Waldo Krugell
Die ekonomie minuut
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ekonomieblog.me
Author
Waldo Krugell
Category
Podcast website
Latest episode
Sep 22, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Dit is moeilik om wenners te kies 12.08.2024 1:59
Ek lees gisteraand dat Jo-Anne van Dyk wat Saterdagaand die silwermedalje in die spiesgooi gewen het, dit gedoen het sonder inkomste-ondersteuning van Sascoc se Operation Excellence program. Mens weet dat amateur atlete wat op die hoogste vlak presteer dit nie maklik het nie. Ek weet ook te min van wie op watter maniere befonds is om veel meer daaroor te sê, maar dit wys tog die belangrike beginse...
The multiple challenges facing local government 08.08.2024 2:05
The media reports that the ANC Lekgotla supports the idea of Operation Vulindlela intervening at local government level. Minister Parks Tau says that there must be a greater appetite to mobilize resources in collaboration with the private sector. I agree, but no one is saying anything about the principle that the consumer should pay. This episode is supported by the NWU Business School.
Die veelvuldige uitdagings van plaaslike regerings 08.08.2024 2:03
Die media rapporteer dat die ANC Lekgotla steun die idee dat Operasie Vulindlela ingryp op plaaslike owerheidsvlak. Minister Parks Tau sê dat daar ʼn groter aptyt moet wees om hulpbronne te mobiliseer in samewerking met die privaatsektor. Ek stem saam, maar niemand sê iets oor die beginsel dat die verbruiker moet betaal nie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Solow or TFP growth? 07.08.2024 2:03
In South Africa we often say that we need must faster economic growth - actually a growth miracle, like China experienced. People talk about growth of 5% per year for many years. But how exactly did China get it right? Basil Halperin recently made an interesting tweet storm about it. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
Solow of produktiwiteitsgroei? 07.08.2024 2:09
In Suid-Afrikacsal ons gereeld sê dat ons het vinnig ekonomiese groei nodig – eintlik ʼn groeicwonderwerk soos wat Sjina beleef het. Mens praat van groei van 5% per jaar vircbaie jare. Maar presies hoe het Sjina dit reg gekry? Basil Halperin het onlangscʼn interessante tweet storm daaroor gemaak. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
The US, Japan and market turmoil 06.08.2024 2:07
Events in the Japanese economy were the trigger and now market turmoil is this week's news. Here is the brief summary as I understand it. This episode is supported by the NWU Business School.
Amerika, Japan, en die markte 06.08.2024 2:11
Gebeure in die Japannese ekonomie was die sneller en nou is markomwentelinge hierdie week se nuus. Hier is die kort opsomming soos ek dinge verstaan. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Non-farm payrolls data spooks US markets 05.08.2024 1:53
Here in South Africa we ended last week optimistically with the improved purchasing manager’s index and a small rebound in new vehicle sales in July, but in the US things were panicky by Friday evening. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Werkloosheidsyfer het VSA se markte op hol 05.08.2024 1:56
Hier in Suid-Afrika het ons verlede week optimisties afgesluit met die verbeterde aankope-bestuurder-indeks en ʼn klein opswaai van nuwe voertuigverkope vir Julie maand, maar in die VSA was dinge paniekerig teen Vrydagaand. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Good news in the first July numbers 02.08.2024 1:34
The first indicators that say something about how the economy performed in July were announced yesterday and it looks like a turning point at the beginning of the third quarter. ABSA and the Bureau of Economic Research's Purchasing Managers Index is back above 50 points and there has been a small increase in new vehicle sales. This episode is supported by the NWU Business School.
Goeie nuus in die eerste Juliemaand aanwysers 02.08.2024 1:33
Die eerste aanwysers wat iets sê oor hoe die ekonomie gevaar het in Juliemaand is gister bekend gemaak en dit lyk na ʼn keerpunt aan die begin van die derde kwartaal. ABSA en die Buro vir Ekonomiese ondersoek se Aankopebestuurdersindeks is terug bo 50 punte en daar was ʼn klein toename in nuwe voertuigverkope. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
This is what a positive growth scenario looks like 01.08.2024 2:08
You are listening to the Economics Minute and I am Waldo Krugell I was at the Bureau of Economic Research's conference yesterday and would like to share some of the interesting things we heard there. The Bureau is quite positive about economic prospects for next year. They predict 2.2% economic growth in 2025 and base the optimism on a number of positive developments that are now underway, suc...
