EnDeo Familiekerk Podcast
EnDeo Familiekerk Podcast
Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart! We reach the lost Equip believersRespond to God's call
Author
EnDeo Familiekerk Podcast
Category
Podcast website
Latest episode
Nov 5, 2025
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ek is...die ware Wynstok 20.05.2025 26:52
🎙️ EPISODE – Jesus sê: “Ek is die ware Wynstok” | EnDeo Familiekerk Podcast Welkom by die splinternuwe reeks van EnDeo Familiekerk : Jesus se “EK IS” uitsprake . In hierdie kragtige eerste episode delf ons in Jesus se woorde: “Ek is die ware Wynstok” – ‘n openbaring wat nie net histories betekenis dra nie, maar diep persoonlik is vir elkeen van ons. ✝️ Wat beteken dit vir JOU dat Jesus Homself so...
Ek is...die Meester en Here 20.05.2025 33:16
🎙️ EPISODE – Jesus sê: “Ek is die die Meester en Here” | EnDeo Familiekerk Podcast Welkom by die splinternuwe reeks van EnDeo Familiekerk : Jesus se “EK IS” uitsprake . In hierdie kragtige eerste episode delf ons in Jesus se woorde: “Ek is die Meester en Here” – ‘n openbaring wat nie net histories betekenis dra nie, maar diep persoonlik is vir elkeen van ons. ✝️ Wat beteken dit vir JOU dat Jesus H...
Ek is...die goeie Herder 20.05.2025 27:51
🎙️ EPISODE – Jesus sê: “Ek is die goeie Herder” | EnDeo Familiekerk Podcast Welkom by die splinternuwe reeks van EnDeo Familiekerk : Jesus se “EK IS” uitsprake . In hierdie kragtige eerste episode delf ons in Jesus se woorde: “Ek is die goeie Herder” – ‘n openbaring wat nie net histories betekenis dra nie, maar diep persoonlik is vir elkeen van ons. ✝️ Wat beteken dit vir JOU dat Jesus Homself so...
Ek is...die Brood en die Lewe 20.05.2025 28:47
🎙️ EPISODE – Jesus sê: “Ek is die Brood en die Lewe” | EnDeo Familiekerk Podcast Welkom by die splinternuwe reeks van EnDeo Familiekerk : Jesus se “EK IS” uitsprake . In hierdie kragtige eerste episode delf ons in Jesus se woorde: “Ek is die Brood van die Lewe” – ‘n openbaring wat nie net histories betekenis dra nie, maar diep persoonlik is vir elkeen van ons. ✝️ Wat beteken dit vir JOU dat Jesus...
Ek is...Seun van God 20.05.2025 28:58
🎙️ EPISODE – Jesus sê: “Ek is die Seun van die Mens” | EnDeo Familiekerk Podcast Welkom by die splinternuwe reeks van EnDeo Familiekerk : Jesus se “EK IS” uitsprake . In hierdie kragtige eerste episode delf ons in Jesus se woorde: “Ek is die Seun van die mens” – ‘n openbaring wat nie net histories betekenis dra nie, maar diep persoonlik is vir elkeen van ons. ✝️ Wat beteken dit vir JOU dat Jesus H...
Die haan wat op die Kerktoring staan 12.03.2025 24:11
God se genade bring herstel, selfs wanneer ons foute maak. Kom ontdek hoe God selfs ons diepste mislukkings kan gebruik vir ‘n groter plan. Die Haan wat op die Kerktoring Staan... Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni www.endeo.co.za Connect met ons hier...
Ek is...seun van die mens 12.03.2025 29:51
EnDeo Familiekerk, begin ons nuwe reeks met Jesus se uitsprake van ‘EK IS’…Jesus se eerste uitspraak: 'Ek is die Seun van die mens’ , het ingrypende betekenis vir elkeen van ons. Kom beleef en wees deel van ‘n reeks wat jou lewe verander en jou die waarde leer van wie Jesus is. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni ...
Net 'n Stok 12.03.2025 29:38
Wat het God in jou hande geplaas? Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikasie van o...
Bou en Veg 19.02.2025 27:56
Waar roep God jou om te veg? Wat vra die Here van jou om op te offer? Kom ontdek in die boodskap - Bou en Veg! Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni www.endeo.co.za Connect met ons hier Luister ons weeklikse ...
