RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Brêkfis met Derrich 27.04.2019 4:53
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor impalalelies, die beste tyd om vrugtebome te plant, bome met mooi herfsblare en die plant van wintersaailinge. Die plant van die week is Cyclamen.
Brêkfis met Derrich 27.04.2019 1:08
Andries Maree praat oor die wettige lengte van visse wat gevang mag word, en die SA Kampioen van Kampioene-byeenkoms.
Brêkfis met Derrich 20.04.2019 5:57
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor jou groentetuin vir die winter. Die plant van die week is Echevaria elegans.
Brêkfis met Derrich 20.04.2019 7:33
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor Moeder Aarde-dag.
Brêkfis met Derrich 20.04.2019 7:16
Nico Smit praat oor motors se lugsakke en of dit 'n vervaldatum het.
Brêkfis met Derrich 20.04.2019 8:56
Andries Maree vertel van die Bloemhof Bonanza.
Brêkfis met Derrich 13.04.2019 5:38
Nico Smit praat oor die brandstrofbesparing van motors wat afskakel wanneer jy stop en weer aanskakel wanneer jy die rempedaal los.
Brêkfis met Derrich 13.04.2019 6:42
Andries Maree praat oor hengelkompetisies en die stand van die sport in Suid-Afrika.
Brêkfis met Derrich 13.04.2019 7:17
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die stompneuskewer wat tas verwoesting saai. Die plant van die week is Agapanthus Snow Ripple.
Brêkfis met Derrich 13.04.2019 7:23
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor kragopwekkers.
Brêkfis met Derrich 06.04.2019 5:36
Andries Maree praat oor hengelkompetisies en dameshengel.
Brêkfis met Derrich 06.04.2019 9:10
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor elektrisiteit terugverkoop aan die kragnetwerk.
Brêkfis met Derrich 06.04.2019 8:48
Nico Smit praat oor stelsels wat jou help bestuur (Assist Systems) in Audi- en Jaguar-motors.
Brêkfis met Derrich 06.04.2019 6:48
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor clivias, kruie en 'n funguskol op gras. Die plant van die week is Herbalicious Soup Delight.
Brêkfis met Derrich 30.03.2019 3:48
Anri Ferreira, dosent by die Institute for Culinary Arts op Stellenbosch, gee 'n resep vir varknek met appels en salie.
Brêkfis met Derrich 30.03.2019 7:21
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor boomtamaties wat 'n indringer is in sekere streke. Die plant van die week is Alternanthera Little Ruby.
Brêkfis met Derrich 30.03.2019 8:55
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor kragbesparing.
Brêkfis met Derrich 30.03.2019 7:01
Nico Smit verduidelik of dit sleg is om 'n motor te bestuur totdat die brandstoftenk leeg is, en dit dan eers vol te maak.
Brêkfis met Derrich 23.03.2019 7:55
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor presisieboerdery - balans tussen grond, oes, middels en toedienings.
Brêkfis met Derrich 23.03.2019 8:19
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor miere. Die plant van die week is Hibuscus Graff.
Brêkfis met Derrich 23.03.2019 4:00
Bulgaarse Koring Pilaf met botterskorsie en rosyne.
Brêkfis met Derrich 23.03.2019 7:36
Nico Smit praat oor bekostigbare dieselmotors.
Brêkfis met Derrich 17.03.2019 9:33
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor jou eie vleiland om water skoon te maak.
Brêkfis met Derrich 16.03.2019 7:57
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Varkore wat lank word. Die plant van die week is Pekanneutboom.
Brêkfis met Derrich 16.03.2019 4:24
Anri Ferreira, dosent by die Institute for Culinary Arts op Stellenbosch, gee 'n resep vir vinkel en lemoenvis en papilotte (in 'n bakpakkie).
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.