Dit is hoe 'n positiewe groei scenario lyk 01.08.2024 2:08
Ek was gister by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se konferensie en deel graag ʼn paar van die interessante dinge wat ons daar gehoor het. Die Buro is redelik positief oor ekonomiese vooruitsigte vir volgende jaar. Hulle voorspel 2.2% ekonomiese groei in 2025 en baseer die optimisme op ʼn aantal positiewe ontwikkelings wat nou aan die gang is, soos verbeterde verbruikers en sakevertroue, laer infla...
We should talk about the opportunity cost of VAT zero rates 31.07.2024 2:10
The possibility of additional VAT zero rates is still in the news and it is clear that chicken is one of the big items that people are hoping will be exempted. But poultry is a complicated industry and nobody is talking about opportunity costs yet. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
Ons moet praat oor die geleentheidskoste van BTW nulkoerse 31.07.2024 2:07
Die moontlikheid van bykomende BTW nulkoerse bly in die nuus en dit is duidelik dat hoender een van die groot items is wat mense hoop vrygestel gaan word. Maar hoendervleis is ʼn ingewikkelde bedryf en niemand praat nog van geleentheidskoste nie. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
How we can win more Olympic medals 30.07.2024 2:04
With the Olympic Games in full swing, one keeps an eye on the list of medals and wonders why some countries are doing very well and others are not. Economists of course have an answer to this. This episode is supported by the NWU Business School.
Hoe ons meer Olimpiese medaljes kan wen 30.07.2024 2:02
Met die Olimpiese Spele in volle swang hou mens maar so oog op die lys van medaljes en wonder hoekom sommige lande baie goed vaar en ander nie. Ekonome het natuurlik ʼn antwoorde hierop. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Wat wys die aanwysers? 29.07.2024 1:58
Die afgelope week was daar inflasie aanwysers vir Suid-Afrika en BBP groei syfers vir die VSA, maar wat sê dit oor ons rentekoersvooruitsigte? Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
What do the indicators show? 28.07.2024 1:58
This past week there were inflation indicators for South Africa and GDP growth figures for the US, but what does that say about our interest rate outlook? This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
VAT relief is one of those zombie policy ideas 26.07.2024 2:40
One of President Ramaphosa's proposals to offer poor South Africans relief from the high cost of living is to exempt more products from VAT. Economists quickly said that more zero rates are not a good idea, because they distort relative prices, and the Treasury has said they cannot afford the foregone tax revenue. I went to look at the report that a panel of experts prepared for the Minister o...
BTW verligting is een van daardie zombie beleidsidees 26.07.2024 2:39
Een van President Ramaphosa se voorstelle om vir arm Suid-Afrikaners verligting te bied van hoë lewenskoste is om meer produkte vry te stel van BTW. Ekonome sê vinnig dat meer nulkoerse nie ʼn goeie idee is nie, omdat dit relatiewe pryse versteur, en Tesourie het gesê hulle kan nie die verlore belasting inkomste kan bekostig nie. Ek het na die verslag gaan kyk wat ʼn paneel van kundiges in 2018 vir...
Inflation moving in the right direction 25.07.2024 2:03
Statistics South Africa released June's consumer price index data yesterday and the inflation rate slowed to 5.1%. This episode is supported by the NWU Business School.
Inflasie beweeg in die regte rigting 25.07.2024 2:06
Statistieke Suid-Afrika het gister Juniemaand se verbruikersprysindeksdata bekend gemaak en die inflasiekoers het verlangsaam tot 5,1%. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What will an income grant achieve? 24.07.2024 2:13
One of the proposals that President Ramaphosa made on behalf of the Government of National Unity is that they want to investigate an income grant for unemployed people. Despite many studies on this, economists do not agree on what such an allowance achieves. We mostly agree that it is better to give cash without conditions, but the impact of such a grant on outcomes such as job-seeking activity, s...
Wat sal 'n inkomste-toelaag bereik? 24.07.2024 2:19
Een van die voorstelle wat President Ramaphosa gemaak het namens die Regering van Nasionale Eenheid is dat hulle wil ondersoek instel na ʼn inkomste-toelaag vir werklose mense. Ten spyte van baie studies hieroor is ekonome nie eens oor wat so toelaag bereik nie. Ons stem meestal saam dat dit beter is om kontant te gee sonder voorwaardes, maar die impak van so toelaag op uitkomste soos werk-soek-akt...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.