RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Brêkfis met Derrich 15.06.2019 6:42
JJ Jansen van Rensburg praat onder meer oor die gebruik van landboukalk om grondgehalte te verbeter, en die snoei van vrugtebome.
Brêkfis met Derrich 08.06.2019 8:40
Nico Smit gee bestuurswenke vir koue winterweer.
Brêkfis met Derrich 08.06.2019 7:47
JJ Janse van Rensburg gee wenke vir die verwydering van uintjies, die bewaring van geelvarkoorbolle en praat ook oor wintersaailinge.
Brêkfis met Derrich 08.06.2019 6:31
Andries Maree bespreek die soorte vislyn wat gebruik kan word.
Brêkfis met Derrich 08.06.2019 8:16
Prof. Johane Celliers van die NWU praat oor indringerplante.
Brêkfis met Derrich 01.06.2019 7:46
Prof. Johane Cilliers praat oor die voorgestelde klimaatveranderingstrategie.
Brêkfis met Derrich 01.06.2019 6:38
Andries Maree praat oor hengelsake.
Brêkfis met Derrich 01.06.2019 9:42
Nico Smit praat oor motorfabrikate se embleme.
Brêkfis met Derrich 01.06.2019 5:58
JJ Janse van Rensburg praat oor die versorging van wintertuine.
Brêkfis met Derrich 25.05.2019 8:01
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor die moontlike oplossings vir plastiekbesoedeling.
Brêkfis met Derrich 25.05.2019 6:00
Nico Smit praat oor pap-ry-bande.
Brêkfis met Derrich 25.05.2019 4:50
Andries Maree praat hengelsake.
Brêkfis met Derrich 25.05.2019 4:40
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die Candide-tuinmaaktoep, saailinge en bolpante. Die plant van die week is Camellia Japonica.
Brêkfis met Derrich 18.05.2019 10:07
Nico Smit praat oor 'n lugversorger in motors wat 'n troeteldiermodus het vir wanneer jy jou troeteldier in die motor los terwyl jy inkopies doen. Hy praat ook die regte manier om in die motor te sit.
Brêkfis met Derrich 18.05.2019 5:43
Andries Maree praat oor die nasionale oewerhengelproewe vir seniorhengelaars.
Brêkfis met Derrich 18.05.2019 9:14
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor plastiekbesoedeling en planne wat wêreldwyd gemaak word om die probleem op te los.
Brêkfis met Derrich 18.05.2019 3:04
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor olyfbome se bemesting en plante wat teruggesny word vir die winter. Die plant van die week is Aloe Orange Delight.
Brêkfis met Derrich 11.05.2019 5:41
Nico Smit praat oor motors se elektriese stelsels.
Brêkfis met Derrich 11.05.2019 7:30
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor daggaplante, geskenke vir Moedersdag, lentebolplante wat nou reeds geplant moet word, litrose en die regte tyd om grassaad te plant.
Brêkfis met Derrich 11.05.2019 7:17
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor naskoolse onderrig in omgewingwetenskappe.
Brêkfis met Derrich 04.05.2019 7:26
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kaalbas-tuinmaakdag, die toemaak van plante in die herfs en winter, watter tyd van die dag om te besproei in die herfs, en plantvoeding voor die winter. Die plant van die week is Primula Acaulis.
Brêkfis met Derrich 04.05.2019 6:34
Nico Smit praat oor die faktore om in ag te neem wanneer jy motor koop vir aftrede.
Brêkfis met Derrich 04.05.2019 7:40
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor asyn as 'n skoonmaakmiddel teenoor kommersiële skoonmaakmiddels.
Brêkfis met Derrich 27.04.2019 7:00
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor die gesonheidsvoordele om jou skoene by jou voordeur uit te trek en dit daar te los.
Brêkfis met Derrich 27.04.2019 9:28
Nico Smit praat oor die regte tyd om 'n nuwe motor te koop.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.