Waldo Krugell

Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ekonomieblog.me

Author

Waldo Krugell

Category

Business

Podcast website

www.ekonomieblog.me

Latest episode

Sep 22, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Ekonomiese aspekte van die Rugby Wêreldbeker toernooi 11.09.2023

Die Rugby Wêreldbeker toernooi is aan die gang en my tweede gedagte, naas ek hoop die Bokke haal dit weer deur, is wat is die ekonomiese aspekte van die toernooi? Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Indicator: Consumer confidence 08.09.2023

The tiny bits of good news continue. Yesterday it was in the form of FNB and the Bureau of Economic Research's consumer confidence index for the third quarter. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Aanwyser: Verbruikersvertroue 08.09.2023

Die klein bietjies goeie nuus duur voort en gister in die vorm van FNB en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se verbruikersvertroue-indeks vir die derde kwartaal. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Indicators: Business confidence and S&P Global's PMI 07.09.2023

I got such a positive response to yesterday's small dose of good news that I'm happy to be able to share more. Rand Merchant Bank and the Bureau of Economic Research's Business Confidence Index was released yesterday and improved slightly in the third quarter. S&P Global's Purchasing Managers' Index also improved. This episode is supported by the NWU Business School . Error...

Aanwysers: Sakevertroue en S&P Global se aankopebestuurdersindeks 07.09.2023

Ek het so positiewe reaksie gekry op gister se klein dosis positiewe nuus dat ek bly is om nog te kan deel. Rand Aksepbank en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue-indeks is gister bekend gemaak en het effens verbeter in die derde kwartaal. S&P Global se aankopebestuurders-indeks het ook verbeter. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my ei...

0.6% growth is a small dose of good news 06.09.2023

The gross domestic product grew in the second quarter with a slightly better-than-expected 0.6%. It is a story of the supply side and the demand side of the economy. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

0,6% groei is 'n klein dosis goeie nuus 06.09.2023

Die bruto binnelandse produk het in die tweede kwartaal gegroei met 'n effens beter as verwagte 0,6%. Dit is 'n verhaal van die aanbodkant en die vraagkant van die ekonomie. Hierdie episode word ondersteun deur E conomic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Tough decisions will have to be made soon 05.09.2023

There was slightly panicked reporting about the government's finances this past weekend. The Sunday Times said the money had now run out. A better explanation is to say that the government will have to borrow a lot more than they budgeted for, but what does that mean for all of us? This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Daar gaan binnekort moeilike besluite geneem moet word 05.09.2023

Daar was die afgelope naweek effens paniekerige verslagdoening oor die stand van die regering se finansies. Die Sunday Times het gesê die geld is nou op. ʼn Beter verduideliking is om te sê dat die regering heelwat meer sal moet leen as waarvoor hulle begroot het, maar wat beteken dit vir ons almal? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

PPI, PMI, and vehicle sales data 04.09.2023

Last week, the interesting indicators were only released late in the week and did not make it to the Minute. Today I want to give a brief summary of July's Producer Price inflation figure, ABSA and the Bureau of Economic Research's Purchasing Managers' Index and Naamsa's new vehicle sales figures for August. The figures say something about the demand and the supply side of the econ...

PPI, aankopebestuurdersindeks, en nuwe voertuigverkope 04.09.2023

Verlede week is die interessante aanwysers eers laat in die week bekende gemaak en het dit nie die Minuut gehaal nie. Ek wil vandag ʼn kort opsomming gee van Juliemaand se Produsenteprys inflasiesyfer, ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks en Naamsa se nuwe voertuigverkopesyfers vir Augustus. Die syfers sê iets oor die vraag- en die aanbodkant van die ekonomie. Hierd...

Covid, the labour market and policy 01.09.2023

A new research note from the RESEP group at Stellenbosch University provides an overview of the impact of the Covid-19 pandemic on the South African labour market. It also evaluates the policy that has been followed. Therein lies an important question about continuing the Presidential Employment Stimulus Program and the sustainability of the fiscal position I spoke about yesterday. This episode is...

