RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Brêkfis met Derrich 15.03.2019 8:40
Nico Smit praat oor elektriese motors.
Brêkfis met Derrich 09.03.2019 7:38
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die stompneuskewer wat bome verwoes. Die plant van die week is Sundaville Cosmos White.
Brêkfis met Derrich 09.03.2019 3:01
Anri Ferreira, dosent by die Institute for Culinary Arts op Stellenbosch, gee 'n resep vir pynappel-, mango- en klapperblokkies.
Brêkfis met Derrich 09.03.2019 8:03
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor antroposeen en omgewingsreg.
Brêkfis met Derrich 02.03.2019 6:48
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die Ranfontein Geel Roos. Die plant van die week is kruie.
Brêkfis met Derrich 02.03.2019 4:06
Anri Ferreira, dosent by die Institute for Culinary Arts op Stellenbosch, gee 'n resep vir Mediterreense lamtjops in 'n baksakkie.
Brêkfis met Derrich 02.03.2019 5:51
Nico Smit praat oor petrol vs.diesel.
Brêkfis met Derrich 02.03.2019 7:12
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor omgewigsvriendlike inkopies.
Brêkfis met Derrich 23.02.2019 6:24
Nico Smit praat oor duur sportmotors wat begrawe is!
Brêkfis met Derrich 23.02.2019 3:41
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor gras wat vrot en potte se dreinering. Die plant van die week is Anthericum Starlight.
Brêkfis met Derrich 23.02.2019 3:54
Anri Ferreira, dosent by die Institute for Culinary Arts op Stellenbosch, gee 'n resep vir semel- en bosbessiemuffins.
Brêkfis met Derrich 23.02.2019 8:20
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor tegnologiese vooruitgang en kunsmatige intelligensie.
Brêkfis met Derrich 16.02.2019 8:01
Nico Smit praat oor turbo-aanjaers.
Brêkfis met Derrich 16.02.2019 7:02
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit sê die stryd teen mikroplastiek duur voort. Dit is al in ons kos!
Brêkfis met Derrich 16.02.2019 3:43
Anri Ferreira, dosent by die Institute for Culinary Arts op Stellenbosch, gee 'n resep vir 'n maklike vleisbrood met gebakte bone.
Brêkfis met Derrich 16.02.2019 11:57
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor stewige wortelstokke. Die plant van die week is Carex Everillo.
Brêkfis met Derrich 09.02.2019 10:05
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kunsmis wat wortelgroei in gras bevorder, die beste grond vir malvas, miere in potplante, die besnoeiing van avokadobome, kleipotte wat gekraak het, en hoe om wurm uit te roei . Die plant van die week is die Salvia Ember's Wish.
Brêkfis met Derrich 09.02.2019 2:30
Anri Ferreira, dosent by die Institute for Culinary Arts op Stellenbosch gee 'n resep vir pruim, joghurt en heuningtertjies.
Brêkfis met Derrich 09.02.2019 7:09
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit gesels oor plastiekbesoedeling, en swamme en bakterieë wat dit omgewingsvriendelik kan afbreek.
Brêkfis met Derrich 09.02.2019 9:47
Nico Smit praat oor elektriese motors.
Brêkfis met Derrich 02.02.2019 5:32
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor daliabolle en vinke in jou tuin. Die plant van die week is die Aloe Peri Peri.
Brêkfis met Derrich 02.02.2019 7:28
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit gesels verder oor hoe om jou huis koel te hou.
Brêkfis met Derrich 02.02.2019 3:20
Anri Ferreira, dosent by die Institute for Culinary Arts op Stellenbosch gee 'n resep vir 'n eiervrug-stapel.
Brêkfis met Derrich 02.02.2019 11:46
Nico Smit praat oor mans en vroue se bestuursvernuf.
Brêkfis met Derrich 26.01.2019 8:26
Nico Smit praat oor diensplanne vir motors.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.