Carin Conradie
Bybelstories in Afrikaans
Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie, vertel Bybelstories in Afrikaans. Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak. Geniet die Woord!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Stories uit Kanaän 50: Dawid word koning oor Israel 20.06.2024 9:36
In hierdie storie word Dawid nou koning oor die hele volk Israel. Ons lees dit in 2 Sameul 5, 1 Kronieke 11 en 14 . https://www.buzzsprout.com/682646/support Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 49: Dawid word koning oor Juda 13.06.2024 10:33
In 2 Sameul 2 tot 4 lees ons van die sewe en halwe jare wat Dawid koning oor Juda was. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 48: Dawid hoor Saul het gesterf 06.06.2024 9:10
Ons begin nou met die boek 2 Sameul. In die eerste hoofstuk hoor Dawid van Saul en Jonatan se dood. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 47: Dawid veg vir sy familie en Saul sterf 30.05.2024 9:34
Dawid en sy manne was weg uit hulle dorp Siklag. Die Amalekiete kom steel toe alles en almal. Hulle kry darem almal terug, maar intussen sterf Saul en sy seuns by die Gilboa berge. Dit is geskryf in 1 Sameul 29 -31. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 46: Dawid woon by die Filistyne en hulle wil Israel aanval 24.05.2024 10:09
In 1 Sameul 27 lees ons van Dawid wat by koning Akis van die Filistyne gaan woon het. In hoofstuk 28 lees ons van Saul wat sy laaste groot fout gemaak het om nie na God te luister nie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Advertensie van storieboek: Stories van Jesus 17.05.2024 3:07
Die eerste 61 stories van ons potgooi wat kom uit die Vier Evangelies, is in boekvorm beskikbaar. Die idee is dat kinders die potgooi kan luister en terselfdertyd dit lees in die boek. Dit help met vaslegging van die stories en ook met ontwikkeling van Afrikaans. Die boek kan bestel word op een van drie wyses: 1. Stuur epos aan cconradie55@gmail.com en vra 'n boek aan 2. Stuur whatsapp na 0...
Stories uit Kanaän 45: Dawid gaan in die nag na Saul se kamp 17.05.2024 9:56
In 1 Sameul 26 lees ons van Dawid wat weer Saul se lewe spaar. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 44: Dawid, Nabal en Abigajil 09.05.2024 9:52
Die man Nabal beledig vir Dawid en weier om vir hom kos te gee. Sy vrou, Abigajil help om baie mense se lewens te red van Dawid se swaard. Dit lees ons in 1 Sameul 25. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 43: Dawid spaar Saul se lewe 02.05.2024 10:28
in 1 Sameul 24 lees ons van hoe Dawid Saul se mantel se punt afgesny het, toe hy hom eintlik kon doodmaak. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 42: God help Dawid by Keïla en die Sifwoestyn 25.04.2024 10:25
Dawid red die dorp Keïla van die Filistyne, maar tog wou hulle hom oorgee aan Saul. Hy vlug voort tot in die Sifwoestyn. Maar God help en red hom. 1 Sameul 23. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanäan 41: Dawid vlug hot en haar 18.04.2024 10:46
In 1 Sameul 21 en 22 lees ons hoe Dawid gevlug het na Nob, Gat, Adullamgrot en toe na Juda. Saul laat vermoor die hele dorpie Nob oor Dawid. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 40: Jonatan se geheime boodskap 11.04.2024 10:42
Jonatan moes aan Dawid 'n boodskap stuur om te sê of Saul nog kwaad is vir hom of nie. Ons lees dit in 1 Sameul 20. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 39: Dawid word drie keer van Saul gered 05.04.2024 10:24
In 1 Sameul 19 gebruik God eers vir Jonatan, toe vir Mikal en toe sy Gees om vir Dawid van Saul te red. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 38: Dawid ontmoet Saul se familie 28.03.2024 11:34
Jonatan het Dawid ontmoet en dadelik lief geword vir hom. Mikal was lief vir Dawid. Maar hulle pa, Saul, het Dawid gehaat. Ons lees dit in 1 Sameul 18. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 37: Dawid en Goliat 21.03.2024 11:58
In 1 Sameul 17 lees ons die bekende, maar afgryslike storie van Dawid en Goliat. Goliat was groot, maar God is groter! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 36: Sameul salf vir Dawid as koning 15.03.2024 10:39
In 1 Sameul 16 vra God vir Sameul om 'n nuwe koning vir Israel te gaan salf. Dawid word gesalf en land deur sy musiek in die paleis van Saul. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 35: Die Here verwerp Saul as koning 07.03.2024 10:37
In 1 Sameul 15 lees ons hoe Saul net die helte van God se opdrag uitgevoer het. Die het hom sy koningskap gekos! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 34: Saul en die Filistyne 06.03.2024 10:54
Saul het sy eerste groot fout as koning gemaak toe hy 'n offer gebring het wat Sameul moes bring. Jonatan help daai dag dat hulle die Filistyne 'n slag kon toedien. 1 Sameul 13 en 14. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 33: Saul se eerste geveg as koning 22.02.2024 9:41
Saul en die volk het opgetrek teen die koning van Ammon. Daar was oorwinning en Saul word bevestig as koning. Ons lees dit in 1 Sameul 11 en 12. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 32: Saul word Israel se eerste koning 15.02.2024 9:34
Israel het vir Sameul vir 'n koning gevra. In 1 Sameul 8 - 10 lees ons hoe God vir Sameul gewys het dat Saul die koning gaan word. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 31: God verlos Israel by Mispa 08.02.2024 9:46
God het baie maniere gebruik om Israel te antwoord as hulle met egtheid na Hom roep. In hierdie storie gebruik Hy donderweer! Dit lees ons in 1 Sameul 7. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 30: God se verbondsark word gesteel 07.02.2024 11:09
In 1 Sameul 4 - 7 lees ons die baie hartseer storie van baie sterftes en die wegvoer van die verbondsark uit Israel. Ons hoor weer hoe heilig God is in hierdie storie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 29: God praat met Sameul 25.01.2024 9:13
God het besluit om vir Eli, Hofni en Pinehas te straf, omdat hulle nie gedoen het wat Hy gevra het nie. Hy roep na die jong Sameul en hy hoor die eerste keer God se stem. Ons lees dit in 1 Sameul 2 en 3. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 28: Die geboorte van Sameul 18.01.2024 10:15
Ons begin nou stories vertel uit die boek 1 Sameul. Hier in hoofstuk een en twee leer ons vir Elkana, Hanna en Sameul ken. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 27: Rut en Boas trou 12.01.2024 10:51
Ons lees van Rut en Boas se troue in Rut 3 en 4. Boas was 'n losser in Elimelek se familie wat sy lossingsreg uitgeoefen en vir Rut en Naomi begin sorg het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.