Waldo Krugell

Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ekonomieblog.me

Author

Waldo Krugell

Category

Business

Podcast website

www.ekonomieblog.me

Latest episode

Sep 22, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die ekonomie van vetsug 09.06.2022

Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van verlede jaar. Op wêreldvetsugdag word daar gefokus om mense in te lig oor oorgewig en vetsug, om die oorsake daarvan aan te spreek, en om saam ʼn meer gesonde toekoms te bou. Jy wonder dalk, wat het dit met Die Ekonomie Minuut te doen en die antwoord is, sommer baie. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

The economics of obesity 09.06.2022

The vacation-Minute is a rebroadcast of an episode of last year. On World Obesity Day the focus is on educating people about over-weight and obesity, addressing its causes, and building a healthier future together. You may be wondering, what does this have to do with The Economics Minute and the answer is, quite a lot. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

Die ekonomiese groeikoers verras almal 08.06.2022

Statistieke Suid-Afrika het gister die eerste kwartaal se BBP syfers bekend gemaak en die ekonomiese groeikoers het almal verbaas. En, die Amerikaanse Federale Reserwebank gewaarsku dat tegnologie aandele en kryptogeldeenhede nou kwesbare beleggings is. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

The economic growth rate surprises 08.06.2022

Statistics South Africa released its first-quarter GDP figures yesterday and the economic growth rate surprised everyone. Also, the US Federal Reserve has warned that technology stocks and cryptocurrencies are now vulnerable investments. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

Hierdie week is aanwysers gaan oor groei 07.06.2022

Ekonome praat graag oor die impak van dinge op die ekonomie – byvoorbeeld wat die gevolge van die oorlog in Oekraine of die inperkings in Sjina is vir ekonomiese groei, maar mens moet besef dat die amptelik data hieroor eers heelwat later beskikbaar is. Dit maak hierdie week se aanwysers baie relevant. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

This week's indicators are about growth 07.06.2022

Economists like to talk about the impact of things on the economy - for example, what are the consequences of the war in Ukraine, or the lockdowns in China for economic growth, but one has to realize that the official data on this is only available much later. That makes this week’s economic indicators very relevant. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

Wat 'n ekonomie eksperiment sê oor van die huis af werk 06.06.2022

Verlede week het Statistieke Suid-Afrika interessante data bekend gemaak oor die plek waar mense werk. In die eerste kwartaal het 17% van beroepslui van die huis af gewerk en 13,7% van bestuurders het meer van die huis af gewerk as van die kantoor af. Ook in die week het Elon Musk gesê sy maatskappye se bestuurders moet terugkom kantoor toe. Hoe lyk die toekoms vir werk-van-die-huis af? * Die Ekon...

What an economic experiment says about working from home 06.06.2022

Last week, Statistics South Africa released interesting data on the place where people work. In the first quarter, 17% of professionals worked from home and 13.7% of managers worked more from home than from the office. Also this week, Elon Musk said his company executives should return to the office. What does the future hold for work-from-home? * The Economics Minute is supported by the NWU Busin...

Round-up of the week's indicators 03.06.2022

This week's economic indicators say something about how the economy fared in late April and early May. It shows the consequences of different events for the economy. Listen for the ABSA PMI, Naamsa vehicle sales stats, and how consumers are doing. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

Oorsig van die week se aanwysers 03.06.2022

Die afgelope week se ekonomiese aanwysers sê iets oor hoe dit met die ekonomie gegaan het einde April en vroeg in Mei. Dit wys die gevolge van verskillende gebeure in die ekonomie. Luister vir meer oor die ABSA PMI, Naamsa se voertuigverkope syfers en ook hoe dit met verbruikers gaan. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Die afkope van brandstofprysverligting 02.06.2022

Die brandstofprys het Dinsdagaand gestyg tot R24,17 per liter vir 95 oktaan petrol in die binneland. Dit kon selfs meer gewees het maar die regering het ten einde laaste besluit om die verligting van die brandstofheffing voort te sit. Ons sien hier van die afkope van ekonomiese beleidsbesluite. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

The trade-offs of fuel price relief 02.06.2022

The price of fuel rose to R24.17 per liter on Tuesday night for 95 octane petrol in the interior. It could have been even higher, but the government decided to continue relief of the fuel levy at the last minute. In this, we see some of the tradeoffs of economic policy decisions. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

Kan 'n loonsubsidie 'n instrument wees om werkloosheid mee te verminder? 01.06.2022

Onverwags is daar ʼn klein bietjie goeie nuus. Die werkloosheidskoers het afgeneem vanaf 35,3% tot 34,5%. Die totale syfers moet uitmekaar getrek word. Daar was ʼn toename van 803 000 mense wat in die formele sektor indiengeneem is en afnames in indiensname in die informele sektor, landbou en privaat huishoudings van al te saam 352 000 mense. Dit gee ʼn netto wen van nuwe werkskepping. Die aantal wer...

