RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wiele 12 September 2020 12.09.2020 5:57
Nico Smit praat oor die verskillende funksie-instellings van motors.
Groenvingers 12 September 2020 12.09.2020 7:14
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor katjiepierings, krulblaar en wintergras.
Omgewingspraatjie 12 September 2020 12.09.2020 8:37
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Suid-Afrika se watervalle.
Hengel 12 September 2020 12.09.2020 8:52
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 5 September 2020 05.09.2020 6:53
Nico Smit praat oor elektriese motors.
Groenvingers 5 September 2020 05.09.2020 10:11
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor rotgif; saailinge; boslelies; en die bome van die jaar. Die plant van die week is Lavendula Pink Princess.
Omgewingspraatjie 5 September 2020 05.09.2020 7:44
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor uile.
Hengel 5 September 2020 05.09.2020 6:59
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 29 Augustus 2020 29.08.2020 5:56
Nico Smit vertel wat jy alles moet doen nadat jy in 'n ongeluk betrokke was.
Groenvingers 29 Augustus 2020 29.08.2020 7:04
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor boslelies en somersaad. Die plant van die week is Carex oshimensis Feather Falls.
Omgewingspraatjie 29 Augustus 2020 29.08.2020 6:28
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor sonskyn.
Hengel 29 Augustus 2020 29.08.2020 8:46
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Omgewingspraatjie 22 Augustus 2020 22.08.2020 6:52
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor ligbesoedeling.
Wiele 22 Augustus 2020 22.08.2020 7:45
Nico Smit praat oor elektriese motors, enjinkomponente wat met 3D-drukkers vervaardig word, en die werk wat Euro NCAP doen.
Groenvingers 22 Augustus 2020 22.08.2020 7:01
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor perskebome; krisante; tekorte aan plante by kwekerye; en die terugsny van plante. Die plant van die week is Chinese jasmyn.
Hengel 22 Augustus 2020 22.08.2020 8:17
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Hengel 15 Augustus 2020 15.08.2020 8:40
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 15 Augustus 2020 15.08.2020 5:49
Nico Smit praat oor klimaatbeheer.
Groenvingers 15 Augustus 2020 15.08.2020 6:41
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor grasperkonderhoud. Die plant van die week is Hebe Sunset Boulevard.
Omgewingspraatjie 15 Augustus 2020 15.08.2020 7:24
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor miere.
Wiele 8 Augustus 2020 08.08.2020 6:58
Nico Smit praat oor sy droommotor, die Gordon Murray Automotive T50, wat beskryf word as die laaste analoog supermotor.
Groenvingers 8 Augustus 2020 08.08.2020 6:42
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe om die stof van plante se blare af te was; water en voeding vir vrugtebome; kalkswael; en die voorbereiding van groentetuine. Die plant van die week is 'n ornamentele gras, Liriope Pure Blonde.
Hengel 8 Augustus 2020 08.08.2020 4:54
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Omgewingspraatjie 8 Augustus 2020 08.08.2020 8:06
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die osoonlaag.
Wiele 1 Augustus 2020 01.08.2020 7:26
Nico Smit praat oor een van Porsche se motorontwerpers, Ferdinand Piëch.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.