Covid, die arbeidsmark en beleid 01.09.2023

ʼn Nuwe navorsingsnota uit die RESEP groep by Stellenbosch Universiteit gee ʼn oorsig van van die impak van die Covid-19 pandemie op die Suid-Afrikaanse arbeidsmark. Dit evalueer ook die beleid wat gevolg is. Daarin lê ʼn belangrike vraag oor die voorsetting van die Presidensiële Indiensneming Stimulusprogram en die volhoubaarheid van die fiskale posisie waaroor ek gister gepraat het. Hierdie episode...

Public finances are under pressure 31.08.2023

Since the Covid pandemic, the government has been trying to consolidate its fiscal position. This means that they are trying to limit spending to bring the budget deficit and government debt under control. In the past two years, they were lucky to collect more tax revenue than they had budgeted for, but the Minister is not going to get a windfall this year. Yesterday the Treasury briefed parliamen...

Staatsfinansies is onder druk 31.08.2023

Sedert die Covid pandemie probeer die regering die fiskale posisie konsolideer. Dit beteken dat hulle probeer om besteding te beperk om die begrotingstekort en staatskuld onder beheer te bring. Die afgelope twee jaar was hulle gelukkig om meer belastinginkomste in te vorder as waarvoor hulle begroot het, maar die Minister gaan nie hierdie jaar ʼn meevaller kry nie. Gister het die Tesourie parlement...

Why we should worry about the Chinese economy 30.08.2023

Many analysts expected the Chinese economy to recover strongly after their Covid restrictions were lifted. This did not happen and the indicators remain disappointing. What is going on and what will be the impact on us here in South Africa? This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Hoekom ons besorgd moet wees oor die Sjinese ekonomie 30.08.2023

Baie ontleders het verwag dat die Sjinese ekonomie sterk gaan herstel nadat hulle Covid-inperking opgehef is. Dit het nie gebeur nie en die aanwysers bly teleurstellend. Wat is aan die gang en wat gaan die impak wees op ons hier in Suid-Afrika? Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Progress (?) with the reform agenda 29.08.2023

Every commentator at some point says, if only we can progress with the reforms... In the past week there has been some reporting on the progress in the Fitch Tracker and by Operation Vulindlela. It is not a scoreboard, but at least it tells us what is moving. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Hoe vorder die hervormings? 29.08.2023

Al wat ʼn kommentator is sê gewoonlik, as ons maar net kan vorder met die hervormings... Die afgelope week is daar wel bietjie rapportering oor die vordering in die Fitch Tracker en deur Operasie Vulindlela. Dit is nie ʼn telbord nie, maar dit sê darem wat beweeg. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

More "vasbyt"required 28.08.2023

This past weekend, the world's central bankers and top economists gathered at the Jackson Hole Economic Symposium in Wyoming. The topic was inflation and interest rates but it is uncertain what monetary policy in headed for us guys with home loans. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Nog vasbyt is nodig 28.08.2023

Die afgelope naweek het die wêreld se sentrale bankiers en top ekonome bymekaar gekom by die Jackson Hole Ekonomiese Simposium in Wyoming. Die onderwerp was natuurlik inflasie en rentekoerse maar dit is onseker wat monetêre beleid inhou vir ons ouens met huisverbande. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings i...

The economy and the environment 25.08.2023

I decided not to say anything more about the Brics summit and instead want to talk about the economy and the environment today. At the summit, it was said that Africa's climate choices must be respected, but there are countries that are making innovative plans. Gabon recently signed an agreement that swaps government debt for environmental conservation. This episode is supported by the NWU Bus...

Die ekonomie en die omgewing 25.08.2023

Ek het besluit om nie nog iets te sê oor die Brics beraad nie en wil vandag eerder praat oor die ekonomie en die omgewing. By die beraad is daar gesê dat Afrika se klimaatkeuses  gerespekteer moet word, maar daar lande wat innoverende planne maak. Gabon het onlangs ʼn ooreenkoms gesluit wat staatskuld ruil vir omgewingsbewaring. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en wegl...

Good news about inflation 24.08.2023

July's consumer price inflation figure is out and it's good news. The inflation rate decreased from 5.4% in June to 4.7% in July. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Goeie nuus oor inflasie 24.08.2023

Juliemaand se verbruikersprysinflasiesyfer is bekend en dit is goeie nuus. Die inflasiekoers het afgeneem vannag 5,4% in Junie tot 4,7% in Julie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Listen to the Die ekonomie minuut podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.