RSG
Doen jou eie ding
'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Doen jou eie ding 20 Augustus 2024 20.08.2024 19:44
Ryk van Niekerk praat met Sheldon Tatchell, die stigter en uitvoerende hoof van Legends Barbershop.
Doen jou eie ding 30 Julie 2024 30.07.2024 22:17
Ryk van Niekerk praat met Xanthe Havenga, die eienaar en stigter van Minx Leather. Hulle spesialiseer in modieuse en nuwerwetse egte leerprodukte.
Doen jou eie ding 23 Julie 2024 23.07.2024 21:41
Ryk van Niekerk praat met die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen, oor hoe klein ondernemings aanlynplatforms soos Amazon en Takealot tot hulle voordeel kan gebruik.
Doen jou eie ding 16 Julie 2024 16.07.2024 20:57
Ryk van Niekerk praat met Martin de Kock van Ascor Welvaartbestuur oor die belangrikheid van kontantvloeibestuur vir entrepreneurs.
Doen jou eie ding 25 Junie 2024 25.06.2024 22:26
Ryk van Nierkerk praat met Imtiyaaz Riley, die bestuurshoof en medestigter van LOOP. Dié onderneming laat pendelaars toe om minibustaxi’s aanlyn te bespreek (soos Uber), en maak onmiddellike ‘Tap-to-Phone’-betalings moontlik vir minibustaxi-pendelaars en -operateurs. Hy praat ook met Marietjie Engelbrecht van UVU Africa oor ondersteuning vir klein ondernemings soos LOOP.
Doen jou eie ding 28 Mei 2024 28.05.2024 23:23
Ryk van Niekerk praat met George Foley, oudjoernalis, gesertifiseerde finansiële beplanner, entrepreneur en skrywer, oor sy boek met verskeie sake-idees, DREAM BIG START SMALL - 1000+ BUSINESS IDEAS YOU CAN START TODAY.
Doen jou eie ding 23 April 2024 23.04.2024 21:34
Ryk van Niekerk gesels met Adriaan Rootman, die eienaar van Luxury Time. Hulle verkoop outentieke tweedehandse horlosies van vooraanstaande handelsmerke soos Rolex, Omega en Cartier.
Doen jou eie ding 26 Maart 2024 26.03.2024 22:33
Tinus de Jager gesels met Emil Gryffenberg, die eienaar van Africlay.
Doen jou eie ding 19 Maart 2024 19.03.2024 18:57
Ryk van Niekerk praat met Floors Human van Africars. Africars maak draadkar-bakkies, 4x4’s, motors, vragmotors en karavane. Die besigheid is op die been gebring om werkloosheid aan te pak op ’n plaas in die hartjie van Suid-Afrika.
Doen jou eie ding 27 Februarie 2024 27.02.2024 21:45
Ryk van Niekerk praat met Stanley Ferreira, mede-eienaar van Techno Padel Potch Country Club.
Doen jou eie ding 20 Februarie 2024 20.02.2024 25:01
Ryk van Niekerk praat met Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, oor entrepeneurs se persoonlike finansiële beplanning.
Doen jou eie ding 23 Januarie 2024 23.01.2024 20:52
Ryk van Niekerk gesels met Adele Reynders, ‘n pottebakker en eienaar van Adele's Art and Ceramics and Edna. Adele was nog altyd ’n kunstenaar. Sy het kuns geswot, en het ’n graad in kommunikasiekunde, kommununikasiereg en Suid-Afrikaanse argeologie. Sy het vyf jaar lank vir Sanparke gewerk, maar haar brood en botter kom nog altyd van kuns soos pottebakkery, skilderye, kaartjies, ontwerpe en illust...
Doen jou eie ding 16 Januarie 2024 16.01.2024 23:20
Ryk van Niekerk gesels met Monique Hamman, die eienaar van Miss-Fit Boxing Studio in Benoni en Glen Marais.
Doen jou eie ding 26 Desember 2023 26.12.2023 23:17
'n Terugblik na die beste gesprekke hierdie jaar met klein-sakeondernemers regoor Suid-Afrika.
Doen jou eie ding 19 Desember 2023 19.12.2023 21:30
Tinus de Jager gesels met Anthony Slater, eienaar van St. Paul’s Pens. Anthony besit die St Paul's winkel in George, Wes-Kaap waar hy penne van hout maak.
Doen jou eie ding 28 November 2023 28.11.2023 23:53
Ryk gesels met Deon Roux, eienaar en stigterslid van Dry Ice International. Hy en een van sy kolegas het Dry Ice International in 1994 gestig. Na tien jaar het hy al die aandele gekoop om die hele besigheid te besit. Nou, na 30 jaar, floreer die besigheid. Dit het die afgelope tien jaar met meer as 25% per jaar gegroei, en Dry Ice International lewer nou produkte en dienste landwyd met ses fabriek...
Doen jou eie ding 21 November 2023 21.11.2023 22:54
Ryk van Niekerk praat met dr. Morne Mostert, strategiese toekomsadviseur by die Stellenbosch Bestuurskool en stigter van Mindset Index, oor entrepreneurskap in die toekoms en die belangrikheid van kreatiwiteit vir die skep van alternatiewe toekomste.
Doen jou eie ding 31 Oktober 2023 31.10.2023 23:40
Ryk van Niekerk praat met Rene Botha, areabestuurder van Business Partners, oor die finansiering van klein besighede en entrepreneurs.
Doen jou eie ding 24 Oktober 2023 24.10.2023 19:12
Ryk van Niekerk praat met Gerhard le Roux oor sy entrepreneurskapsreis.
Doen jou eie ding 17 Oktober 2023 17.10.2023 22:55
Ryk van Niekerk praat met die eienaars van twee Universal Paints-konsessies in Johannesburg, Theuns en Dwayne Reinecke.
Doen jou eie ding 26 September 2023 26.09.2023 24:50
Tinus de Jager praat met Anelia Prinsloo, die stigter en eienaar van Pienkvoet-Pret. By Pienkvoet-Pret leer mamma en baba speel-speel saam.
Doen jou eie ding 19 September 2023 19.09.2023 18:51
Ryk van Niekerk praat met apteker Anmarie de Wet, wat 'n paar apteke besit.
Doen jou eie ding 29 Augustus 2023 29.08.2023 23:53
Ryk van Niekerk praat met Driekie Zondagh, die bestuurshoof van Veldskoen.
Doen jou eie ding 22 Augustus 2023 22.08.2023 21:05
Ryk van Niekerk praat met Nicolene Schoeman-Louw, 'n prokureur en entrepreneur, oor die grootste regsuitsdagings wat besighede en entrepreneurs moet oorkom om suksesvol te wees.
Doen jou eie ding 15 Augustus 2023 15.08.2023 25:21
Ryk van Niekerk praat met Clarise Marais, die medestigter en -eienaar van Dachspaws. Hulle vervaardig bekostigbare honde-bykomstighede.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.