RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Hengel 24 Julie 2021 24.07.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 17 Julie 2021 17.07.2021

Nico Smit praat oor hoe Volvo terugvoer van bestuurders kry oor hulle motors.

Groenvingers 17 Julie 2021 17.07.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die beste kunsmis vir hibuscus; kompos en kraalmis; en rankplante. Die plant van die week is Nandina domestica Dragon Flame.

Omgewingspraatjie 17 Julie 2021 17.07.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die kartering van die seebodem.

Hengel 17 Julie 2021 17.07.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 10 Julie 2021 10.07.2021

Nico Smit praat oor die verkille tussen lae- en hoëprofielbande.

Groenvingers 10 Julie 2021 10.07.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor klimaatsverandering; die pompomboom; orgideë; waterplante; plante wat suikerbekkies lok; en magnolias. Die plant van die week is die verskillende soorte vlas (Phormium).

Omgewingspraatjie 10 Julie 2021 10.07.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor honde wat nou ingespan word om mense met Covid-19 uit te snuffel.

Hengel 10 Julie 2021 10.07.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 3 Julie 2021 03.07.2021

Nico Smit praat oor hoe om ‘n pap battery aan die gang te kry; en hoe ‘n CVT-ratkas werk.

Groenvingers 3 Julie 2021 03.07.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van vrugtebome. Die plante van die week is Nandina domestica Blush Pink, Abelia Kaleidoscope, Platycladus Aurea Nana Compacta en Crassula Campfire.

Omgewingspraatjie 3 Julie 2021 03.07.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor rooibos.

Hengel 3 Julie 2021 03.07.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 26 Junie 2021 26.06.2021

Nico Smit praat oor die platforms wat motorvervaardigers skep sodat daar meer eenvormigheid onder hulle modelle is om koste te bespaar.

Groenvingers 26 Junie 2021 26.06.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat die snoei van rose. Die plant van die week is Camelia japonica.

Omgewingspraatjie 26 Junie 2021 26.06.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat verder oor die Vredefortkoepel.

Hengel 26 Junie 2021 26.06.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 19 Junie 2021 19.06.2021

Nico Smit praat oor die geskiedenis van motors se beheerstelsels.

Groenvingers 19 Junie 2021 19.06.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor azaleas; komposhope; bolle; en geskenke vir Vadersdag. Die plant van die week is Cupressus macrocarpa Lavandula Elegans.

Omgewingspraatjie 19 Junie 2021 19.06.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die Vredefortkoepel.

Hengel 19 Junie 2021 19.06.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 12 Junie 2021 12.06.2021

Nico Smit praat oor die duurste motors en hoe verkeersirkels werk.

Groenvingers 12 Junie 2021 12.06.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe om skoenlappers na jou tuin te lok; hoe om jou eie kompos te maak; en die terugsny van krismisrose. Die plant van die week is Cupressus macrocarpa Snow Crest.

Omgewingspraatjie 12 Junie 2021 12.06.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor skoenlappers.

Hengel 12 Junie 2021 12.06.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.