RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Hengel 4 Desember 2021 04.12.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 27 November 2021 27.11.2021

Nico Smit praat oor pap bande en papbandsensors.

Groenvingers 27 November 2021 27.11.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor lelies wat nie wil blom nie; bruin kolle op malvas; reën wat die beste water vir plante is; watertenks; en groentetuine. Die plant van die week is die Bougainvillea-variëtieit, Funky Villa.

Omgewingspraatjie 27 November 2021 27.11.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die verskillende maniere waarop groenhuise geïsoleer word.

Hengel 27 November 2021 27.11.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 20 November 2021 20.11.2021

Nico Smit praat oor lugsakke.

Groenvingers 20 November 2021 20.11.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kleur in die tuin; skaduplante; meerjarige blomplante; en slakke. Die plant van die week is een van die kleiner, kompakte heilige bamboesse - Nandina Blush Pink.

Omgewingspraatjie 20 November 2021 20.11.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor waarom dit so belangrik is om bome op die regte plekke te plant.

Hengel 20 November 2021 20.11.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 13 November 2021 13.11.2021

Nico Smit praat oor die batterye van elektriese motors, en selfry-tegnologie.

Groenvingers 13 November 2021 13.11.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die tekens wat wys dat plante stres ervaar. Die plant van die week is die Blou Syselbos (Plumbago).

Omgewingspraatjie 13 November 2021 13.11.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Suid-Afrika se grasvelde.

Hengel 13 November 2021 13.11.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 6 November 2021 06.11.2021

Nico Smit praat oor die herlaai van elektriese motors.

Groenvingers 6 November 2021 06.11.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tuinfotografie; plantvoeding; en die sny van grasperke. Die plant van die week is die 𝐄𝐯𝐞𝐫𝐝𝐚𝐲𝐥𝐢𝐥𝐲.

Omgewingspraatjies 6 November 2021 06.11.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor wat dit beteken om koolstofneutraal te wees.

Hengel 6 November 2021 06.11.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 30 Oktober 2021 30.10.2021

Nico Smit praat oor Jaguar se elektriese motor.

Groenvingers 30 Oktober 2021 30.10.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor varkore; die terugsny van plante; onkruiddoders; granate; en kwepers. Die plant van die week is die Hibuscus.

Omgewingspraatjie 30 Oktober 2021 30.10.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor ruimteweer.

Hengel 30 Oktober 2021 30.10.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 23 Oktober 2021 23.10.2021

Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor motors.

Groenvingers 23 Oktober 2021 23.10.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Hibuscusse; onkruid met baie mooi blomme waarvan jy ontslae moet raak; Patterson's Curse; Jakarandabome en die jongste tendens in landskapontwerp. Die plant van die week is die Agapanthus Blue Velvet.

Omgewingspraatjie 23 Oktober 2021 23.10.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die impak wat swembaddens se terugspoelwater op die omgewing het.

Hengel 23 Oktober 2021 23.10.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.