RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Omgewingspraatjie 4 September 2021 04.09.2021 9:14
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor kunsmatige itelligensie.
Hengel 4 September 2021 04.09.2021 6:25
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 28 Augustus 2021 28.08.2021 7:19
Nico Smit praat oor die veiligheidstoetsing van motors.
Groenvingers 28 Augustus 2021 28.08.2021 7:09
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor uie; Namakwaland se blomme wat jy in jou tuin kan plant; cliviaskoue; en die bome van die jaar. Die plant van die week is Cytisus racemosus - Sweet broom.
Omgewingspraatjie 28 Augustus 2021 28.08.2021 9:31
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die Parys Klimaatsverdrag.
Hengel 28 Augustus 2021 28.08.2021 6:37
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 21 Augustus 2021 21.08.2021 8:58
Nico Smit praat oor die veiligheid van klein motors, en vervaardigers se name en embleme.
Groenvingers 21 Augustus 2021 21.08.2021 6:23
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die verplanting van vrugtebome; die spit van beddings; die gebruik van skottelgoedseep en sout om insekte en ander peste te bekamp; en klippe onder potte. Die plant van die week is Delosperma Wheels of Wonder vygie.
Omgewingspraatjie 21 Augustus 2021 21.08.2021 8:40
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor biobrandstof.
Hengel 21 Augustus 2021 21.08.2021 6:32
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 14 Augustus 2021 14.08.2021 8:18
Nic Smit beantwoord luisteraarsnavrae oor motors.
Groenvingers 14 Augustus 2021 14.08.2021 6:47
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die korrekte posissie vir plante; die terugsny van plante; plante wat in die laatwinter geplant kan word; die natmaak van tuine; en tuinbeligting. Die plant van die week is Hebe Pretty Woman.
Omgewingspraatjie 14 Augustus 2021 14.08.2021 9:35
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor tweedehandse klere.
Hengel 14 Augustus 2021 14.08.2021 10:04
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 7 Augustus 2021 07.08.2021 5:32
Nico Smit praat oor ewenaars en ewenaarslotte.
Groenvingers 7 Augustus 2021 07.08.2021 6:44
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor watter plante van watter soort grond hou; en 'n bolaag vir grasperke. Die plant van die week is Pelargonium Elegans.
Omgewingspraatjie 7 Augustus 2021 07.08.2021 8:25
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor ys.
Hengel 7 Augustus 2021 07.08.2021 8:06
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 31 Julie 2021 31.07.2021 5:27
Nico Smit praat oor embleme.
Groenvingers 31 Julie 2021 31.07.2021 6:44
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor aalwyne en ryp; insekte; skade wat gedoen word wanneer jy jou tuin skoonmaak; die grootte van plante; en lentesaailinge. Die plant van die week is Lavandula Pink Princess.
Omgewingspraatjie 31 Julie 2021 31.07.2021 8:10
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die verwantskap tussen tamatiese en kunsmatige intelligensie.
Hengel 31 Julie 2021 31.07.2021 5:01
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 24 Julie 2021 24.07.2021 5:20
Nico Smit praat oor bestuur op gladde plaaie, en motors se onderstelle.
Groenvingers 24 Julie 2021 24.07.2021 5:50
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die natmaak van plante in die winter; deklae; die voer van saailinge; die wegsny van dooie blare; en die opdeel van plante. Die plant van die week is Agapanthus Lapis.
Omgewingspraatjie 24 Julie 2021 24.07.2021 7:58
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bye en byekorwe.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.