Anina.vk

Die Wêreld aan jou Voete

Society AF ↓ 29 episodes

'n Splinternuwe podcast vir Suid-Afrikaners deur Suid-Afrikaners — sodat enigeen kan saam reis van die huis. Uit die hartjie van Amsterdam, bring Anina Visser-Klerck elke week vir julle 'n vars uitkyk op 'n bestemming wat onlangs deur 'n Suid-Afrikaner verken is.

Author

Anina.vk

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jan 23, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Zürich | Switserland 20.09.2024

Ons is terug vir week drie van Die Wêreld aan jou Voete ! Vandag gesels ek met Rachel Theron oor Zürich en alles wat Switserland ‘n vier seisoene bestemming maak.   Rachel neem ons na al haar gunstelinge plekke van toe sy ‘n uitruilstudent in Zürich was. Van stewige pryse tot somer swemplekke, dek ons alles wat jy moet weet van hierdie beeldskone land. Wandel wenke Zermatt | ‘n Bekende dorpie vir...

Kopenhagen | Denemarke 13.09.2024

Vir die tweede episode van Die Wêreld aan jou Voete , gesels ek met Petra Marais oor Kopenhagen — die sprokiesmooi, skandinawiese stad wat jy nie moet verbykyk op ‘n Europese toer nie.  Petra se tips vir die Deense hoofstad praat vir hulself, so hier is haar advies vir alles van die food scene tot aktiwiteite wat nie ‘n arm en ‘n been sal kos nie. Wandel wenke Nyhavn | Die poskaart oomblik van Kop...

Puglia | Italië 06.09.2024

Puglia | Italië Vir die eerste episode, gesels ek met Carli De Villiers oor Puglia — ‘n redelike onaangeraakte gebied in die suide van Italië. Carli neem ons deur haar raad oor alles van die kos, die geskiedenis, die strande en die vreemde seekat broodjie Panino col Polpo wat jy moet probeer as jy hierdie deel van Italië se kus wil verken. Wandel wenke Bari | Waarheen jy sal wil vlieg as jy Puglia...

Hallo 👋 06.09.2024

Welkom by ‘n splinternuwe podcast vir Suid-Afrikaners deur Suid-Afrikaners waar jy kan saam reis van die huis. Elke week gesels ek met ‘n vriend, kennis of wild vreemdeling oor ‘n onlangse avontuur waarop hulle was. Ons neem jou van Capri tot in Corfu, Puglia tot in Positano en gesels oor alles wat jy kan verwag langs die pad. Voor ons wegspring, begin elke goeie trip mos gewoonlik deur mense se v...

Listen to the Die Wêreld aan jou Voete podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.