RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Omgewingspraatjie 12 Desember 2020 12.12.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor klankbesoedeling.

Hengel 12 Desember 2020 12.12.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 5 Desember 2020 05.12.2020

Nico Smit praat oor die kwaliteit van diesel in Suid-Afrika. Hy waarsku ook mense om nie hulle motorversekering te kanselleer nie.

Groenvingers 5 Desember 2020 05.12.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kraalmis, die sny van grasperke, besproeiïngstelsels, molkrieke en krieke. Die plant van die week is Hydrangea Endless Summer Bloomstar Pink.

Omgewingspraatjie 5 Desember 2020 05.12.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor mikroplastiekbesoedeling.

Hengel 5 Desember 2020 05.12.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 28 November 2020 28.11.2020

Nico Smit praat oor bande.

Groenvingers 28 November 2020 28.11.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die verplanting van lemmetjiebome, bolplante, plantvoeding, kleefmiddels en die afsaag van bome. Die plant van die week is Fuchsia Sun Kisses.

Omgewingspraatjie 28 November 2020 28.11.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor honde.

Hengel 28 November 2020 28.11.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 21 November 2020 21.11.2020

Nico Smit praat oor 'n ongeluk wat hy sien gebeur het.

Groenvingers 21 November 2020 21.11.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wurms op amarillas, paddastoele, wolluise op malvas, op watter plekke plante geplant moet word, wat om met bolle te doen wat klaar geblom het, en kleigrond. Die plant van die week is Buxus microphylla 'Faulkner Green Beauty' Pyramid.

Omgewingspraatjie 21 November 2020 21.11.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor muskiete.

Hengel 21 November 2020 21.11.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 14 November 2020 14.11.2020

Nico Smit praat oor omstrede motors.

Groenvingers 14 November 2020 14.11.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plantvoeding, die aanplanting van nuwe plante, die nuwe dwergpapaja en krismisrose. Die plant van die week is Euphorbia Diamond Frost.

Omgewingspraatjie 14 November 2020 14.11.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die uitwerking wat die inperking op lugkwaliteit gehad het.

Hengel 14 November 2020 14.11.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 7 November 2020 07.11.2020

Nico Smit praat oor die vorming van Stelantis, die vierde grootste motorvervaardigingsgroep in die wêreld.

Groenvingers 7 November 2020 07.11.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor spanspek- en waatlemoenplantjies, suurlemoenbome, hoe om jou groentetuin gereed te kry vir Kersdag se kostafel, die stompneuskewer, en fungusse en insekte wat plante aanval. Die plant van die week is Alternanthera Litte Ruby.

Omgewingspraatjie 7 November 2020 07.11.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor groen gebiede en die natuur en jou lewenskwaliteit verbeter.

Hengel 7 November 2020 07.11.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 31 Oktober 2020 31.10.2020

Nico Smit praat oor alles wat motorvervaardigers vervaardig wat nie motors is nie.

Groenvingers 31 Oktober 2020 31.10.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kunsmis, daglelies, voeding vir rose en eetbare plante. Die plant van die week is Bloomin Easy Rose.

Omgewingspraatjie 31 Oktober 2020 31.10.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor vuurvliegies.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.