Carin Conradie
Bybelstories in Afrikaans
Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie, vertel Bybelstories in Afrikaans. Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak. Geniet die Woord!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Stories uit Kanaän 100: Koning Amasia van Juda 03.07.2025 10:24
Koning Amasia van Juda was die seun van Joas. Hy het ook goed begin, maar later die Here vergeet. Ons lees dit in 2 Konings 14 en 2 Kronieke 25. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 99: Konings Joahas en Joas van Israel 26.06.2025 10:42
In 2 Konings 13 lees ons van twee konings van Israel en van Elisa wat gesterf het. In hierdie storie kom God se genade en sy krag so duidelik na vore! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 98: Koning Joas se regering 19.06.2025 9:57
In 2 Konings 12 en 2 Kronieke 24 hoor ons van koning Joas van Juda en hoe hy goed begin, maar sleg geëindig het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 97: Jehu word koning oor Israel 12.06.2025 10:19
God het gesê dat Agab se hele familie uitgewis gaan word deur die hand van 'n nuwe koning. Ons lees hiervan in 2 Konings 9 en 10. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 96: Joas word koning oor Juda 05.06.2025 9:44
In 2 Konings 11 en 2 Kronieke 22 en 23 lees ons hoe God sy belofte gehou het dat daar weer iemand uit die nageslag van Dawid op Juda se troon sit. Die storie van die jong koning Joas. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 95: Konings Joram en Ahasia van Juda 30.05.2025 9:52
Israel en Juda het konings gehad met dieselfde name. In hierdie storie word twee konings van Juda se storie vertel. Ons kry dit in 2 Konings 8 en 2 Kronieke 21 en 22. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 94: Gasael word Aram se koning 22.05.2025 9:51
Hierdie storie gaan oor die heidense koning, Gasael. Die Here het hom self uitgekies om koning oor Aram te word. Ons lees van hom in 2 Konings 8, 10, 12 en 13. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 93: 'n Vrou kry haar grond terug 15.05.2025 9:04
Die Here kan enige afspraak vooraf reël. Dit sien ons in hierdie storie in 2 Konings 8, toe God twee mense saam by die koning uitbring - om vir 'n vrou te sorg. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 92: Hongersnood in Samaria 14.05.2025 9:37
In 2 Konings 6 en 7 lees ons hoe die Here deur sy almag Israel van hongersnood gered het in Samaria. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 91: Die Arameërs word blind 25.04.2025 9:07
In 2 Konings 6 lees ons van God wat geheime laat uitlek, geestelike oë oopmaak en oë toemaak. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 90: Naäman kry melaatsheid en word gesond 17.04.2025 10:28
Ons lees die storie van Naäman se genesing in 2 Konings 5. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 89: Elisa en wonderwerke van kos en 'n byl 10.04.2025 9:43
God het besondere wonderwerke gedoen deur sy profete. In hierdie storie vertel ons sommer drie. Dis geskryf in 2 Konings 4 en 6. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 88: Elisa en twee wonderwerke vir vroue 03.04.2025 11:05
Ons lees in 2 Konings 4 van twee wonderwerke waar God vroue gehelp het deur Elisa Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 87: Elisa begin werk in Israel 28.03.2025 10:04
In 2 Konings 2 en 3 lees ons hierdie storie. Daar is sommige feite wat in die Bybel gelees kan word, wat ons, ter wille van kinderluisteraars, nie in die storie opgeneem het nie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 86: Elia gaan hemel toe in 'n warrelwind 21.03.2025 10:16
Elia is een van die Bybelfigure wat lewend hemel toe is - in 'n wa en perde van vuur in 'n warrelwind. Ons lees dit in 2 Konings 2. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 85: Koning Ahasia van Israel 13.03.2025 9:40
In 1 Konings 22 en 2 Konings 1 lees ons van koning Ahasia, die koning wat uit sy bokamer geval het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 84: Agab en Nabot se wingerd 06.03.2025 9:57
Ons lees in 1 Konings 21 van hoe Agab Nabot se wingerd in die hande gekry het. In hoofstuk 22 lees ons van sy dood. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 83: Agab en die koning van Aram 27.02.2025 10:18
in 1 Konings 20 lees ons die storie van Agab en Ben-Hadad van Aram. In hoofstuk 22 lees ons hoe dit ten einde geloop het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 82: Elia vlug vir Isebel 20.02.2025 10:15
Elia was baie moedeloos en bang na die groot oorwinning op Karmelberg. Ons lees daarvan in 1 Konings 19. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 81: Elia en die profete van Baäl 14.02.2025 11:31
In 1 Konings 18 lees ons die storie oor die Here wat op die berg Karmel gewys het Hy is God. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 80: Koning Agab, die profeet Elia en 'n groot droogte 06.02.2025 11:02
Die profeet Elia en koning Agab van Israel het in dieselfde tyd geleef. In hierdie storie vertel ons van die groot droogte wat Elia aangekondig het. Dis geskryf in 1 Konings 16 en 17. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 79: Koning Josafat van Juda 31.01.2025 11:13
Ons lees die storie van koning Josafat wat die Here gedien het in 1 Konings 22 en in 2 Kronieke 17 tot 21. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 78: Vyf konings van Israel 23.01.2025 9:55
Vyf konings van Israel word in 1 Konings 15 en 16 beskryf, maar ons lees nie van hulle in 2 Kronieke nie. Hulle almal het afgode aanbid. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 77: Koning Asa van Juda 17.01.2025 10:46
Na Abia het Asa koning geword van Juda. Vir die meerderheid van sy 41 jaar het hy God gedien: 1 Konings 15 en 2 Kronieke 14-16. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Stories uit Kanaän 76: Koning Abia van Juda 19.12.2024 9:31
Ons lees van die koning wat net drie jaar regeer het in 1 Konings 15 en 2 Kronieke 13. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.