Vuur en Vlam 05.02.2025 28:53
Vuur en Vlam, ons is aan die brand vir die Here!! 🔥 Kom ontdek hoe om jou hart te laat brand vir dit waarvoor God omgee, Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni www.endeo.co.za Connect met ons hier Luister ons weeklikse ...
WAG 31.01.2025 22:33
Wag... vir dit wat God wil doen! Ons gesels rondom die tema Wag. Kom ontdek hoe om geduldig te wag op die Here. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni www.endeo.co.za Connect met ons hier Luister ons weeklikse ...
Deep Clean 22.01.2025 25:39
Nooi die Heilige Gees in om jou hart skoon te maak en jou identiteit te herstel! Kom ontdek saam in die boodskap waar jy kan "deep clean". Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni www.endeo.co.za Connect met ons hier Luiste...
My hoop in God 15.01.2025 24:52
Ons HOOP is net in God vir 2025. Jou hoop bepaal jou uitkoms. Kom ontdek saam in die boodskap jou hoop! Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni www.endeo.co.za Connect met ons hier Luister ons weeklikse ...
Die oorlog behoort aan U 14.01.2025 19:35
Ons almal het uitdagings en soms voel dit soos 'n oorlog, fisies, emotioneel en of geestelik! Wat ookal jou oorlog is, dit behoort aan die Here. Kom ontdek hoe om jou oorlog aan die Here oor te gee in die aanlynboodskap van Pastoor Sean McGregor. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni www.endeo.co.za Connect met ons ...
Die BOKSKRYT - Vergifnis VIR JOUSELF 14.01.2025 23:58
In die boodskap kyk ons na: - die newe-effekte van selfverwyt - hoekom ons sukkel om onsself te vergewe - hoe om onsself te vergewe... Kom ontdek 'n boodskap oor self-vergifnis in die aanlyn boodskap van Pastoor Braam Peens Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni www.endeo.co.za Connect met ons ...
Die Heilige Gees is jou paspoort 14.01.2025 29:11
Die Heilige Gees is jou paspoort Hoe bestuur jy in die donker sonder die Gees van waarheid? Kom ontdek hoe saam in die aanlyn boodskap van Wayne Raath. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni www.endeo.co.za Connect met ons hier Luister ons weeklikse ...
Grace rewrote my life 04.12.2024 27:54
Genade het ons elkeen se lewe kom verander. Hoe leef ons met God se genade? Kom ontdek hoe saam in die aanlyn boodskap! Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni www.endeo.co.za Connect met ons hier Luister ons weeklikse Po...
Hoe GROOT is God 20.11.2024 26:39
Hoe groot is God in jou lewe? Is God eerste, of is Hy net deel van jou lewe? Sean deel sy getuienes waar hy God eerste plaas en hoe God in Sy onbeskryflike grootheid ons hulpgeroep hoor Kom ontdek hoe saam in die aanlyn boodskap! Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni www.endeo.co.za Connect met ons ...
Maak jou tas ligter 13.11.2024 25:50
Is jou “tas” vol onrealistiese verwagtinge, materialistiese verantwoordelikhede en onopgeloste probleme? God wil jou tas ligter maak! Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier Luister ons week...
Stress vs Stretch 06.11.2024 27:44
#follow is ons tema... Wat is stres? Wat veroorsaak dit? God wil jou na plek van groei neem, maar jy moet eers “ge-stretch” word. Hoe lyk jou prentjie van aanbidding? Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier...
Hoe voel jy? 30.10.2024 18:23
Hoe voel jy? Ons kyk na hoe God verwag ons met ons emosies moet werk... Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings...
A Never Ending Story 30.10.2024 35:46
#follow is ons tema... God is van die begin van die Skepping steeds besig om jou en my te vorm- Ten spyte van soveel terugslae-God sal nooit opgee op ons nie. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier...
Die Barmhartige jy 30.10.2024 23:36
#follow is ons tema... Sean deel met ons ’n lewens belangrike les om die ewige lewe te verkry deur die storie van die Barmhartige Samaritaan! Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier Luister on...
Monopoly - Belegging in nuwe waardes 30.10.2024 24:16
Monopoly - beleggings in nuwe waarde! Waarin is jy bereid om te belê? Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings...
Sing Saam 11.09.2024 29:19
Wanneer ons God aanbid dan sê ons Hy is meer belangrik as enige iets anders. Hoe lyk jou prentjie van aanbidding? Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni Connect met ons hier Luister ons weeklikse ...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.