RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Hengel 31 Oktober 2020 31.10.2020 5:00
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 24 Oktober 2020 24.10.2020 5:21
Nico Smit verduidelik hom veilig deur digte rook te ry.
Groenvingers 24 Oktober 2020 24.10.2020 9:42
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die verskil tussen inheemse en endemiese plante; vyebome; die gebruik van diesel om plante dood te maak; indringerplante; kompos; amarillas en gras wat die skadu groei. Die plant van die week is Agapanthus Snow Ripple.
Omgewingspraatjie 24 Oktober 2020 24.10.2020 7:36
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die ewige stryd tussen inheemse en uitheemse plante.
Hengel 24 Oktober 2020 24.10.2020 7:50
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 17 Oktober 2020 17.10.2020 7:16
Nico Smit praat oor alternatiewe aandrywingsmetodes vir motors.
Groenvingers 17 Oktober 2020 17.10.2020 5:03
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Impatience, pronkertjies en kalium vir kleur in jou tuin. Die plant van die week is Agapanthus Buccaneer.
Omgewingspraatjie 17 Oktober 2020 17.10.2020 8:40
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor aardbewings.
Hengel 17 Oktober 2020 17.10.2020 6:36
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 10 Oktober 2020 10.10.2020 7:53
Nico Smit praat oor unieke motorpatente.
Groenvingers 10 Oktober 2020 10.10.2020 6:19
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hael, Tuindag, uintjies en watter tyd van die dag die beste is om jou tuin nat te maak. Die plant van die week is die Flower Carpet Pink Supreme-roos.
Omgewingspraatjie 10 Oktober 2020 10.10.2020 7:17
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor watergehalte.
Hengel 10 Oktober 2020 10.10.2020 10:19
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 3 Oktober 2020 03.10.2020 6:39
Nico Smit praat oor motors se onderstelle.
Groenvingers 3 Oktober 2020 03.10.2020 6:40
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor dahlias en ander bolplante, vrugtevlieë en Tuindag. Die plant van die week is die Knockout Radrazz-roos.
Omgewingspraatjie 3 Oktober 2020 03.10.2020 8:18
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor walvisse.
Hengel 3 Oktober 2020 03.10.2020 5:13
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 26 September 2020 26.09.2020 7:12
Nico Smit verduidelik hoe om jou motor sit.
Groenvingers 26 September 2020 26.09.2020 7:36
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die natmaak, terugsny en voeding van plante; hoe om plante reg te plant en clivias. Die plant van die week is Philodendron Hope.
Omgewingspraatjie 26 September 2020 26.09.2020 7:40
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die aarde se magneetveld.
Hengel 26 September 2020 26.09.2020 6:52
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 19 September 2020 19.09.2020 5:26
Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae.
Groenvingers 19 September 2020 19.09.2020 6:04
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor lenteblomme, vrugtebome, die natmaak van tuine en grasperke. Die plant van die week is Abelia Grandiflora Radiance.
Omgewingspraatjie 19 September 2020 19.09.2020 6:33
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bye.
Hengel 19 September 2020 19.09.2020 8:12
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.