EnDeo Familiekerk Podcast
EnDeo Familiekerk Podcast
Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart! We reach the lost Equip believersRespond to God's call
Author
EnDeo Familiekerk Podcast
Category
Podcast website
Latest episode
Nov 5, 2025
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Lief-duh 05.09.2024 31:04
’n Wêreld sonder Jesus is ’n donker plek. Die prentjie van Kain en Abel is wat ons eintlik maar kan verwag… Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier Luister ons weeklikse ...
Moeilike Mense 28.08.2024 25:24
Wat word van ons verwag as Christine wanneer dit kom by moeilike mense? Kom ontdek saam oor God se mandaat op Sy Kerk. ⛪️ Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings...
Fellowship 21.08.2024 30:55
By EnDeo Familiekerk vier ons ‘Fellowship’ in die familie van God. Kom ontdek saam oor God se mandaat op Sy Kerk. ⛪️ Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings...
REAL-ationships 20.08.2024 34:34
God ‘LOVE’ verhoudings! Hy het jou en my geskape vir verhouding met Hom! - Maar dis soms moeilik… Jesus gee ons die opdrag om in EGTE verhoudings te wees met die wêreld rondom ons. Kom ontdek hoe dit lyk! Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier Luis...
Geskep vir verhouding 20.08.2024 27:58
VERHOUDINGS is soms gekompliseerd. Almal het iemand nodig en iemand het jou nodig! Vriende bring jou nader aan Jesus ten alle koste... Jy sal altyd word soos die mense waarmee jy jouself omring! Alles gebeur vanuit verhoudings. Dit is hoe God ons gemaak het. Kom ontdek saam rondom die belangrikheid van verhoudings. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan e...
Die kuns van Goddelike verhoudings. 20.08.2024 34:26
Die kuns van Goddelike verhoudings. Alles gebeur vanuit verhoudings. Dit is hoe God ons gemaak het. Kom ontdek saam rondom die belangrikheid van verhoudings. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast...
Sien God Werk 31.07.2024 31:30
”SIEN GOD WERK” Dis so maklik om fokus te verloor. So maklik om deur teleurstellings, uitdagings en selfs ons eie foute te begin twyfel in wie God is, en selfs in ongeloof 'n moedelose uitkyk te hê oor ons lewens. Kom ontdek saam hoe ons blindheid teenoor God se goedheid genees kan word en ons kan begin sien hoe Hy in ons lewens werk. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met...
Daar Staan geskrywe - Ps Sean McGregor 25.07.2024 26:30
"Daar staan geskrywe..." het Jesus gehelp om versoeking te oorwin! Kom ontdek hoe jy die Woord van God kan gebruik om jou in jou geloof te lei en so ook in oorwinning te leef! Daar staan geskrywe | Pastoor Sean McGregor Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podca...
God se Vaderhart 25.07.2024 26:24
Kom ontdek God se Vaderhart vir jou in die aanlyn-boodskap. God se Vaderhart | Pastoor Braam Peens Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikasie v...
God is met jou 10.07.2024 32:07
Joshua het nodig gehad om te weet : ‘God is met jou.’ So kan ons ook elke dag aan God se beloftes vashou God is met jou | Pastoor Deon Swart Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Subscribe op ons YouTube kanaal. Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diens...
Welkom Heilige Gees 26.06.2024 36:40
Kom ontdek die Gawes van die Heilige Gees, die Vrug van die Heilige Gees en die Karaktereienskappe van die Heilige Gees in die Pinksterdiens - Welkom Heilige Gees saam Neville Bigalke. Coenie Geyer en Wayne Raath Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings...
Die Hart van 'n Koning 10.06.2024 26:24
God stel belang in jou hart! Kom ontdek wat dit beteken vir jou in die aanlyn-boodskap. Die Hart van 'n Koning | Pastoor Braam Peens Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Subscribe op ons YouTube kanaal. Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons ...
Laat God, God wees 10.06.2024 36:59
Ons planne… Laat God, God wees. Jou drome en jou planne is aan God bekend. Laat God, God wees | Pastoor Deon Swart Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikas...
Om te stoei met God 15.05.2024 28:33
“Dit het Ek vir julle gesê, sodat julle in My vrede mag vind. In die wêreld ervaar julle swaarkry; maar hou moed, Ek het reeds die wêreld oorwin. ”” Johannes 16:33 AFR20 Ons almal is in 'n stoeigeveg. Dalk met onsself en ons gedagtes. Dalk is dit met jou omstandighede. Hierdie stoeigevegte is nooit verniet nie! Om te stoei met God | Jaco Pretorius Ons in-persoon dienste is elke Sonda...
Bly Positief 08.05.2024 26:18
Ons almal beleef moeilike dae in ons lewe. Kom ontdek saam hoe om positief te bly! Bly Positief | Pastoor Braam Peens Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikasie...
Op pad - Ps Deon Swart 01.05.2024 39:48
Ná Jesus se opstanding ontmoet Hy twee van Sy navolgers . ‘Op pad’ gebeur daar ‘n lewensverandering in hulle. Wat beteken Jesus se opstanding ‘Op pad’ vir jou? Op pad | Ps Deon Swart Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons ...
Die krag van die opstanding - Ps Braam Peens 25.04.2024 22:41
Die krag van die opstanding | Ps Braam Peens Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n ...
As die Koringkorrel sterf 17.04.2024 31:04
Goeie Vrydag ‘As die Koringkorrel sterf’ neem jou na ‘n plek van selfontdekking, met Jesus se laaste 7 dae op aarde. As die Koringkorrel sterf | Ps Deon Swart Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook...
Die Koninkryk van die kruis 10.04.2024 31:41
Wat is dit om die Koninkryk van die kruis te soek? Kom ontdek saam ons in die aanlynboodskap. Die Koninkryk van die kruis | Ps Braam Peens Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikas...
Glo jy nog in die God van Wonderwerke? 03.04.2024 42:28
Glo jy nog in die God van Wonderwerke? Vertrou jy nog op God vir wat Hy alleen vir jou kan doen?- Kom ontdek saam wie ons God van Wonderwerke is. Glo jy nog in die God van Wonderwerke? | Ps Deon Swart Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons...
Goeie Genade Jaco Pretorius 20.03.2024 31:41
Goeie Genade - die storie van Naaman Die wêreld dors na Goeie Genade. Hierdie Sondag het ons gekyk kyk na 'n onbekende storie in die Bybel en leer wat dit is om in genade te leef. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Fa...
Gladde Plekke - Ps Braam Peens 15.03.2024 27:19
Ons kyk na die verhaal van Simson! Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n WhatsApp met: Subscr...
FISH - Wag 06.03.2024 24:26
Die Heilige Gees bemoedig en bekragtig ons om vissers van mense te wees. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n WhatsA...
FISH - wat op aarde maak ek hier 28.02.2024 26:02
Wat op aarde maak ek hier? Ons glo by EnDeo Familiekerk: We Reach the Lost. Equip Believers. Respond to God's Call. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe st...
FISH - Sacrifice 21.02.2024 22:34
Sukses word gebou op die rug van opoffering. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n WhatsApp met: Subscribe + Naam + V...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.