RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wiele 16 Oktober 2021 16.10.2021 8:19
Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor motors.
Groenvingers 16 Oktober 2021 16.10.2021 5:49
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Impatiens; die verplanting van rose; en Tuindag. Die plant van die week is die Endless Summer Hydrangea.
Omgewingspraatjie 16 Oktober 2021 16.10.2021 9:50
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor hormone en swambaddens.
Hengel 16 Oktober 2021 16.10.2021 6:20
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 9 Oktober 2021 09.10.2021 8:41
Nico Smit praat oor Michelin se nuwe bande, en elektriese motors.
Groenvingers 9 Oktober 2021 09.10.2021 4:48
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe om rose die beste te laat blom; en somerbolle. Die plant van die week is die Agapanthus Bingo White en Agapanthus Bingo Blue.
Omgewingspraatjie 9 Oktober 2021 09.10.2021 8:23
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die strooi van afgestorwenes se as.
Hengel 9 Oktober 2021 09.10.2021 5:01
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 2 Oktober 2021 02.10.2021 7:02
Nico Smit praat oor batterye en die Motor van die Jaar.
Groenvingers 2 Oktober 2021 02.10.2021 5:41
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor varkore; die bewaring van water; en groentesaailinge. Die plant van die week is die Mysterious Simplicity roos.
Omgewingspraatjie 2 Oktober 2021 02.10.2021 9:41
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor pandemies.
Wiele 25 September 2021 25.09.2021 5:56
Nico Smit praat oor stuurtraagheid en -oorywerigheid.
Groenvingers 25 September 2021 25.09.2021 4:36
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat vinke wat bome se blare afstroop; plantvoeding; die oes van saad; azaleas; en suurkompos. Die plant van die week is gemmer-roosmaryn.
Omgewingspraatjie 25 September 2021 25.09.2021 7:56
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat verder oor honde.
Hengel 25 September 2021 25.09.2021 6:30
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 18 September 2021 18.09.2021 5:33
Nico Smit praat oor motors wat vir 'n baie lang tyd stilgestaan het.
Groenvingers 18 September 2021 18.09.2021 10:28
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor erfenissaad; Lady of the Night-kaktus; die uitbreek van groeipunte; die bestuiwing van clivias; azaleas; en vrugtebome. Die plant van die week is Salvia Heatwave.
Omgewingspraatjie 18 September 2021 18.09.2021 8:13
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor honde.
Hengel 18 September 2021 18.09.2021 6:02
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 11 September 2021 11.09.2021 6:43
Nico Smit praat oor die herlaaiproses van elektriese motors.
Groenvingers 11 September 2021 11.09.2021 8:04
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor palmbome; plante wat tans in blom is; die gebruik van verskillende kleure in jou tuin; en bolaag vir grasperke. Die plant van die week is Bougainvillea Ada's Joy.
Omgewingspraatjie 11 September 2021 11.09.2021 8:34
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat verder oor kunsmatige itelligensie.
Hengel 11 September 2021 11.09.2021 9:38
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 4 September 2021 04.09.2021 6:36
Volkswagen gaan nie meer kerriewors in sy fabriek bedien nie... Nico Smit praat hieroor en die ander maniere waarmee vervaardigers poog om meer omgewingsvriendelik te wees.
Groenvingers 4 September 2021 04.09.2021 7:44
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die regte tyd om die tuin nat te maak; die afstof van plante; lenteblomme vir kleur; en die Thanks Plants-inisiatief wat mense bewus wil maak van die waarde en belangrikheid van plante. Die plant van die week is Dipladenia Jade Red.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.