ons hie r Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikasie van...

Slaggate 13.09.2023

In die boodskap leer ons uit die slaggate waarin Simson getrap het en hoe ons die slaggate kan vermy! Die 4 slaggate waarin Simson getrap het: Wellus Arrogansie Gebrek aan onderskeidingsvermoë en swak keuse in verhoudings Onredelik Kom ontdek hoe jy die slaggate kan vermy in die boodskap. Slaggate | Pastoor Deon Swart Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 by EnDeo Familiekerk, Northmead,...

Biblical Fellowship with God 06.09.2023

Hoe staan ons as Christene uit in hierdie wêreld? Kom ontdek hoe jy ń verskil kan maak. In die boodskap kyk on na 6 toetse van ons verhouding met God. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni. Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n...

Ek onthou 30.08.2023

In elke oomblik is God daar, gister, vandag en môre! Moenie vergeet hoe jou gister gelyk het nie... Ons kyk na die waarom van onthou, die hoe ons onthou en wat ons onthou. Wanneer ons nie meer gedefinieer word deur keuses en omstandighede uit ons verlede nie, verander hoe ons in die hede werklik leef. Onthou Sy dood. Dink na oor Sy opstanding. Mediteer oor hierdie evangelie. Ek onthou | Pastoor De...

Listen to the EnDeo Familiekerk Podcast podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.