Waldo Krugell
Die ekonomie minuut
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ekonomieblog.me
Author
Waldo Krugell
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 9, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
American stimulus cheques 24.03.2021 2:04
U.S. workers who earned less than $ 75,000 a year in 2019 each received a $ 1,400 stimulus cheque last week. It's part of a $ 1.9 trillion dollar package that President Biden signed off to get the economy going. A trillion is one million million. But how is the money going to be spent, and why should we care?
We call it opportunity cost 23.03.2021 2:17
When the Minister of Finance announced that the government was going to cut spending to ward off a debt crisis, many people thought it was a good move. I still think so. But as we learn in Economics-1, needs are unlimited and resources are scarce, everyone has to make choices, including the Minister, and choices imply opportunity costs. The student protests that are currently taking place througho...
Ons noem dit geleentheidskoste 23.03.2021 2:21
Toe die Minister van Finansies aangekondig het dat die owerheid besteding gaan besnoei om ʼn skuldkrisis af te weer het baie mense gedink dit is ʼn goeie stap. Ek dink nogsteeds so. Maar soos wat ons in Ekonomie-1 leer, is behoeftes onbeperk en hulpbronne is skaars, almal moet keuses maak, ook die Minister, en keuses impliseer geleentheidskoste. Die studentebetogings wat tans deur die land plaasvind...
Repo rate, up, down, unchanged? 23.03.2021 1:59
This week's important economic news is about the Reserve Bank's Monetary Policy Committee meeting for the second time this year. They decide on the repo rate and we know that the repo rate is the most important instrument with which inflation is managed.
Repokoers, op, af, onveranderd? 23.03.2021 1:53
Hierdie week se belangrike ekonomiese nuus gaan oor die Reserwebank se Monetêre Beleidskommitee wat vir die tweede keer die jaar vergader. Hulle besluit oor die repokoers en ons weet dat die repokoers die belangrikste instrument is waarmee inflasie bestuur word.
Tekens dat die herstel dalk nie so vinnig gebeur as wat ons hoop nie 19.03.2021 1:35
In gister se Minuut het ek vertel dat is daar is goeie nuus oor verbruikersvetroue en oor die konstruksie-sektor wat dui op die herstel van die ekonomie. Vandag wys data oor groothandelverkope en oor die motorhandel, dat die herstel dalk nie so vinnig of so sterk gebeur as wat ons hoop nie.
Verbruikersvertroue en konstruksie toon tekens van herstel 18.03.2021 1:22
Ekonome kyk oral na tekens van die herstel van die ekonomie en hierdie week was daar al goeie nuus oor verbruikersvetroue en oor die konstruksie-sektor.
Consumer confidence and construction are showing signs of recovery 18.03.2021 1:27
Economists are looking everywhere for signs of economic recovery and this week there has been good news on consumer confidence and on the construction sector.
Signs that the recovery may not happen as fast as we hope 18.03.2021 1:39
In yesterday's Minute I explained that there is good news about consumer confidence and about the construction sector, indicating that the economy is recovering. Today, data on wholesale trade and motor trade sales show that the recovery may not be as fast or as strong as we are hoping.
Uitgestelde vraag en spaargeld 17.03.2021 2:22
Ek het so paar episodes gelede verduidelik dat ekonome sien opgehoopte, of uitgestelde vraag as een van die groot dryfvere van ekonomiese groei in 2021. Nuwe data oor huishoudings se spaargeld wys nou groot daardie vraag kan wees.
Pent-up demand and savings 17.03.2021 2:08
A few episodes ago I explained that economists see pent-up demand as one of the major drivers of economic growth in 2021. New data on household savings shows how large that demand may be.
Should food prices be controlled? 16.03.2021 1:51
Network24 reported yesterday that Pick ‘n Pay has reached an agreement with the Competition Commission to not increase profit margins on garlic and ginger. This is good news for consumers, but not for the functioning of the market.
Moet kospryse beheer word? 16.03.2021 1:47
Netwerk24 het gister berig dat Pick ‘n Pay ʼn ooreenkoms met die Mededingingskommissie bereik het om nie winsgrense op knoffel en gemmer te verhoog nie. Dit is goeie nuus vir verbruikers, maar nie vir die werking van die mark nie.
Nie 'n markte-verslag nie 15.03.2021 2:12
As jy gereeld luister sal jy weet dat Die Ekonomie Minuut is nie ʼn markte verslag nie. Daar is goeie redes daarvoor...
Not a markets report 15.03.2021 2:14
If you are a regular listener, you will know that The Economics Minute is not a markets report. There are good reasons for that...
Hoe 'n toelaag kan help 12.03.2021 1:34
Ek het vroeer al gesels oor navorsing wat ekonome doen oor die beste maniere om behoeftige mense te help – spesifiek met sosiale toelaes.
How a grant can help 12.03.2021 1:32
I've talked before about research that economists do on the best ways to help the poor - specifically with social grants.
Economic growth in 2021? 11.03.2021 2:53
We now know that the economy shrunk by 7% by 2020. But economists expect a strong recovery of growth in 2021. In the media, one reads that this is due to a technical base effect or a bungee cord rebound, but what does that mean?
Ekonomiese groei in 2021? 11.03.2021 2:46
Ons weet nou dat die ekonomie het in 2020 met 7% ingekrimp het. Maar ekonome verwag ʼn sterk opswaai in 2021. In die media lees mens dit is die gevolg van ʼn tegniese basis-effek of ‘n bungee-tou terugspring, maar wat beteken dit nou eintlik?
Die ekonomiese inkrimping van 2020 10.03.2021 4:02
Ons weet dat die ekonomie ingekrimp het in 2020, maar die groot vraag was, met hoeveel? Die vierde kwartaal se BBP syfer is gister bekend gemaak en ons weet nou hoe groot die skade van die pandemie en inperking was. Die syfer wat jou sal laat skrik is dat BBP per capita nou op dieselfde vlak is as in 2005.
How the economy shrank in 2020 10.03.2021 4:04
We know that the economy shrank in 2020, but the big question was, by how much? The fourth quarter's GDP figure was released yesterday and we now know what economic damage the pandemic and lockdown caused. The number that should worry you is that the GDP per capita is now at the same level as in 2005.
Die (onverwagse) wenners van die pandemie 09.03.2021 2:01
Mens lees gereeld oor die impak van die Covid-19 pandemie op die ekonomie en veral oor die besighede wat die swaarste getref is, soos hotelle en restourante en die toerisme bedryf. Maar daar is ook interessante stories van onverwagse wenners.
The (unexpected) winners of the pandemic 09.03.2021 2:00
One often reads about the impact of the Covid-19 pandemic on the economy and especially about the businesses that have been hit the hardest, such as hotels and restaurants and the wider tourism industry. But there are also interesting stories of unexpected winners.
Hierdie week in die ekonomie 08.03.2021 1:29
Hierdie week se belangrikste aanwyser is die Bruto Binnelandse Produk van die 4de kwartaal van 2020 en ekonome hoop dat die ekonomie dalk met minder gekrimp het in 2020 as wat aanvanklik voorspel is.
This week's economics news 08.03.2021 1:32
This week's most important indicator is the Gross Domestic Product of the 4th quarter of 2020 and economists hope that the economy may have shrunk by less in 2020 than the initial forecast.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.