Can a wage subsidy be part of tools of the fight against unemployment? 01.06.2022

Unexpectedly I have a little bit of good news. The unemployment rate decreased from 35.3% to 34.5%. The total figures must be unpacked. There was an increase of 803 000 people employed in the formal sector and decreases in employment in the informal sector, agriculture and private households of a total of 352 000 people. This gives a net gain of new job creation. The number of unemployed people de...

QLFS data and the unemployment rate 31.05.2022

This week a number of economic indicators are being released for the end of April and the beginning of May. There are data on the trade balance, private sector credit extension and Purchasing Managers' Indices. Today, the big one is the first quarter's labour force survey data and the unemployment rate. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

QLFS data en die werkloosheidskoers 31.05.2022

Hierdie week word daar ʼn klomp ekonomiese aanwysers vir die einde van April en begin van Mei-maand beend gemaak. Daar is data oor die handelsbalans, privaatsektor kredietverlening en Aankopebestuurdersindekse. Vandag is die groot een die eerste kwartaal se arbeidsmagopname data en die werkloosheidskoers. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Should you worry about food shortages? 30.05.2022

We all know how the prices of our food basket have risen all through this year. Over the weekend, the media warned of how e.g. Tiger Brands expect more price increases of 15-20% over a range of their products, and they make the products we all use, like Albany bread, Jungle Oats, Koo canned food and All Gold tomato sauce. Here and there you find speculation about the possibility of food shortages....

Moet jy bekommerd wees oor voedseltekorte? 30.05.2022

Ons almal weet hoe die pryse van ons kosmandjie al hierdie jaar gestyg het. Oor die naweek is daar in die media gewaarsku hoe bv. Tiger Brands nog pryseverhogings van 15-20% oor ʼn reeks van hulle produkte verwag, en hulle maak die produkte wat ons almal gebruik, soos Albany brood Jungle Oats, Koo blikkieskos en All Gold tamatiesous. Hier en daar word daar bespiegel oor die moontlikheid van voedsel...

Cost-push inflation 27.05.2022

Inflation is a sustained increase in the general price level, and we know it is rising. A part of it is cost-push inflation caused by the war in Ukraine that caused the increases in the prices of oil and food commodities. Statistics South Africa yesterday announced April's Producer Price Inflation figure which is 13.1%. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

Koste-druk inflasie 27.05.2022

Inflasie is ʼn volgehoue styging in die algemene prysvlak, en ons weet dit is besig om te styg. ʼn deel daarvan is kostedrukinflasie wat veroorsaak is deur die oorlog in Oekraine en die stygings in die pryse van olie en voedselkommoditeite wat dit veroorsaak het. Statistieke Suid-Afrika het gister Aprilmaand se Produsenteprysinflasiesyfer bekend gemaak en dit wat 13,1%. * Die Ekonomie Minuut word on...

Wanneer Amerika nies... 26.05.2022

Die ou gesegde is dat wanneer Amerika nies, kry die wêreld griep. Dit is goed genoeg rede om bekommerd te wees oor inflasie in die VSA, hulle stygende rentekoerse, en of dit ʼn resessie gaan veroorsaak of ʼn sagte landing gaan moontlik maak. Oud voorsitter die Federale Reserwebank, Ben Bernanke, het nou ʼn boek geskryf oor die vorige era van inflasie en die lesse wat daaruit geleer kan word. * Die Ek...

When the U.S. sneezes... 26.05.2022

The old saying goes that when America sneezes, the world gets the flu. That's good enough reason to worry about inflation in the US, their rising interest rates, and whether it's going to cause a recession or a soft landing. Former chairman of the Federal Reserve Bank, Ben Bernanke, has now written a book about the previous era of inflation and the lessons that can be learned from it. * The Econom...

The economy is doing OK? 25.05.2022

My second-year students are working on an assignment that needs to answer – how is the economy doing? For them, the focus is on indicators, but an important insight that one can learn is that it depends on how different forces will play out in the economy. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

Dit gaan OK met die ekonomie? 25.05.2022

My tweedejaar studente is besig om aan ʼn opdrag te werk wat moet antwoord – hoe gaan dit met die ekonomie? Vir hulle is die fokus op aanwysers, maar ʼn belangrike insig wat mens kan leer is dat dit afhang van hoe verskillende kragte in die ekonomie gaan uitspeel. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Die koste van beurtkrag 24.05.2022

Dit is redelik seker dat beurtkrag met ons is vir die afsienbare toekoms. Dit is ook seker dat dit die groei van die ekonomie aan bande lê. Maar presies hoe skadelik is dit. Dit is nie maklik om te bepaal nie en die ramings sê dit verlaag die groeikoers van die bruto binnelandse produk met enigeiets van -0,2 tot -3,1 persentasiepunte. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Listen to the Die ekonomie minuut podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.